2. 1989 Pierre Matthee
15 hektaar koring geplant met ’n Moore-skyfplanter in ’n kamp wat
die vorige jaar lupien-weiding was
Kamp met skyfplanter – 3.4 ton/ha,
Kamp met skaarploeg (losmaak) en saaimasjien langsaan, dieselfde
tyd geplant – 2.6 ton/ha.
Pierre het my verkeerd bewys op my eie plaas!
3.
4. 1990
Van 1990 af begin grond gelyk maak met ’n vlak beitelploeg (‘ghrop’)
bewerking (±75mm) en begin voluit plant met die Moore-skyfplanter
6. 1997
Bou mespuntplanter omdat ek gesien het die skyfplanter se slytasie is
te hoog in ons klipperige toestande
Vandaar met die mespunt nooit dieper as 50 mm gewerk nie
7. So min as moontlik, so vlak as moontlik
(video) 2017-05-13