SlideShare a Scribd company logo
1 of 13
Die Tabernakel
Deel 6
Die Tabernakel struktuur
• Skriflesing:
• Exo 26:15 Jy moet ook vir die tabernakel die regopstaande style van akasiahout maak.
• Exo 26:16 Die lengte van die styl moet tien el wees, en anderhalf el die breedte van
elke styl.
• Exo 26:17 Elke styl moet twee tappe hê wat met mekaar verbind is. So moet jy dit maak
vir al die style van die tabernakel.
• Exo 26:18 En die style vir die tabernakel moet jy maak: twintig style aan die suidekant,
na die suide toe.
• Exo 26:19 Jy moet ook veertig silwervoetstukke onder die twintig style maak: twee
voetstukke onder die een styl vir sy twee tappe en twee voetstukke onder die ander styl
vir sy twee tappe.
• Exo 26:20 En vir die ander sykant van die tabernakel, aan die noordekant, twintig style
• Exo 26:21 met hulle veertig silwervoetstukke: twee voetstukke onder die een styl en
twee voetstukke onder die ander styl.
• Exo 26:22 En vir die agterkant van die tabernakel, teen die weste, moet jy ses style
maak.
• Skriflesing:
• Exo 26:23 Ook moet jy twee style maak vir die hoeke van die tabernakel, aan die
agterkant.
• Exo 26:24 En hulle moet van onder dubbel wees, en net so moet hulle bo dubbel wees
tot by die eerste ring. So moet dit met altwee wees; hulle moet die twee hoeke vorm.
• Exo 26:25 So moet daar dan agt style wees met hulle silwervoetstukke, sestien
voetstukke: twee voetstukke onder die een styl en twee voetstukke onder die ander
styl.
• Exo 26:26 Jy moet ook dwarshoute van akasiahout maak: vyf vir die style van die een
sykant van die tabernakel
• Exo 26:27 en vyf dwarshoute vir die style van die ander sykant van die tabernakel; ook
vyf dwarshoute vir die style van die agterkant van die tabernakel teen die weste.
• Exo 26:28 En die middelste dwarshout moet in die middel van die style oordwars loop,
van die een ent na die ander.
• Exo 26:29 En jy moet die style met goud oortrek; en hulle ringe, as plekke vir die
dwarshoute, moet jy van goud maak. Die dwarshoute moet jy ook met goud oortrek.
• Exo 26:30 So moet jy dan die tabernakel oprig volgens die plan wat jou op die berg
getoon is.
• Skriflesing:
• Exo 26:31 Verder moet jy ‘n voorhangsel maak van pers en purperrooi en bloedrooi
stowwe en fyn dubbeldraad-linne. As kunstige werk moet jy dit maak, met gérubs.
• Exo 26:32 En jy moet dit ophang aan vier pilare van akasiahout wat met goud oorgetrek
is en ook kramme van goud het en op vier silwervoetstukke staan.
• Exo 26:33 En jy moet die voorhangsel onder die hakies ophang; en bring die ark van die
Getuienis daar, binnekant die voorhangsel. En die voorhangsel moet vir julle ‘n skeiding
maak tussen die Heilige en die Allerheiligste.
• Exo 26:34 En jy moet die versoendeksel op die ark van die Getuienis neerlê in die
Allerheiligste.
• Exo 26:35 En sit die tafel buitekant die voorhangsel, en die kandelaar teenoor die tafel
aan die suidekant van die tabernakel. Maar die tafel moet jy aan die noordekant sit.
• Exo 26:36 Jy moet ook vir die ingang van die tent ‘n bedekking maak van pers en
purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn dubbeldraad-linne, veelkleurige werk.
• Exo 26:37 En maak vir die bedekking vyf pilare van akasiahout, en trek hulle oor met
goud; hulle kramme moet ook van goud wees; en jy moet daarvoor vyf kopervoetstukke
giet.
Die hout panele:
• Hout panele:
• Materiaal:
• Die tabernakel was ‘n hout huis wat gemaak was met akasia hout borde wat met
goud oorgetrek was, wat in silwer voetstukke gegrond was en wat deur akasia
hout pilare aan mekaar vasgemaak is wat ook met goud oorgetrek was.
• Afmetings:
• 10 el hoog x 10 el breed x 30 el lank
• 4.5 m hoog x 4.5 m breed x 13.5 m lank
• Aantal borde – 20 aan die noorde kant, 20 aan die suide kant, 6 aan die agter
