SlideShare a Scribd company logo
1 of 8
Impimpi
SkaakJonathan Scheepers - Jonathan het 'n tweede plek behaal by die Nelson
Mandelabaai skaakproewe vir O/10, wat gehou is op 23 Februarie by
Parsons Hill. Jonathan was die wenner van die Jacques-Loval
Skaaktoernooi wat gehou is op 9 Maart by Handhaaf.
Zelvoné Swanepoel het 'n tweede plek behaal by die Jacques-Loval
Skaaktoernooi wat gehou is op 9 Maart by Handhaaf. Sy was die wenner
in die onder 14 afdeling van die Nelson Mandelabaai skaakproewe wat
gehou is by Brandwag op 15 en 16 Maart. Gedurende die April vakansie
het Zelvoné deelgeneem aan die S.A. geslote kompetisie by Benoni. Hier
het sy 'n sewende plek in haar ouderdomsgroep behaal. Sy is dus
sewende in S.A. in haar ouderdomsgroep.
Zirk Deyzel het 'n tweede plek behaal in die onder 14 afdeling van die
Nelson Mandelabaai skaakproewe wat gehou is by Lawson Brown op 12
en 13 April.
Stefan Strydom was die wenner in die onder 14 afdeling van die Nelson
Mandelabaai skaakproewe wat gehou is by Sydenhalm op 3 en 4 Mei
TennisSEUNS A- SPAN
Verloor teen Sunridge 11 - 17
Wen teen Albertyn 31 - 11
Wen teen Stulting 33 – 9
DOGTERS A-SPAN
Verloor teen Sunridge 7 – 21
Wen teen Albertyn 34 – 8
Wen teen Stulting 31 – 11
SEUNS B-SPAN
Wen teen Sondagsrivier 22 – 12
o/12 HANDHAAF-TOERNOOI
1ste: André Mostert en Allison Exford
2de: Divan van Appel en Katelin Gillson
Sportdae
Handhaaf se jaarlikse sportdae
was weer eens ‘n hoogtepunt.
Ons het teen Laerskool Gill en
Laerskool Sunridge gespeel en
soos gewoonlik was beide die
skole uitmuntende kompetisie.
Dit was oor die algemeen ‘n baie
goeie dag vir al die sportspanne.
Handhaaf het die goeie rugby en
netbal wat hy vanjaar gespeel het
voorgesit.
Ons sê baie dankie aan al die
afrigters wat elke dag so hard met
hul spanne oefen. Ook ‘n spesiale
woord van dank aan al ons ouers
wat ons op daardie dae
ondersteun en help met verkope.
Gholfdag
Ons jaarlikse golfdag het op
13 April 2013 plaasgevind by
die Uitenhage golfbaan. Ons
bedank almal vir hulle harde
werk en ondersteuning asook
al ons borge. 'n Spesiale
woord van dank aan ons hoof
borg vir die dag Panarottis
Uitenhage. Die wenners van
die dag was M Daniels
R Wehmeyer
D Swart
JeugweekOns het 'n baie spesiale super, WOW, Jesus week
beleef waar al die VCSV laerskole saamgespan het en
Jesus groot gemaak het. Tydens hierdie week was daar
baie aktiwiteite gedoen en alles het oor Jesus gegaan.
Baie dankie vir almal se oop harte en bydraes. Ons
beplan om die Jesusweek 2 jaarliks aan te bied. In
Handhaaf word Samesang en kringe weekliks op 'n
roteerbasis aangebied. Koffiekroee, uitreike, VCSV
kampe, sendingsdag, Jonadag, biddag, walk for Jesus
en R20 klaswoekerdag is van die aktiwiteite wat die
VCSV al aangebied het en nog deur die jaar beplan.
Broodknypers word versamel om 'n rolstoel te skenk.
Dis heerlik om in 'n skool te wees waar kinders Jesus as
hul Superhero sien.
Marlowtoer
Dit is enige Handhaaf rugbyspeler se droom om gekies te word vir die
Marlow-groep. In 2013 was die mededinging om die groep te haal
besonder sterk en op 26 Maart, tydens ‘n steakaand, het 21 gelukkige
seuns hul klere ontvang.
In ons eerste wedstryd het Handhaaf ‘n baie sterk teenstander,
naamlike Lochner Hof, getrek. Daar was 36 skole wat deelgeneem het
en Lochner Hof, wat die laaste dag in die finaal gespeel en gewen het,
het bykans teen Hanhaaf vasgeval. Die Handhaaf ysters het vreesloos
gespeel en verdedig en was ongelukkig om met 17-19 te verloor. In
ons tweede wedstryd het Handhaaf afgereken met Hudson Park en as
gevolg van ons prestasie teen Lochner Hof, het ons die hoof
voorwedstryd teen Gene Louw gespeel. Die wedstryd teen Gene Louw
is gekenmerk deur ‘n swak eerste helfte en ‘n briljante tweede helfte,
maar Gene Louw het as wenners uit die stryd getree. Marlow se
wedstryde gaan meer oor karakterbou teen groot skole as die wen self.
Baie skole het Handhaaf geprys oor die manier waarop ons gespeel het
en om respek te wen, tel maar as om ‘n wedstryd te wen. ‘n
Hoogtepunt van Marlow bly die inlywing en naamgee van die juniors en
name soos Spanner, Pirot en Beacon en die reuk van vars beesmis
gaan nog lank by die seuns bly. Dankie aan Mnr Loock wat vir ons
seuns die geleentheid gee om manne te word by Marlow.
Ons groet Welkom
Me. Z. du Plessis Me. L. Jacobs

