5. DIE VIS – JOU BESIGHEID Binne-in joubesigheidis die waardeketting (HST 1)
6. Jy het beheer oor jou waardeketting, net soos die vis beheer het oor wanneer hy sy mond oopmaak, slaap en hoe hy gaan reageer op kos wat in die bak gegooi word. DIE VIS – JOU BESIGHEID
19. Wisselwerking & wedersydseafhanklikheid Die vis is afhanklik van jouomsekertemaakdaar is genoeg water in sybak, virkos en ookomnie ‘n kattekoopnie! Jy word beinvloeddeur die vis – as jyinstap in die huisgaangroetjy die visse, jy sit en kyknahulle en jyspandeer geld op hulle!
20. Wisselwerking & wedersydseafhanklikheid Besigheid is afhanklikvan syomgewingvirsyhulpbronne: Arbeid, Kapitaal, Rou Materiaal (Insette & Prosesse) “Society” / Die samelewingis afhanklik van besigheidvir: Werk, Produkte, Diense (Uitsette)
21. Wisselwerking & wedersydseafhanklikheid Wat is die rol van besigheid in die samelewing? “If children can indeed identify 1000 corporate logos, I can assume this will in all probability include the one of the “spaza-shop” around the corner and that of Microsoft and McDonalds. As the turnover of Bill Gates exceeds the GDP of Australia and the turnover of the “spaza-shop” exceeds the income of the average customer, it holds true that business is indeed the social and financial institution as theory suggests”
22. Verstaanjouomgewing! Dink aan die WêreldbekerRugby, wat is belangrikomteweet? Wat is onsdoel, wiebepaalonsdoel? Waargaanonsspeel? Teen wiegaanonsspeel? Wat is onskompetisiese sterk en swakpunte? Wat is onssterk en swakpunte?
33. 3. OmgewingsOnsekerheid Funksie van informasie en die VERMOEëvan die bestuur van ‘n besigheidom die informasiete: Verstaan Gebruik 4. Kompleksiteitvan die omgewing Funksie van die hoeveelheideksternefaktorewat die besigheidin agmoetneem Eienskappe van die besigheidsomgewing
36. Makro: Internasionaal Internasionalebesigheid: Die maak van wins in deurtransaksies met die buiteland Wat is SuidAfrika se mededingendevoordeel? Wat is belangrikomteweet: Taal, kultuurverskille Wisselkoerse
66. Institusionele F I E S P I T StaatsInstansies Semi – StaatsInstansies ProfessioneleLiggame
67. Tegnologie F I E S P I T Tegnologieseontwikkeling & vooruitgang: Handel (Internet, email, facebook) AutomatieseMasjiene AdministratieweSisteme Verhoogdeproduktiwiteit
79. Wat doen ek met die inligting SenarioAnaliese Watterfaktoremoetek in agneem Kieskritieseindikators Bepaal die historiesegedrag van die indikator Maak ‘n afleiding van toekomstigegedrag “Voorspel” die impak op joubesigheid Bepaal die moontlikeverskillendegevolge Besluitwatjygaandoen
80. SWOT analiese (SSGB) Veranderinge in jou MakroOmgewing Kompetisie MededingendeVoordeel
83. DUS: Dis belangrik om te weet wat in jou omgewing aangaan omdat: Die omgewing aaneenlopend en vinnig verander en dit beinvloed jou “game plan” – strategie. Jy MOET reageer ANDERS:
Instandhouding – bly dieselfde, Groei meer aktiwityte meer in selfde mark, nuwe mark, nuwe produk, vertikale integrasie (koop jou kompitiese) horisontale integrasie (jy boer met groente, koop jy die groente winkel), diversifikasie ready mix, shutter besigheid PASOP vir TE ViNNIG GroeiAfname minder aktiewityte, omkeer (turnaround), verkoop van bellegings, liquidasie, herorganisasie