kant en 2 hoek borde. Altesaam 48 borde.
• Aantal silwer voetstukke – Elke bord is in twee voetstukke geplaas – 48 x 2 = 96
en vier voetstukke vir die 4 pilare wat die voorhangsel bo gehou het. Altesaam
100 voetstukke.
Goud verteenwoordig God en Sy natuur
Silwer – Verlossingswerk van Jesus Christus
Akasia hout – Die menslike natuur
10 – Yod in Hebreeus – Die beginpunt van God se Teenwoordigheid in alle dinge
20 – Kaf in Hebreeus – Hand palm – Ons is ingegraveer in God se Handpalm
48 – 6 maal 8 – 6 Vav in Hebreeus – Die mens
8 Chet in Hebreeus – Dissipelskap aan Jesus
So, ons as kinders van God moet navolgers van Christus wees.
Die plafon
Materiaal – Wit linne tapeserie
Ons het alreeds die plafon behandel as deel van die 4 bedekkings van die
tabernakel. So, die eerste bedekking het gedien as die plafon vir die Tabernakel.
Die dwarshoute:
Skriflesing:
Exo 26:26 Jy moet ook dwarshoute van akasiahout maak: vyf vir die style van die een sykant van die tabernakel
Exo 26:27 en vyf dwarshoute vir die style van die ander sykant van die tabernakel; ook vyf dwarshoute vir die style
van die agterkant van die tabernakel teen die weste.
Exo 26:28 En die middelste dwarshout moet in die middel van die style oordwars loop, van die een ent na die
ander.
Exo 26:29 En jy moet die style met goud oortrek; en hulle ringe, as plekke vir die dwarshoute, moet jy van goud
maak. Die dwarshoute moet jy ook met goud oortrek.
Soos ons uit die illustrasie hierbo kan sien was daar altesaam 15 dwarsbalke wat gehep het om die struktuur as ‘n
eenheid saam te voeg. Drie rye van 5 balke 6 aan die Noorde kant, 6 aan die Suide kant en 3 and die Weste kant.
Die nommer 5:
Die nommer 5 verteenwoordig die Kerk omdat die Kerk op twee elemente staat maak wat moet help met die
ontwikkeling en heiligmaking daarvan.
Die elemente is:
Die Gees van God – 2
Bloed - 3
Die nommer 15:
Sibolies van vrymaking wat geassosieer word met restorasie, restitusie en genesing
Gewoonlik word Jesus se offergawe simbolies met die syfer 15 geassosieer.
Kom ons kyk weer na die Skrifgedeelte wat handel oor die dwarshoute in Eksodus 26. Daar is 15
dwarshoute in totaal. Dit simboliseer hoe liefde die Kerk as ‘n eenheid saambind. Waar daar
liefde is vir mekaar is daar eenheid.
2Kor 5:14 Want die liefde van Christus dring ons,
5:15 omdat ons van oordeel is, dat as een vir almal gesterf het, hulle dan almal gesterf het; en
Hy het vir almal gesterwe, sodat die wat lewe, nie meer vir hulself moet lewe nie, maar vir Hom
wat vir hulle gesterf het en opgewek is.
1Jn 4:16 En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in
die liefde bly, bly in God, en God in hom.
1Jn 4:17 Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die
oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld.
1Jn 4:18 Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want
die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie.
1Jn 4:19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
1Jn 4:20 As iemand sê: Ek het God lief—en sy broeder haat, is hy ‘n leuenaar; want wie sy
broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?
1Jn 4:21 En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.
Die tabernakel struktuur verteenwoordig die twee fases wat ons ondergaan
wanneer ons tot bekering kom.
1. Ons kom tot bekering deur die sondige mens se natuur af te sterf
2. en Heilige Gees wederbaar ons as ‘n nuwe skepsel in Christus. Ons is dan uit die
Gees gebore en nie uit die vlees nie.
Ons moet as Kerk in eenheid en liefde saam werk met een doel voor oë – dit is om
dissipels te maak en hulle op te lei om selfstandige navolgers van Christus te word.
Ons moet ontslae raak van alle sonde en dinge in ons lewens wat ‘n skeiding maak
tussen ons en Christus.
Jesus is die begin en einde van ons geloof.

