Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.
Vir alles wat klein is! 
Verkleurmannetjie 
Katjie
Reëls vir verkleining 
-ie -etjie -jie 
Woorde wat eindig op 
 -s, vleis 
 -k, wolk 
 -p, kop 
 -g, maag 
 -f kalf 
E...
Woorde wat 
eindig op 
 -s, vleis 
 -k, wolk 
 -p, kop 
 -g, maag 
 -f, kalf 
kry-ie 
vleisie 
wolkie 
koppie 
magie ...
Probeer ook: 
baas, gees, gans 
vark, sak, hek 
skaap, dop, klip 
lag, vrug, wig 
graaf, druif, lyf 
Is jy reg? 
basie, ge...
Een lettergrepige 
woorde met een 
vokaal voor 
 -b, rib 
 -l vul 
 -m, lam 
 -n, man 
 -r kar 
 -ng ring 
kry -etji...
Probeer ook: 
rob, 
bul, sel, 
dam, rem, 
plan, kan, 
nar, tjor, 
ding, kring 
Is jy reg? 
robbetjie, 
bulletjie, selletji...
Woorde wat 
eindig op 
 -d hond 
 -t stert 
kry -jie 
hondjie 
stertjie 
Probeer ook: 
rand, grond, bad 
kat, pot, tent
Probeer ook: 
rand, grond, bad 
kat, pot, tent 
Is jy reg? 
randjie, grondjie, badjie 
katjie, potjie, tentjie
Woorde wat 
eindig op 
 -m arm 
kry -pie 
Probeer ook: 
alarm, skelm, 
derm, wurm, 
armpie
Probeer ook: 
alarm, skelm, 
derm, wurm, 
Is jy reg? 
alarmpie, skelmpie, 
dermpie, wurmpie,
Woorde met 
 diftonge; kraai 
 swak “e”; raaiseL 
 lang vokaal; maaN 
 ie; mieR 
 oe; pampoeN 
 voor, -L, -N, -R 
kr...
Probeer ook: 
swaai, ooi, 
draai, koei, 
bloeisel, 
mengsel, 
graan, been, 
vuur, boor, 
skoen, boer, 
voer, toer. 
Is jy ...
Woorde wat 
eindig op 
 á, pa 
 i,o,u alibi 
radio 
skadu 
kry -‘tjie 
pa'tjie 
alibi'tjie 
radio'tjie 
skadu'tjie 
Prob...
Probeer ook: 
ma, hoera, 
taxi, kombi, 
solo, foto, 
balju, 
Is jy reg? 
ma’tjie, hoera’tjie, 
taxi’tjie, kombi’tjie, 
sol...
Wat eindig op 
–ng (ng +kie) 
doring 
woning 
heining 
toring 
kry -kie 
doringkie 
woningkie 
heiningkie 
toringkie 
Prob...
Probeer ook: 
varing, 
laning, 
rekening, 
piesang, 
Is jy reg? 
varinkie, 
laninkie, 
rekeninkie, 
piesankie,
Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud 
hoera hoera’s karba karba’s 
taxi taxi’s bikini bikini’s 
kombi kombi’s mini mini’s...
Meervoud Verkleining Meervoud Verkleining 
koning(s) koninkie woning(s) woninkie 
toring(s) torinkie voering(s) voerinkie ...
Upcoming SlideShare
Loading in …5
×

