SlideShare a Scribd company logo
Redakteur: Johan Schoeman, Renier Hattingh (Adjunk)
Ontwerp en uitleg: Justin Reinecke (Hoof), Thomas Butler, Phillip Ellis
Nuus: Renier Hattingh, Alexander Klose, Christoff Loubsher, Luke Giesler, Charl Smit, Janco Bruwer
Stuurdingetjies: Luke White (Hoof), CP Kock
Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht
concipioredaksie@gmail.com | Instagram: @Semper_Concipio_PRG | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: fb.com/PaulRoos_Gymnasium
Uitgawe/Issue 274 Jaargang XIII 22 Januarie 2016
Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za.
ConcipioConcipio270 Editions
Bl. 7
Charl Smit
On the 13th of January 2016 Mr Van
der Westhuizen finally announced what
everybody has been waiting to hear
for quite a while: the Big Engagement!
Paul Roos’s own Romeo and Juliet, Mr
Pienaar and Ms Grant, became engaged
over the December holidays. This was
indeed news that seemed to light up the
whole school during assembly – a great
start to the new year, even in the insuf-
ferable heat of that day.
	 Mr Pienaar and Ms Grant met
at Paul Roos, as both of them are Eng-
lish teachers at the school. As these two
brilliant colleagues worked together
and got to know each other, their
personal relationship grew, eventu-
ally leading to an engagement – to the
delight and joy of the entire school.
A very nervous Mr Pienaar surprised
Ms Grant with a proposal in Her-
manus. The beautiful view surroun-
ding them, with a gorgeous sunset and
dolphins to complete the picture, were
of course all carefully planned by Mr
Pienaar. The diamond was simply the
cherry on top. “Hermanus is one of my
favourite places,” says Ms Grant. No
wonder!
According to Mr Pienaar, a trait of Ms
Grant that very few people are aware
of is the fact that she has a crush on
Josh Groban, and, as everybody already
knows, she also loves the colour pink.
Mr Pienaar’s advice to all lovers
in Paul Roos is that you must make
sure that you and your partner share
thoughts and ideals. And, he warns,
when the day comes that you feel the
need to propose to a girl, remember
this: a proposal is one of the many
things with which you cannot trust
Google!
Ms Grant revealed to Concipio an
unlikely secret about Mr Pienaar: the
gentleman in question is a great cook
– and, miracle of miracles, especially
when it comes to “braai”!
The wedding is planned for the end of
2017. Ms Grant will be completing her
Master’s degree this year, and as every-
body knows – education comes first.
Mr Pienaar said that he found the
school’s reaction on their engagement
“incredible”. He saw an unknown as-
pect of Paul Roos which made him feel
part of the brotherhood of the school.
As for Ms Grant, the school’s reaction
is her favourite memory of the school
to date.
Paul Roos: a 150-year-old institution
with academics as main goal, but also
a stepping stone along the pathway to
life – and love.
Paul Roos-liefde Foto: Verskaf
Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 2
1. WELCOME/WELKOM
Baie welkom aan almal tot die skooljaar van 2016.
We trust that the new year will be an exciting one – filled with success and happiness.
2. GRADE 12 RESULTS
* 244 van 245 kandidate slaag
* MV vir Graadstudie: 90,6%
* 59 x A-gemiddeldes
* 65 x B-gemiddeldes
* 44 kandidate behaal 6 of meer A’s
* Totale vak-A’s: 544 waarvan 68 in Wiskunde
en 61in Fisiese Wetenskap; die 2de hoogste aantal
A-simbole in Wiskunde van alle skole in SA.
* 9 x A’s: 	 Raymond Els
* 8 x A’s: 	 Eric Collins
		 Floris Machtelinckx
		 Schalk Marais
Toppresteerders
Schalk Marais		 95,6%
Duan van Schalkwyk	 92,9%
Breda Reed		 91%
Luke Theron		 90,9%
Nicholas Quenet	 90,9%
Julian Bock		 90,6%
Franco Esterhuizen	 90,4%
WKOD-toekennings
Schalk Marais – No. 14 in die Wes-Kaap
PRG word aangewys as een van die Top 20 skole op die WKOD Akademiese merietelys.