More Related Content

Featured

Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsPixeldarts
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthThinkNow
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfmarketingartwork
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024Neil Kimberley
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)contently
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024Albert Qian
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsKurio // The Social Media Age(ncy)
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Search Engine Journal
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summarySpeakerHub
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Tessa Mero
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentLily Ray
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best PracticesVit Horky
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementMindGenius
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...RachelPearson36
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Applitools
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at WorkGetSmarter
 

Featured (20)

Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
 
12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work12 Ways to Increase Your Influence at Work
12 Ways to Increase Your Influence at Work
 

Die tabernakel deel 6 die tabernakel struktuur

  • 1. Die Tabernakel Deel 6 Die Tabernakel struktuur
  • 2. • Skriflesing: • Exo 26:15 Jy moet ook vir die tabernakel die regopstaande style van akasiahout maak. • Exo 26:16 Die lengte van die styl moet tien el wees, en anderhalf el die breedte van elke styl. • Exo 26:17 Elke styl moet twee tappe hê wat met mekaar verbind is. So moet jy dit maak vir al die style van die tabernakel. • Exo 26:18 En die style vir die tabernakel moet jy maak: twintig style aan die suidekant, na die suide toe. • Exo 26:19 Jy moet ook veertig silwervoetstukke onder die twintig style maak: twee voetstukke onder die een styl vir sy twee tappe en twee voetstukke onder die ander styl vir sy twee tappe. • Exo 26:20 En vir die ander sykant van die tabernakel, aan die noordekant, twintig style • Exo 26:21 met hulle veertig silwervoetstukke: twee voetstukke onder die een styl en twee voetstukke onder die ander styl. • Exo 26:22 En vir die agterkant van die tabernakel, teen die weste, moet jy ses style maak.
  • 3. • Skriflesing: • Exo 26:23 Ook moet jy twee style maak vir die hoeke van die tabernakel, aan die agterkant. • Exo 26:24 En hulle moet van onder dubbel wees, en net so moet hulle bo dubbel wees tot by die eerste ring. So moet dit met altwee wees; hulle moet die twee hoeke vorm. • Exo 26:25 So moet daar dan agt style wees met hulle silwervoetstukke, sestien voetstukke: twee voetstukke onder die een styl en twee voetstukke onder die ander styl. • Exo 26:26 Jy moet ook dwarshoute van akasiahout maak: vyf vir die style van die een sykant van die tabernakel • Exo 26:27 en vyf dwarshoute vir die style van die ander sykant van die tabernakel; ook vyf dwarshoute vir die style van die agterkant van die tabernakel teen die weste. • Exo 26:28 En die middelste dwarshout moet in die middel van die style oordwars loop, van die een ent na die ander. • Exo 26:29 En jy moet die style met goud oortrek; en hulle ringe, as plekke vir die dwarshoute, moet jy van goud maak. Die dwarshoute moet jy ook met goud oortrek. • Exo 26:30 So moet jy dan die tabernakel oprig volgens die plan wat jou op die berg getoon is.
  • 4. • Skriflesing: • Exo 26:31 Verder moet jy ‘n voorhangsel maak van pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn dubbeldraad-linne. As kunstige werk moet jy dit maak, met gérubs. • Exo 26:32 En jy moet dit ophang aan vier pilare van akasiahout wat met goud oorgetrek is en ook kramme van goud het en op vier silwervoetstukke staan. • Exo 26:33 En jy moet die voorhangsel onder die hakies ophang; en bring die ark van die Getuienis daar, binnekant die voorhangsel. En die voorhangsel moet vir julle ‘n skeiding maak tussen die Heilige en die Allerheiligste. • Exo 26:34 En jy moet die versoendeksel op die ark van die Getuienis neerlê in die Allerheiligste. • Exo 26:35 En sit die tafel buitekant die voorhangsel, en die kandelaar teenoor die tafel aan die suidekant van die tabernakel. Maar die tafel moet jy aan die noordekant sit. • Exo 26:36 Jy moet ook vir die ingang van die tent ‘n bedekking maak van pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn dubbeldraad-linne, veelkleurige werk. • Exo 26:37 En maak vir die bedekking vyf pilare van akasiahout, en trek hulle oor met goud; hulle kramme moet ook van goud wees; en jy moet daarvoor vyf kopervoetstukke giet.
