SlideShare a Scribd company logo
•Skriflesing : Josua 24:14-28
•Josua se laaste boodskap aan die
volk.
•Onthou wat God gedoen het in die
verlede en kies om Hom te dien
met volharding.
•Gesinne/families is belangrik as
ons wil uitkom by dit wat God in
hierdie wêreld wil doen – jy
verteenwoordig jou
huis/gesin/familie.
‘n Oproep om te ONTHOU, te KIES en te
VOLHARD.
Onthou
•Waar ons vandaan kom en wat
die Here al vir ons gedoen het.
•Hoekom moet huise/families
onthou?
•Want ons kinders weet nie
noodwendig nie….
•Sodat ons nie ons afhanklikheid
vergeet nie en ons nie
selfvoldaan en arrogant raak
nie.
Kies
•Huise/gesinne/families moet
kies:
Opsie 1 - Die gode van ons
tyd, materialisme,
tegnologie, baie aktiwiteite
ens.
Opsie 2 – ‘n Lewe aan God
toegewy/ om Jesus
onvoorwaardelik te volg/ om
te lewe volgens Sy
koninkryk se beginsels.
•Om toe te laat dat God ons kom
herstel.
•‘n Persoonlike radikale keuse wat
‘n invloed het op ons families en
op die wêreld.
•Dis nie wat jy sê nie, maar wat jy
doen/leef.
•Dis nie om sonder foute te wees
nie, dis om in nederigheid aan
te hou om Jesus te volg
•Vat verantwoordelikheid vir jou
lewe en vir hulle wat God aan
jou toevertrou het.
Volhard
•Wat jy ookal besluit het om te
doen gaan net betekenis hê as jy
volhard daarmee.
•Ons kan nie namens iemand
besluit/ kies, maar ons kan mekaar
help om te volhard – aanmoedig /
mentorskap / vermaning / dra
mekaar / ondersteuning.
Josua 24:15 : “...; maar ek en
my huis, ons sal die Here
dien.”
Tema: Radikale huise

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
AGS Lofoord Upington
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
AGS Lofoord Upington
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 

Tema: Radikale huise

  • 1.
  • 3. •Josua se laaste boodskap aan die volk. •Onthou wat God gedoen het in die verlede en kies om Hom te dien met volharding. •Gesinne/families is belangrik as ons wil uitkom by dit wat God in hierdie wêreld wil doen – jy verteenwoordig jou huis/gesin/familie.
  • 4. ‘n Oproep om te ONTHOU, te KIES en te VOLHARD. Onthou •Waar ons vandaan kom en wat die Here al vir ons gedoen het. •Hoekom moet huise/families onthou?
  • 5. •Want ons kinders weet nie noodwendig nie…. •Sodat ons nie ons afhanklikheid vergeet nie en ons nie selfvoldaan en arrogant raak nie.
  • 6. Kies •Huise/gesinne/families moet kies: Opsie 1 - Die gode van ons tyd, materialisme, tegnologie, baie aktiwiteite ens.
  • 7. Opsie 2 – ‘n Lewe aan God toegewy/ om Jesus onvoorwaardelik te volg/ om te lewe volgens Sy koninkryk se beginsels.
  • 8. •Om toe te laat dat God ons kom herstel. •‘n Persoonlike radikale keuse wat ‘n invloed het op ons families en op die wêreld. •Dis nie wat jy sê nie, maar wat jy doen/leef.
  • 9. •Dis nie om sonder foute te wees nie, dis om in nederigheid aan te hou om Jesus te volg •Vat verantwoordelikheid vir jou lewe en vir hulle wat God aan jou toevertrou het.
  • 10. Volhard •Wat jy ookal besluit het om te doen gaan net betekenis hê as jy volhard daarmee. •Ons kan nie namens iemand besluit/ kies, maar ons kan mekaar help om te volhard – aanmoedig / mentorskap / vermaning / dra mekaar / ondersteuning.
  • 11. Josua 24:15 : “...; maar ek en my huis, ons sal die Here dien.”