Wiskunde en Fisiese Wetenskap ontvang WKOD-toekennings vir uitnemendheid.
3. PARENT-TEACHER-ASSOCIATION
We request all parents (Grades 8 – 12) to inform Room 14 (k14@paulroos.co.za) by Tuesday 2 February 2016 whether you
are available to act as class representative for the PTA. We need a representative in all the register classes.
Van Agter die Lessenaar
From Behind the Desk
Deur Jannie van der Westhuizen
Noudat ons ons handboeke by Oom
Polla gekry het moet die skooljaar seker
maar begin. Dis duidelik dat die sen-
trum se klanksisteem nog minder lus is
vir die nuwe jaar as ons. Begin sal ons
maar móét, of ons nou wil of nie, want
die Maroen Trein stop vir niemand nie.
2015 lê agter ons en dit is tyd...
Ek stel voor jy neem ’n blaadjie
uit die matrieks se boeke en skeer
al jou ou hare af. Net figuurlik na-
tuurlik, aangesien Mevrou Olivier se
hooggeagte handves van haarstylreëls
niks korter as ’n nommer 2-skeerkam-
metjie toelaat vir grade ag tot elf nie.
Vat al 2015 se suksesse en ellendes en
skeer hulle af. Begin vars op ’n nuwe
bladsy met ’n gladde kopvel, vry van
2015 se muisneste.
2016 gaan, soos elke jaar by die Roos,
’n grote wees. Ons skop dit af as deel
van die Bloemroos-masjien by die
Driehoek, wat genadelik nie weer op
die versengende vlaktes van Dal Josafat
gehou word nie. Februarie is vol Fees-
dae en in Maart kom die feesjaar tot ’n
einde met ’n weeklange partytjie.
In Augustus pak ons die groot trek
aan na Grey Bloemfontein se blou-
gestreepte, graslose sportvelde.
Ek dink nie ons besef altyd hoe
bevoorreg ons is om in dieselfde
skoolbanke te kan sit as dié waarin
presidente, eerste ministers, musici,
skrywers, akademici en nasionale
sportsterre gedurende die afgelope 150
jaar gesit het nie. Geskiedenis is egter
ook nie alles nie. Wat maak geskiedenis
tog saak as ’n skool nie in die hede kan
presteer nie?
My wens vir 2016 is dus dat ons nie
op laasjaar se suksesse sal vashaak nie,
maar dat ons eerder sal fokus op die
nuwe jaar, en nuwe suksesse sal behaal.
Van Agter die Skoolbank
Yours Truly
Johan Schoeman
Editor-in-Chief
Foto: JD West
Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 3
Key to successAlexander Klose
“Daar is net een metode wat werk –
ABC (“Apply Bottom to Chair”).
Dít is die wyse woorde van Schalk
Marais, Paul Roos se top akademiese
presteerder. As aanvulling tot Paul
Roos se suksesvolle resultate op die
sportveld in 2015, sorg Schalk Marais
dat dieselfde op akademiese vlak
gedoen word.
Schalk spog met ’n gemiddeld van
95,6%, wat vir hom ’n plek verseker
het op die Top 20-merietelys van die
Wes-Kaap.
Schalk hou vol dat sukses nie net as
’n akademiese prestasie gesien kan
word nie, maar gepaard gaan met
gebalanseerheid op ander gebiede.
Hierdie woorde verduidelik Schalk
se plek in die derde Hokkiespan, sy
goeie resultate by fietsrybyeenkomste
en sy posisie as hoofverslaggewer vir
Concipio en Semper. As ’n natuurlief-
hebber, maak Schalk dikwels gebruik
van die natuur as medisynemiddel
om sy kop “skoon te maak”.
“Die onderwysers is fantasties en
ons is bevoorreg om ’n pad met hulle
te kon stap”, sé hy.
Volgens Schalk het nie net die
vonderwysers ’n groot rol gespeel
in sy prestasies nie, maar ook die
broederskap van Paul Roos, wat gelei
het tot daaglikse uitdagings asook
’n bietjie gesonde kompetisie. Hy
glo dat om hard te werk baie deure
sal oopmaak, en daarom was ’n oog
op die toekoms ’n groot deel van sy
daaglikse motivering.
