SlideShare a Scribd company logo
1 of 15
Nie-metale
Metale
Metaloïede
Metale Nie-metale
Metaal glans Dowwe, helder kleure
Goeie Geleiers Swak Geleiers
Nie Deurskynend Soms Deurskynend
Vervormbaar Bros
Meestal vastestowwe
Vastestowwe,
vloeistowwe of gasse
Hoë smelt- en
kookpunte
Lae tot matige smelt- en
kookpunte
 Ook genoem half metale
 Het sommige eienskappe van metale
en ander van nie metale
 Blink of dowwe voorkoms
 Gelei elektrisiteit en hitte, maar nie so
goed soos metale nie
 Elektriese geleiding neem toe as
temperatuur toeneem
 Goeie geleiers van elektrisiteit
 Alle metale en koolstof (grafiet)
 Elektriese geleidingsvermoë
neem af as temperatuur
toeneem
 Toets:
• Konnekteer stukkie van
materiaal in stroombaan soos
getoon.
• Gloeilamp brand - Geleier
1) Watter metaal het die
hoogste elektriese
geleidingsvermoë?
Silwer
2) Waarom word koper dan in
elektriese toestelle gebruik?
Goedkoper
 Swak geleiers van elektrisiteit
 Nie-metale
 Voorbeelde:
• Plastiek en Rubber
 Gelei elektrisiteit, maar nie
so goed soos geleiers nie.
 Metaloïde
 Elektriese geleidingsvermoë
verhoog soos die
temperatuur verhoog
 Geruike:
• LED’s
• Elektroniese toestelle
 Termiese Geleiding
• Vloei van hitte energie
van een punt na ‘n ander
 Termiese Geleiers
• Stowwe wat hitte goed
gelei
• Metale
 Gebruike
• Verwarmers, ketels, stowe
 Termiese Isolators
• Stowwe wat hitte swak
gelei
• Nie-metale
 Voorbeelde
• Glas, Plastiek, Lug
 Gebruike
• Isolasie in huise, termiese
flesse, “cooler bags”
 Stowwe wat sterk deur magnete
aangetrek word.
 Yster, Nikkel en Kobalt
 Magnetiese allooie
• Keramiek: yster en mataaloksiede
• Alnico: Alluminium, nikkel en kobalt
• Staal: Yster en koolstof
 Gebruike:
• Kompasse, kaarte, luidsprekers
Sagte Magnete Harde Magnete
 Word maklik
gemagnetiseer
 Vorm tydelike
magnete
 Word moeilik
gemagnetiseer
 Vorm
permanente
magnete

More Related Content

More from Natasia Gouws (17)

Properties of matter e
Properties of matter eProperties of matter e
Properties of matter e
 
Projektielbeweging e
Projektielbeweging eProjektielbeweging e
Projektielbeweging e
 
Projektielbeweging
ProjektielbewegingProjektielbeweging
Projektielbeweging
 
Momentum e
Momentum eMomentum e
Momentum e
 
Momentum a
Momentum aMomentum a
Momentum a
 
Doppler effect e
Doppler effect eDoppler effect e
Doppler effect e
 
Doppler effect a
Doppler effect aDoppler effect a
Doppler effect a
 
Vektore 11 e
Vektore 11 eVektore 11 e
Vektore 11 e
 
Vektore 11 a
Vektore 11 aVektore 11 a
Vektore 11 a
 
Kragte 11 e
Kragte 11 eKragte 11 e
Kragte 11 e
 
Kragte 11 a
Kragte 11 aKragte 11 a
Kragte 11 a
 
Chemical nomenclature e
Chemical nomenclature eChemical nomenclature e
Chemical nomenclature e
 
Classification of matter a
Classification of matter aClassification of matter a
Classification of matter a
 
Chemical nomenclature a
Chemical nomenclature aChemical nomenclature a
Chemical nomenclature a
 
Classification of matter e
Classification of matter eClassification of matter e
Classification of matter e
 
Basics
BasicsBasics
Basics
 
Basics a
Basics aBasics a
Basics a
 

Properties of matter a

  • 1.
  • 3. Metale Nie-metale Metaal glans Dowwe, helder kleure Goeie Geleiers Swak Geleiers Nie Deurskynend Soms Deurskynend Vervormbaar Bros Meestal vastestowwe Vastestowwe, vloeistowwe of gasse Hoë smelt- en kookpunte Lae tot matige smelt- en kookpunte
  • 4.
  • 5.
  • 6.  Ook genoem half metale  Het sommige eienskappe van metale en ander van nie metale  Blink of dowwe voorkoms  Gelei elektrisiteit en hitte, maar nie so goed soos metale nie  Elektriese geleiding neem toe as temperatuur toeneem
  • 7.
  • 8.  Goeie geleiers van elektrisiteit  Alle metale en koolstof (grafiet)  Elektriese geleidingsvermoë neem af as temperatuur toeneem  Toets: • Konnekteer stukkie van materiaal in stroombaan soos getoon. • Gloeilamp brand - Geleier
  • 9. 1) Watter metaal het die hoogste elektriese geleidingsvermoë? Silwer 2) Waarom word koper dan in elektriese toestelle gebruik? Goedkoper
  • 10.  Swak geleiers van elektrisiteit  Nie-metale  Voorbeelde: • Plastiek en Rubber
  • 11.  Gelei elektrisiteit, maar nie so goed soos geleiers nie.  Metaloïde  Elektriese geleidingsvermoë verhoog soos die temperatuur verhoog  Geruike: • LED’s • Elektroniese toestelle
  • 12.  Termiese Geleiding • Vloei van hitte energie van een punt na ‘n ander  Termiese Geleiers • Stowwe wat hitte goed gelei • Metale  Gebruike • Verwarmers, ketels, stowe
  • 13.  Termiese Isolators • Stowwe wat hitte swak gelei • Nie-metale  Voorbeelde • Glas, Plastiek, Lug  Gebruike • Isolasie in huise, termiese flesse, “cooler bags”
  • 14.  Stowwe wat sterk deur magnete aangetrek word.  Yster, Nikkel en Kobalt  Magnetiese allooie • Keramiek: yster en mataaloksiede • Alnico: Alluminium, nikkel en kobalt • Staal: Yster en koolstof  Gebruike: • Kompasse, kaarte, luidsprekers
  • 15. Sagte Magnete Harde Magnete  Word maklik gemagnetiseer  Vorm tydelike magnete  Word moeilik gemagnetiseer  Vorm permanente magnete