http://www.saldanhaselfsorg.co.za/ Saldanha Selfsorg voorsien bekostigbare tydelike verblyf vir reisende- en kontrak werkers. Die kamers is basies, maar prakties en goed toegerus met alles wat u nodig het vir 'n geruime tyd se verblyf. Daar is 'n restaurant op die perseel wat elke aand agtuur toemaak, toesluit parkering met genoegsame spasie, en binneshuise braai geriewe. Besoek gerus ons webwerf vir meer omvattende inligting, of om 'n bespreking aanlyn te plaas.