Schalk se raad aan sy mede-Paul
Roosers is om altyd te luister tydens
lesse en om elke dag jou huiswerk te
doen. Aan die ander kant is ontspan-
ning tydens naweke van kardinale
belang.
Op die oomblik is Schalk besig om
B.Rek. aan die Universiteit Stellen-
bosch te swot en is terselfdertyd ’n
inwoner van Dagbreek. Hy beoog om
oor sewe jaar sy CA- (geoktrooïeerde
rekenmeester) kwalifikasie te
verkry.
PRG Dagboek
’n Baie besige kwartaal lê voor. Die skool se verjaarsdag is op 1 Maart en die
kwartaal is dus effektief ’n feeskwartaal.
Die Prestige-atletiekbyeenkoms (Driehoek) op 5 Februarie is definitief ’n
hoogtepunt. Die krieketspanne het Donderdagaand 21 Januarie na Grey
Bloem vertrek en Muscica Perpetua, die skool se orkes, vertrek vandag op ’n
kamp ter voorbereiding vir die skool se 150-verjaarsdag-optredes op 27 en 28
Februarie.
Met ’n hokkiekursus om die draai (31 Januarie) word daar ook geen tyd
gemors met voorbereiding vir die hokkieseisoen nie (Kyk bladsy 7).
Feesprogramdatums:
20 Februarie: Paul Roos 150-Bergfiestrybyeenkoms
24 February: Players’ dinner (Stonehage 150 Golf Classic)
25 February: Stonehage 150 Golf Classic
26 Februarie: Massa-reünie – spitbraai by die Paul Roos-sentrum
27 Februarie: Kultuurprogram
28 Februarie: Kerkdiens in die Moederkerk
29 Februarie: Individual reunions for different year groups (Old Boys)
1 Maart: Skool se verjaarsdag, Massabraai vir alle ouers, leerders, oud-ouers, oud-skoliere en vriende van Paul Roos
Foto: Nic de Jager
Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 4
Renier Hattingh
Op die aand van Dinsdag 12
Januarie (die dag voor die skool
begin het) is ’n Paul Roos-leerder en
sy gesin in hulle eie huis aangehou
terwyl diewe dit geplunder het.
Ettienne-Pierre Skein in graad elf
het die vorige dag terug van vakan-
sie af gekom met sy ouers en jonger
suster. Teen ongeveer 20:00 is die
voordeur oopgemaak om te help
met die vreeslike hitte wat die dorp
terroriseer.
EP en sy ma was in die kombuis
terwyl sy pa en suster aan haar
fiets gewerk het. Terselfdertyd het
vier mans met gewere by die huis
ingeloop. Hulle het almal balaklavas
gedra. Die mans het die gesin by
die dogtertjie se kamer ingedwing
en het gesê dat hulle op die grond
moet lê. Die Skeins is toe een vir
een vasgebind.
Die diewe het EP se ma en pa
geneem om vir hulle alle waarde-
volle besittings uit te wys. Hulle
trouringe is onder meer gesteel.
Die res van die gesteelde items sluit
in ’n skootrekenaar, juwele, Euro’s
van hul vakansie en ander klein,
duur besittings. Die rowers het in
Afrikaans, Engels en ’n onbekende
Afrika-taal gekommunikeer.
Toe die rowers tevrede was, het
hulle die gesin in die badkamer
toegesluit.
Ettienne-Pierre se hande en voete
was in dié stadium vasgemaak; sy
ma se hande was ook vasgemaak,
maar nie sy suster s’n nie. Die row-
ers het gesê dat hulle die TV gaan
steel en aan die badkamerdeur sal
klop wanneer die gesin mag uit-
gaan. Daar is egter nooit geklop nie
en die Skeins het later vasgestel dat
die TV nie gesteel is nie.
Die gesin het in die donker gewag
totdat hulle aangeneem het dat die
inbrekers skoonveld is. Sowat ’n
uur en ’n half later het die gesin die
glas van die badkamerdeur gebreek,
deur die motorhuis na die bure toe
gehardloop en die polisie geskakel.