Verkleinwoorde

33,884 views

Published on

Afrikaanse verkleinwoord reels

Published in: Education
  • Login to see the comments

Verkleinwoorde

  1. 1. Vir alles wat klein is! Verkleurmannetjie Katjie
  2. 2. Reëls vir verkleining -ie -etjie -jie Woorde wat eindig op  -s, vleis  -k, wolk  -p, kop  -g, maag  -f kalf Een lettergreep met vokaal voor  -b, rib  -l vul  -m, lam  -n, man  -r kar  -ng ring Woorde wat eindig op  -d hond  -t stert -pie -tjie -‘tjie Woorde wat eindig op  -m arm Woorde met  diftonge; kraai  swak “e”; raaiseL  lang vokaal; maaN  ie; mieR  oe; pampoeN  voor, -L, -N, -R Woorde wat eindig op  á, pa  i,o,u alibi skadu radio -kie Wat eindig op -ng (ng +kie) doring – dorinkie Reëls
  3. 3. Woorde wat eindig op  -s, vleis  -k, wolk  -p, kop  -g, maag  -f, kalf kry-ie vleisie wolkie koppie magie kalfie Probeer ook: baas, gees, gans vark, sak, hek skaap, dop, klip lag, vrug, wig graaf, druif, lyf
  4. 4. Probeer ook: baas, gees, gans vark, sak, hek skaap, dop, klip lag, vrug, wig graaf, druif, lyf Is jy reg? basie, gesie, gansie varkie, sakkie, hekkie skapie, doppie, klippie laggie, vruggie, wiggie grafie, druifie, lyfie
  5. 5. Een lettergrepige woorde met een vokaal voor  -b, rib  -l vul  -m, lam  -n, man  -r kar  -ng ring kry -etjie Probeer ook: ribbetjie vulletjie lammetjie mannetjie karretjie ringetjie rob, bul, sel, dam, rem, plan, kan, nar, tjor, ding, kring
  6. 6. Probeer ook: rob, bul, sel, dam, rem, plan, kan, nar, tjor, ding, kring Is jy reg? robbetjie, bulletjie, selletjie, dammetjie, remmetjie, plannetjie, kannetjie, narretjie, tjorretjie, dingetjie, kringetjie.
  7. 7. Woorde wat eindig op  -d hond  -t stert kry -jie hondjie stertjie Probeer ook: rand, grond, bad kat, pot, tent
  8. 8. Probeer ook: rand, grond, bad kat, pot, tent Is jy reg? randjie, grondjie, badjie katjie, potjie, tentjie
  9. 9. Woorde wat eindig op  -m arm kry -pie Probeer ook: alarm, skelm, derm, wurm, armpie
  10. 10. Probeer ook: alarm, skelm, derm, wurm, Is jy reg? alarmpie, skelmpie, dermpie, wurmpie,
  11. 11. Woorde met  diftonge; kraai  swak “e”; raaiseL  lang vokaal; maaN  ie; mieR  oe; pampoeN  voor, -L, -N, -R kry -tjie kraaitjie raaiseltjie maantjie miertjie pamoentjie
  12. 12. Probeer ook: swaai, ooi, draai, koei, bloeisel, mengsel, graan, been, vuur, boor, skoen, boer, voer, toer. Is jy reg? swaaitjie, ooitjie, draaitjie, koeitjie, bloeiseltjie, mengseltjie, graantjie, beentjie, vuurtjie, boortjie, skoentjie, boertjie, voertjie, toertjie.
  13. 13. Woorde wat eindig op  á, pa  i,o,u alibi radio skadu kry -‘tjie pa'tjie alibi'tjie radio'tjie skadu'tjie Probeer ook: ma, hoera, taxi, kombi, solo, foto, balju,
  14. 14. Probeer ook: ma, hoera, taxi, kombi, solo, foto, balju, Is jy reg? ma’tjie, hoera’tjie, taxi’tjie, kombi’tjie, solo’tjie, foto’tjie, balju’tjie,
  15. 15. Wat eindig op –ng (ng +kie) doring woning heining toring kry -kie doringkie woningkie heiningkie toringkie Probeer ook: varing, laning, rekening, piesang,
  16. 16. Probeer ook: varing, laning, rekening, piesang, Is jy reg? varinkie, laninkie, rekeninkie, piesankie,
  17. 17. Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud hoera hoera’s karba karba’s taxi taxi’s bikini bikini’s kombi kombi’s mini mini’s saldo saldo’s banjo banjo’s solo solo’s silo silo’s tornado tornado's torpedo torpedo’s radio radio’s radio radio’s foto foto’s skadu skadu’s balju balju’s
  18. 18. Meervoud Verkleining Meervoud Verkleining koning(s) koninkie woning(s) woninkie toring(s) torinkie voering(s) voerinkie varing(s) varinkie heining(s) heininkie piesang(s) piesankie laning(s) laninkie rekening(s) rekeninkie weiding(s) weidinkie dekking(s) dekkinkie helling(s) hellinkie deining(s) deininkie sending(s) sendinkie sening(s) seninkie wêreldneiging(s) wêreldneiginkie

×