YOU ARE SURROUNDED BY A BREATHTAKING AREA!!!
ONVERWACHT FLORA ACCOMMODATION is situated high in the Riviersonderend Mountains halfway between the twin villages of McGregor and Greyton.
ONVERWACHT offers breathtaking views of the surrounding peaks and valleys.
a 2h Drive from Cape Town via Worcester via Robertson and McGregor brings you to what is often described as"The road to Nowhere".
This nature,s lover,s paradise is situated at the start of the famous BOESMANSKLOOF HIKING TRAIL and those who wish to do so can hike the 16km
to Greyton or otherwise you can take our own private hiking trails at ONVERWACHT with mountainstreams,waterfalls and natural rockpools.
You do not need a permit to hike on ONVERWACHT.
The towns Greyton,McGregor,Ashton,Bonnievale,Robertson etc.are visible from the bungalows.
The lights of the visible towns are a spectacular picture at night.
The sunrise in the east is a breathtaking must for all the early birds!!!
The sunset in the west has the prettiest colours you can imagine!!
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
ONVERWACHT FLORA SE SKADE JANUARIE 2010Brand artikel
1. V
-- --.---_.,-..-.:__.._ __._,_ __..__....,...._·::._r·" ··..--··- ..··I~·r'·---..-..··'-·--··I··-----~-..-..--:..-
uur verswe g, p ase
TWEE broers van McGre-
gor moet na verlede na-
week dringend aan alter-
natiewe bronne van inkomste
dink nadat beide se plase feitlik
deur vlamme vernietig is.
'n Brand wat op 27 Desember
al naby Greyton begin en tot by .
Agterkliphoogte buite Robert-'
son versprei het, het voorverlede
Woensdag . (6 Januarie) rnnr.:
Barry Oosthuizen se plaas aan
die voet van die Riviersonder-
endberge, 10 km buite die dorp,
bereik en sowat 3 000ha se pro-
tea-plantasies verswelg.
Drie dae later het sy broer, Ja-
pie, en twee neefs, Jaco en Jacie,
se plase ook deurgeloop toe .rr
sterk suidwestewind weer. die
brand, wat gelyk het onder be-
heer te wees, laat opvlam het.
OpBarry, Japieen Jaciese pla-
se is al hul protea- en fynbosplan-
tasies verswelg. Jaco het net 20%
van sy blomme oor. By Barry en
Japie se pa, Barry sr., het 'n biet-
jie veld afgebrand.
Die vyf Oosthuizen-familiele-
de het altesaam sowat 5 000ha se
dasiegeriewe by die eindpunt
van die Boesmanskloof-wandel-
pad verdien het, is vir eers verlo-
re, aangesien stappers reeds hul
staptogte begin kanselleer het.
Die broers het 'n bietjie win-
gerd en pruime oor, maar hulle
dink ook byvoorbeeld aan die .
aanskaf van vee, wat in die tus-
sentyd 'n inkomste - en werk vir
hul werknemers - kan beteken.
Maar hulle is steeds positief
"Dit is materiele goed. Jy moet
dink aan watse voorregte jy nog
het," se hulle.
Hulle is ook dankbaar vir hulp
van verskillendeoorde af die af-
gelope tyd (sien brief op bl. 8).
"Die ouens van Kaapse Natuur-
bewaring het. geweldig baie vir
ons gedoen," se Japie. "Daar
moet net gekyk word na die reak-
sietyd tussen wanneer die brand
nog beheerbaar is en die helikop-
terskom." Die broers meen die
gaping tussen plaaslike kantore
en hul hoofkantoor (waar toe-
stemming vir die ontplooiing
van helikopters gegee moet
word) is te groot. "En daar moet Akkommodasie langs die Boesmanskloof-wandelpad staan 5005 'n ei-
weer aandag aan brandbane in land binne-in 'n see van roet. Die gebou het rook-, maar nie brandskade
die berge gegee word." nie, opgedoen. Foto's: Ve""r""s"'k"'-af!...- _
~~~~~~~~~~~~~~~~=-=~~.=~_._.. I~ I
ELANA VAN DER WATT verwerkte landbougrond en toe-
rusting verloor - skade wat mil-
joene rande beloop.
Dit was ten spyte van die po-
gings van sowat150 mense om
die brand onder beheer te bring.
Volgens Barry en Japie was die
Kaapse Wynland Distriksmuni-
sipaliteit betrokke, het buurboe-
re spanne werkers beskikbaar
gestel en Kaapse Natuurbewa-
ring helikopters van Werk met
Vuur laat kom. Daar was die Son-
dag vyf helikopters.
Di~ Oosthuizens het ook voor-
brande gemaak, maar die wind
het die veldvuur se vlamme oor
die brandbane gestoot.
Volgens mnr, Piet van Zyl, be-
waringsbestuurder by Kaapse
Natuurbewaring se Vrolijkheid
Natuurreservaat buite McGre-
gor, het altesaam sowat 18000ha
afgebrand. Dit het nie net die
Oosthuizens se plase ingesluit
nie, maar ook verskeie ander
plase en bewaarde grond.
VolgensBarry, al30 jaar op sy
plaas, sal dit hulle tot sewe jaar
neem voor hul proteas en fynbos
weer in produksie is. Ook die in-
komste wat hulle uit akkommo-
Die muur van vuur wat grootskaalse skade aan vyf plase van een familie
buite McGregor aangerig het.