Diewe Sluip Snags In Dalsig
Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 5
Christoff Loubser
Hallo, Kultuurliefhebbers!
Die kooronnies is nou flou ge-
oudisie, die nuwe musieksentrum is
ingeburger, die massas Graad 8’ies het
hul debuut gemaak en elke treurige
of opruiende weergawe van Little
Drummer Boy is nou al aangehoor en
vergete.
Maar gelukkig het meneer Be-
zuidenhout en juffrou Kroukamp
tóg die resessie se invloed op die
kooroudisies oorleef.
So ja – met dié dat almal se Kers-
bome (hopelik!) nou al weggepak is,
hang daar tog ’n heerlike
kultuurprogram aan die Paul Roos
150-boom en met dié dat die Afri-
kaanse Taalkomissie die ‘hutsteken’,
‘hekkie’ of ‘dubbelkruis’ (nes u verk-
ies) as Afrikaanse woord vir die jaar
aangewys het en amper ’n ‘Hashtag-
mustfall’-veldtog veroorsaak het,
wens Concipio julle tog ’n #Ongeloof-
likeLekkerKultuurseisoen toe.
Kultuurweerkantoor
Hoewel die somer met mening
toegeslaan het hier in die Boland, en
noudat selfs die kerse besluit het hulle
kan dit nie meer vat nie, is daar wel
’n paar belangrike datums om van
#kennis_te_neem
23 Januarie_ATKV Debatkursus @
Hoër Meisieskool Paarl
6 Februarie_Sanggroepkamp
19 Februarie_Koorkamp
26 Februarie_PRG
Kultuurfeesnaweek
4-13 Maart_ US Woordfees
By PRG-Kultuur is dit sommer elke
dag ’n Swart Vrydag met ’n turbo.
Groete en loop maak ’n draai op die
PRG Kultuur/Culturese Facebook-
muur – dit mag jou bloeddruk dalk
so ’n bietjie roer!
Seinheuwel Foto: Verskaf
Foto:NeelsRossouw
Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 6
Janco Bruwer
Online? Multiplayer? Tom Clancy?
What else do you need in a single
video game?
We all know Tom Clancy’s Splinter
Cell gaming series, but at Ubisoft’s
E3 2015 press conference the newest
game of the Tom Clancy series, “The
Division” was announced.
The Division is an online, open
world third-person shooter and ac-
tion role playing game. Meaning you
can go where you want, do what you
want, with or without other players.
The game is set in New York where
there was a devastating pandemic
which caused the city to fall apart.
That is where you come in. The player
(that is you) is part of “The division”,
an agency of classified, self-supported
tactical agents, who are trained to
operate independently of command
to save humanity.
When working as a team in “The
Dark Zone”, also known as the mul-
tiplayer zone, you can use the inbuilt
communication software to talk to
anyone playing on your map or just
your team.
Remember friendly fire is active
meaning don’t ever fire at a team-
mate unless you have a trick up your
sleeve. The reason why the creators
of the game did this was because
you can betray your teammates,
taking their loot and weapons. Just
know that they will not send support
should you need it in future...
The Division will be released on the
8 March 2016 on PC, PS4 and Xbox
One at a price of R800 on consoles.
Pre-ordering this game would be a
wise choice by the looks of it,
it will not be on the shelves for long
since everyone seems to want the
newest game in the world ...
Is Ubisoft taking online gaming to the next level?
WISKUNDE EKSTRAKLASSE
Vind jy Wiskunde uitdagend?
Of wil jy dalk net beter presteer?
Ons wil jou help om Wiskunde baas te raak!
Wiskunde ekstraklasse word aangebied vir graad 8 – 12
leerders deur tutors met nagraadse kwalifikasies in
Wiskunde-verwante studierigtings. Vir jou gerief word
hierdie klasse naby aan jou skool aangebied.
Prys: R170 per leerder per 55 min klas.
(maksimum 5 leerders per klas)
Kontak gerus vir Hilde-Mari (MCom) vir meer inligting.
