Elemente van
‘n Fabel
What is ‘n Fabel?
01
Fabels:
• Fabels is stories waar diere soos mense kan praat en optree.
• Diere is meestal die hoofkarakters.
• Fabels leer jou altyd ‘n les.
Elemente van
‘n Fabel:
02
Waaruit bestaan fabels?
Agtergrond
01
Waar vind die fabel
plaas? Waar gebeur dit?
Karakters
02
Die mense of diere wat
optree in die fabel.
Storielyn
03
Hoe verloop die fabel?
Wat gebeur in die fabel?
Tema of les
04
Fabels het altyd ‘n tema
en ‘n les wat geleer kan
word.
Kom ons kyk dieper:
Agtergrond
Waar gebeur die fabel?
Hoekom vind die fabel hier
plaas?
01 02
Karakters
• Protagonis: Die karakters
wat die goeie ding wil
doen (die goeie karakter)
• Antagonis: Die karakter
wat die verkeerde dinge
doen (die slegte karakter)
Vrae wat jy kan vra om meer te leer van ‘n fabel…
Kom ons kyk dieper:
Tema of les
Die tema vorm die oorhoofse
gedagte van die fabel. Daar is
altyd ‘n betekenis agter alles
wat gebeur.
Die les is iets wat mense leer
wanneer hulle die fabel lees.
Storielyn
Die volgorde van die gebeure
in die fabel. Wat gebeur en
wie doen wat? Wat gaan
verkeerd in die fabel? Hoe is
dit opgelos?
03 04

Wat is 'n fabel?

  • 1.
  • 2.
    What is ‘nFabel? 01
  • 3.
    Fabels: • Fabels isstories waar diere soos mense kan praat en optree. • Diere is meestal die hoofkarakters. • Fabels leer jou altyd ‘n les.
  • 4.
  • 5.
    Waaruit bestaan fabels? Agtergrond 01 Waarvind die fabel plaas? Waar gebeur dit? Karakters 02 Die mense of diere wat optree in die fabel. Storielyn 03 Hoe verloop die fabel? Wat gebeur in die fabel? Tema of les 04 Fabels het altyd ‘n tema en ‘n les wat geleer kan word.
  • 6.
    Kom ons kykdieper: Agtergrond Waar gebeur die fabel? Hoekom vind die fabel hier plaas? 01 02 Karakters • Protagonis: Die karakters wat die goeie ding wil doen (die goeie karakter) • Antagonis: Die karakter wat die verkeerde dinge doen (die slegte karakter) Vrae wat jy kan vra om meer te leer van ‘n fabel…
  • 7.
    Kom ons kykdieper: Tema of les Die tema vorm die oorhoofse gedagte van die fabel. Daar is altyd ‘n betekenis agter alles wat gebeur. Die les is iets wat mense leer wanneer hulle die fabel lees. Storielyn Die volgorde van die gebeure in die fabel. Wat gebeur en wie doen wat? Wat gaan verkeerd in die fabel? Hoe is dit opgelos? 03 04