  • 6. • Hout panele: • Materiaal: • Die tabernakel was ‘n hout huis wat gemaak was met akasia hout borde wat met goud oorgetrek was, wat in silwer voetstukke gegrond was en wat deur akasia hout pilare aan mekaar vasgemaak is wat ook met goud oorgetrek was. • Afmetings: • 10 el hoog x 10 el breed x 30 el lank • 4.5 m hoog x 4.5 m breed x 13.5 m lank • Aantal borde – 20 aan die noorde kant, 20 aan die suide kant, 6 aan die agter kant en 2 hoek borde. Altesaam 48 borde. • Aantal silwer voetstukke – Elke bord is in twee voetstukke geplaas – 48 x 2 = 96 en vier voetstukke vir die 4 pilare wat die voorhangsel bo gehou het. Altesaam 100 voetstukke.
  • 7. Goud verteenwoordig God en Sy natuur Silwer – Verlossingswerk van Jesus Christus Akasia hout – Die menslike natuur 10 – Yod in Hebreeus – Die beginpunt van God se Teenwoordigheid in alle dinge 20 – Kaf in Hebreeus – Hand palm – Ons is ingegraveer in God se Handpalm 48 – 6 maal 8 – 6 Vav in Hebreeus – Die mens 8 Chet in Hebreeus – Dissipelskap aan Jesus So, ons as kinders van God moet navolgers van Christus wees.
  • 8. Die plafon Materiaal – Wit linne tapeserie Ons het alreeds die plafon behandel as deel van die 4 bedekkings van die tabernakel. So, die eerste bedekking het gedien as die plafon vir die Tabernakel.
  • 9.
  • 11. Skriflesing: Exo 26:26 Jy moet ook dwarshoute van akasiahout maak: vyf vir die style van die een sykant van die tabernakel Exo 26:27 en vyf dwarshoute vir die style van die ander sykant van die tabernakel; ook vyf dwarshoute vir die style van die agterkant van die tabernakel teen die weste. Exo 26:28 En die middelste dwarshout moet in die middel van die style oordwars loop, van die een ent na die ander. Exo 26:29 En jy moet die style met goud oortrek; en hulle ringe, as plekke vir die dwarshoute, moet jy van goud maak. Die dwarshoute moet jy ook met goud oortrek. Soos ons uit die illustrasie hierbo kan sien was daar altesaam 15 dwarsbalke wat gehep het om die struktuur as ‘n eenheid saam te voeg. Drie rye van 5 balke 6 aan die Noorde kant, 6 aan die Suide kant en 3 and die Weste kant. Die nommer 5: Die nommer 5 verteenwoordig die Kerk omdat die Kerk op twee elemente staat maak wat moet help met die ontwikkeling en heiligmaking daarvan. Die elemente is: Die Gees van God – 2 Bloed - 3 Die nommer 15: Sibolies van vrymaking wat geassosieer word met restorasie, restitusie en genesing
  • 12. Gewoonlik word Jesus se offergawe simbolies met die syfer 15 geassosieer. Kom ons kyk weer na die Skrifgedeelte wat handel oor die dwarshoute in Eksodus 26. Daar is 15 dwarshoute in totaal. Dit simboliseer hoe liefde die Kerk as ‘n eenheid saambind. Waar daar liefde is vir mekaar is daar eenheid. 2Kor 5:14 Want die liefde van Christus dring ons, 5:15 omdat ons van oordeel is, dat as een vir almal gesterf het, hulle dan almal gesterf het; en Hy het vir almal gesterwe, sodat die wat lewe, nie meer vir hulself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is. 1Jn 4:16 En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom. 1Jn 4:17 Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld. 1Jn 4:18 Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 1Jn 4:19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 1Jn 4:20 As iemand sê: Ek het God lief—en sy broeder haat, is hy ‘n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie? 1Jn 4:21 En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.
  • 13. Die tabernakel struktuur verteenwoordig die twee fases wat ons ondergaan wanneer ons tot bekering kom. 1. Ons kom tot bekering deur die sondige mens se natuur af te sterf 2. en Heilige Gees wederbaar ons as ‘n nuwe skepsel in Christus. Ons is dan uit die Gees gebore en nie uit die vlees nie. Ons moet as Kerk in eenheid en liefde saam werk met een doel voor oë – dit is om dissipels te maak en hulle op te lei om selfstandige navolgers van Christus te word. Ons moet ontslae raak van alle sonde en dinge in ons lewens wat ‘n skeiding maak tussen ons en Christus. Jesus is die begin en einde van ons geloof.