Skakel: 083 296 4243
Email: info@extraclasses.co.za
Besoek gerus ons webblad by www.extraclasses.co.za
Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 7
Foto’s: Neels Rossouw
Foto:JDWest
Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 8

More Related Content

Featured

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot
Marius Sescu
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
Expeed Software
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Pixeldarts
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
ThinkNow
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
marketingartwork
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
Skeleton Technologies
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
Neil Kimberley
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
contently
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
Albert Qian
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Search Engine Journal
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
SpeakerHub
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
Tessa Mero
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Lily Ray
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
Rajiv Jayarajah, MAppComm, ACC
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
Christy Abraham Joy
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
Vit Horky
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
MindGenius
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
RachelPearson36
 

Featured (20)

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 

Concipio 274

  • 1. Redakteur: Johan Schoeman, Renier Hattingh (Adjunk) Ontwerp en uitleg: Justin Reinecke (Hoof), Thomas Butler, Phillip Ellis Nuus: Renier Hattingh, Alexander Klose, Christoff Loubsher, Luke Giesler, Charl Smit, Janco Bruwer Stuurdingetjies: Luke White (Hoof), CP Kock Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht concipioredaksie@gmail.com | Instagram: @Semper_Concipio_PRG | Twitter: @PaulRoos_Gym | Facebook: fb.com/PaulRoos_Gymnasium Uitgawe/Issue 274 Jaargang XIII 22 Januarie 2016 Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za. ConcipioConcipio270 Editions Bl. 7 Charl Smit On the 13th of January 2016 Mr Van der Westhuizen finally announced what everybody has been waiting to hear for quite a while: the Big Engagement! Paul Roos’s own Romeo and Juliet, Mr Pienaar and Ms Grant, became engaged over the December holidays. This was indeed news that seemed to light up the whole school during assembly – a great start to the new year, even in the insuf- ferable heat of that day. Mr Pienaar and Ms Grant met at Paul Roos, as both of them are Eng- lish teachers at the school. As these two brilliant colleagues worked together and got to know each other, their personal relationship grew, eventu- ally leading to an engagement – to the delight and joy of the entire school. A very nervous Mr Pienaar surprised Ms Grant with a proposal in Her- manus. The beautiful view surroun- ding them, with a gorgeous sunset and dolphins to complete the picture, were of course all carefully planned by Mr Pienaar. The diamond was simply the cherry on top. “Hermanus is one of my favourite places,” says Ms Grant. No wonder! According to Mr Pienaar, a trait of Ms Grant that very few people are aware of is the fact that she has a crush on Josh Groban, and, as everybody already knows, she also loves the colour pink. Mr Pienaar’s advice to all lovers in Paul Roos is that you must make sure that you and your partner share thoughts and ideals. And, he warns, when the day comes that you feel the need to propose to a girl, remember this: a proposal is one of the many things with which you cannot trust Google! Ms Grant revealed to Concipio an unlikely secret about Mr Pienaar: the gentleman in question is a great cook – and, miracle of miracles, especially when it comes to “braai”! The wedding is planned for the end of 2017. Ms Grant will be completing her Master’s degree this year, and as every- body knows – education comes first. Mr Pienaar said that he found the school’s reaction on their engagement “incredible”. He saw an unknown as- pect of Paul Roos which made him feel part of the brotherhood of the school. As for Ms Grant, the school’s reaction is her favourite memory of the school to date. Paul Roos: a 150-year-old institution with academics as main goal, but also a stepping stone along the pathway to life – and love. Paul Roos-liefde Foto: Verskaf
  • 2. Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 2 1. WELCOME/WELKOM Baie welkom aan almal tot die skooljaar van 2016. We trust that the new year will be an exciting one – filled with success and happiness. 2. GRADE 12 RESULTS * 244 van 245 kandidate slaag * MV vir Graadstudie: 90,6% * 59 x A-gemiddeldes * 65 x B-gemiddeldes * 44 kandidate behaal 6 of meer A’s * Totale vak-A’s: 544 waarvan 68 in Wiskunde en 61in Fisiese Wetenskap; die 2de hoogste aantal A-simbole in Wiskunde van alle skole in SA. * 9 x A’s: Raymond Els * 8 x A’s: Eric Collins Floris Machtelinckx Schalk Marais Toppresteerders Schalk Marais 95,6% Duan van Schalkwyk 92,9% Breda Reed 91% Luke Theron 90,9% Nicholas Quenet 90,9% Julian Bock 90,6% Franco Esterhuizen 90,4% WKOD-toekennings Schalk Marais – No. 14 in die Wes-Kaap PRG word aangewys as een van die Top 20 skole op die WKOD Akademiese merietelys. Wiskunde en Fisiese Wetenskap ontvang WKOD-toekennings vir uitnemendheid. 3. PARENT-TEACHER-ASSOCIATION We request all parents (Grades 8 – 12) to inform Room 14 (k14@paulroos.co.za) by Tuesday 2 February 2016 whether you are available to act as class representative for the PTA. We need a representative in all the register classes. Van Agter die Lessenaar From Behind the Desk Deur Jannie van der Westhuizen Noudat ons ons handboeke by Oom Polla gekry het moet die skooljaar seker maar begin. Dis duidelik dat die sen- trum se klanksisteem nog minder lus is vir die nuwe jaar as ons. Begin sal ons maar móét, of ons nou wil of nie, want die Maroen Trein stop vir niemand nie. 2015 lê agter ons en dit is tyd... Ek stel voor jy neem ’n blaadjie uit die matrieks se boeke en skeer al jou ou hare af. Net figuurlik na- tuurlik, aangesien Mevrou Olivier se hooggeagte handves van haarstylreëls niks korter as ’n nommer 2-skeerkam- metjie toelaat vir grade ag tot elf nie. Vat al 2015 se suksesse en ellendes en skeer hulle af. Begin vars op ’n nuwe bladsy met ’n gladde kopvel, vry van 2015 se muisneste. 2016 gaan, soos elke jaar by die Roos, ’n grote wees. Ons skop dit af as deel van die Bloemroos-masjien by die Driehoek, wat genadelik nie weer op die versengende vlaktes van Dal Josafat gehou word nie. Februarie is vol Fees- dae en in Maart kom die feesjaar tot ’n einde met ’n weeklange partytjie. In Augustus pak ons die groot trek aan na Grey Bloemfontein se blou- gestreepte, graslose sportvelde. Ek dink nie ons besef altyd hoe bevoorreg ons is om in dieselfde skoolbanke te kan sit as dié waarin presidente, eerste ministers, musici, skrywers, akademici en nasionale sportsterre gedurende die afgelope 150 jaar gesit het nie. Geskiedenis is egter ook nie alles nie. Wat maak geskiedenis tog saak as ’n skool nie in die hede kan presteer nie? My wens vir 2016 is dus dat ons nie op laasjaar se suksesse sal vashaak nie, maar dat ons eerder sal fokus op die nuwe jaar, en nuwe suksesse sal behaal. Van Agter die Skoolbank Yours Truly Johan Schoeman Editor-in-Chief Foto: JD West
  • 3. Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 3 Key to successAlexander Klose “Daar is net een metode wat werk – ABC (“Apply Bottom to Chair”). Dít is die wyse woorde van Schalk Marais, Paul Roos se top akademiese presteerder. As aanvulling tot Paul Roos se suksesvolle resultate op die sportveld in 2015, sorg Schalk Marais dat dieselfde op akademiese vlak gedoen word. Schalk spog met ’n gemiddeld van 95,6%, wat vir hom ’n plek verseker het op die Top 20-merietelys van die Wes-Kaap. Schalk hou vol dat sukses nie net as ’n akademiese prestasie gesien kan word nie, maar gepaard gaan met gebalanseerheid op ander gebiede. Hierdie woorde verduidelik Schalk se plek in die derde Hokkiespan, sy goeie resultate by fietsrybyeenkomste en sy posisie as hoofverslaggewer vir Concipio en Semper. As ’n natuurlief- hebber, maak Schalk dikwels gebruik van die natuur as medisynemiddel om sy kop “skoon te maak”. “Die onderwysers is fantasties en ons is bevoorreg om ’n pad met hulle te kon stap”, sé hy. Volgens Schalk het nie net die vonderwysers ’n groot rol gespeel in sy prestasies nie, maar ook die broederskap van Paul Roos, wat gelei het tot daaglikse uitdagings asook ’n bietjie gesonde kompetisie. Hy glo dat om hard te werk baie deure sal oopmaak, en daarom was ’n oog op die toekoms ’n groot deel van sy daaglikse motivering. Schalk se raad aan sy mede-Paul Roosers is om altyd te luister tydens lesse en om elke dag jou huiswerk te doen. Aan die ander kant is ontspan- ning tydens naweke van kardinale belang. Op die oomblik is Schalk besig om B.Rek. aan die Universiteit Stellen- bosch te swot en is terselfdertyd ’n inwoner van Dagbreek. Hy beoog om oor sewe jaar sy CA- (geoktrooïeerde rekenmeester) kwalifikasie te verkry. PRG Dagboek ’n Baie besige kwartaal lê voor. Die skool se verjaarsdag is op 1 Maart en die kwartaal is dus effektief ’n feeskwartaal. Die Prestige-atletiekbyeenkoms (Driehoek) op 5 Februarie is definitief ’n hoogtepunt. Die krieketspanne het Donderdagaand 21 Januarie na Grey Bloem vertrek en Muscica Perpetua, die skool se orkes, vertrek vandag op ’n kamp ter voorbereiding vir die skool se 150-verjaarsdag-optredes op 27 en 28 Februarie. Met ’n hokkiekursus om die draai (31 Januarie) word daar ook geen tyd gemors met voorbereiding vir die hokkieseisoen nie (Kyk bladsy 7). Feesprogramdatums: 20 Februarie: Paul Roos 150-Bergfiestrybyeenkoms 24 February: Players’ dinner (Stonehage 150 Golf Classic) 25 February: Stonehage 150 Golf Classic 26 Februarie: Massa-reünie – spitbraai by die Paul Roos-sentrum 27 Februarie: Kultuurprogram 28 Februarie: Kerkdiens in die Moederkerk 29 Februarie: Individual reunions for different year groups (Old Boys) 1 Maart: Skool se verjaarsdag, Massabraai vir alle ouers, leerders, oud-ouers, oud-skoliere en vriende van Paul Roos Foto: Nic de Jager
  • 4. Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 4 Renier Hattingh Op die aand van Dinsdag 12 Januarie (die dag voor die skool begin het) is ’n Paul Roos-leerder en sy gesin in hulle eie huis aangehou terwyl diewe dit geplunder het. Ettienne-Pierre Skein in graad elf het die vorige dag terug van vakan- sie af gekom met sy ouers en jonger suster. Teen ongeveer 20:00 is die voordeur oopgemaak om te help met die vreeslike hitte wat die dorp terroriseer. EP en sy ma was in die kombuis terwyl sy pa en suster aan haar fiets gewerk het. Terselfdertyd het vier mans met gewere by die huis ingeloop. Hulle het almal balaklavas gedra. Die mans het die gesin by die dogtertjie se kamer ingedwing en het gesê dat hulle op die grond moet lê. Die Skeins is toe een vir een vasgebind. Die diewe het EP se ma en pa geneem om vir hulle alle waarde- volle besittings uit te wys. Hulle trouringe is onder meer gesteel. Die res van die gesteelde items sluit in ’n skootrekenaar, juwele, Euro’s van hul vakansie en ander klein, duur besittings. Die rowers het in Afrikaans, Engels en ’n onbekende Afrika-taal gekommunikeer. Toe die rowers tevrede was, het hulle die gesin in die badkamer toegesluit. Ettienne-Pierre se hande en voete was in dié stadium vasgemaak; sy ma se hande was ook vasgemaak, maar nie sy suster s’n nie. Die row- ers het gesê dat hulle die TV gaan steel en aan die badkamerdeur sal klop wanneer die gesin mag uit- gaan. Daar is egter nooit geklop nie en die Skeins het later vasgestel dat die TV nie gesteel is nie. Die gesin het in die donker gewag totdat hulle aangeneem het dat die inbrekers skoonveld is. Sowat ’n uur en ’n half later het die gesin die glas van die badkamerdeur gebreek, deur die motorhuis na die bure toe gehardloop en die polisie geskakel. Diewe Sluip Snags In Dalsig
  • 5. Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 5 Christoff Loubser Hallo, Kultuurliefhebbers! Die kooronnies is nou flou ge- oudisie, die nuwe musieksentrum is ingeburger, die massas Graad 8’ies het hul debuut gemaak en elke treurige of opruiende weergawe van Little Drummer Boy is nou al aangehoor en vergete. Maar gelukkig het meneer Be- zuidenhout en juffrou Kroukamp tóg die resessie se invloed op die kooroudisies oorleef. So ja – met dié dat almal se Kers- bome (hopelik!) nou al weggepak is, hang daar tog ’n heerlike kultuurprogram aan die Paul Roos 150-boom en met dié dat die Afri- kaanse Taalkomissie die ‘hutsteken’, ‘hekkie’ of ‘dubbelkruis’ (nes u verk- ies) as Afrikaanse woord vir die jaar aangewys het en amper ’n ‘Hashtag- mustfall’-veldtog veroorsaak het, wens Concipio julle tog ’n #Ongeloof- likeLekkerKultuurseisoen toe. Kultuurweerkantoor Hoewel die somer met mening toegeslaan het hier in die Boland, en noudat selfs die kerse besluit het hulle kan dit nie meer vat nie, is daar wel ’n paar belangrike datums om van #kennis_te_neem 23 Januarie_ATKV Debatkursus @ Hoër Meisieskool Paarl 6 Februarie_Sanggroepkamp 19 Februarie_Koorkamp 26 Februarie_PRG Kultuurfeesnaweek 4-13 Maart_ US Woordfees By PRG-Kultuur is dit sommer elke dag ’n Swart Vrydag met ’n turbo. Groete en loop maak ’n draai op die PRG Kultuur/Culturese Facebook- muur – dit mag jou bloeddruk dalk so ’n bietjie roer! Seinheuwel Foto: Verskaf Foto:NeelsRossouw
  • 6. Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 6 Janco Bruwer Online? Multiplayer? Tom Clancy? What else do you need in a single video game? We all know Tom Clancy’s Splinter Cell gaming series, but at Ubisoft’s E3 2015 press conference the newest game of the Tom Clancy series, “The Division” was announced. The Division is an online, open world third-person shooter and ac- tion role playing game. Meaning you can go where you want, do what you want, with or without other players. The game is set in New York where there was a devastating pandemic which caused the city to fall apart. That is where you come in. The player (that is you) is part of “The division”, an agency of classified, self-supported tactical agents, who are trained to operate independently of command to save humanity. When working as a team in “The Dark Zone”, also known as the mul- tiplayer zone, you can use the inbuilt communication software to talk to anyone playing on your map or just your team. Remember friendly fire is active meaning don’t ever fire at a team- mate unless you have a trick up your sleeve. The reason why the creators of the game did this was because you can betray your teammates, taking their loot and weapons. Just know that they will not send support should you need it in future... The Division will be released on the 8 March 2016 on PC, PS4 and Xbox One at a price of R800 on consoles. Pre-ordering this game would be a wise choice by the looks of it, it will not be on the shelves for long since everyone seems to want the newest game in the world ... Is Ubisoft taking online gaming to the next level? WISKUNDE EKSTRAKLASSE Vind jy Wiskunde uitdagend? Of wil jy dalk net beter presteer? Ons wil jou help om Wiskunde baas te raak! Wiskunde ekstraklasse word aangebied vir graad 8 – 12 leerders deur tutors met nagraadse kwalifikasies in Wiskunde-verwante studierigtings. Vir jou gerief word hierdie klasse naby aan jou skool aangebied. Prys: R170 per leerder per 55 min klas. (maksimum 5 leerders per klas) Kontak gerus vir Hilde-Mari (MCom) vir meer inligting. Skakel: 083 296 4243 Email: info@extraclasses.co.za Besoek gerus ons webblad by www.extraclasses.co.za
  • 7. Uitgawe/Issue 274 Concipio Page 7 Foto’s: Neels Rossouw Foto:JDWest