More Related Content

Viewers also liked

Webinar 3: How to Create a Comprehensive Financial Model
Webinar 3: How to Create a Comprehensive Financial ModelWebinar 3: How to Create a Comprehensive Financial Model
Webinar 3: How to Create a Comprehensive Financial Modeli2itt
 
Practice Management Tips, Tools & Techniques- Mary Toomey, PracticeManager.ie
Practice Management Tips, Tools & Techniques- Mary Toomey, PracticeManager.iePractice Management Tips, Tools & Techniques- Mary Toomey, PracticeManager.ie
Practice Management Tips, Tools & Techniques- Mary Toomey, PracticeManager.ieIMS Marketing
 
บริการทางอินเทอร์เน็ต
บริการทางอินเทอร์เน็ตบริการทางอินเทอร์เน็ต
บริการทางอินเทอร์เน็ตZ'lovebie Ming
 
Padraic Clarke, Group CEO, Socrates Healthcare on the Healthcare IT Market
Padraic Clarke, Group CEO, Socrates Healthcare on the Healthcare IT Market Padraic Clarke, Group CEO, Socrates Healthcare on the Healthcare IT Market
Padraic Clarke, Group CEO, Socrates Healthcare on the Healthcare IT Market IMS Marketing
 
Employment advertising requirements july 1 2011
Employment advertising requirements   july 1 2011Employment advertising requirements   july 1 2011
Employment advertising requirements july 1 2011klantagne
 
Webinar 4: The Top 10 Things Investors Look For In A Project
Webinar 4: The Top 10 Things Investors Look For In A ProjectWebinar 4: The Top 10 Things Investors Look For In A Project
Webinar 4: The Top 10 Things Investors Look For In A Projecti2itt
 
Efficient Delivery of Healthcare Services to Patients -Jack Nagel, Alpha Heal...
Efficient Delivery of Healthcare Services to Patients -Jack Nagel, Alpha Heal...Efficient Delivery of Healthcare Services to Patients -Jack Nagel, Alpha Heal...
Efficient Delivery of Healthcare Services to Patients -Jack Nagel, Alpha Heal...IMS Marketing
 
Click to Update – October 2013
Click to Update – October 2013Click to Update – October 2013
Click to Update – October 2013This Here
 
Click to Update – September 2013
Click to Update – September 2013Click to Update – September 2013
Click to Update – September 2013This Here
 
Hotel anmeldelser
Hotel anmeldelserHotel anmeldelser
Hotel anmeldelserJeppeBR
 
Impimpi Kwartaal 3 2013
Impimpi Kwartaal 3 2013Impimpi Kwartaal 3 2013
Impimpi Kwartaal 3 2013Handhaaf
 

Viewers also liked (15)

Webinar 3: How to Create a Comprehensive Financial Model
Webinar 3: How to Create a Comprehensive Financial ModelWebinar 3: How to Create a Comprehensive Financial Model
Webinar 3: How to Create a Comprehensive Financial Model
 
Practice Management Tips, Tools & Techniques- Mary Toomey, PracticeManager.ie
Practice Management Tips, Tools & Techniques- Mary Toomey, PracticeManager.iePractice Management Tips, Tools & Techniques- Mary Toomey, PracticeManager.ie
Practice Management Tips, Tools & Techniques- Mary Toomey, PracticeManager.ie
 
บริการทางอินเทอร์เน็ต
บริการทางอินเทอร์เน็ตบริการทางอินเทอร์เน็ต
บริการทางอินเทอร์เน็ต
 
Client training bookkeeping
Client training   bookkeepingClient training   bookkeeping
Client training bookkeeping
 
Padraic Clarke, Group CEO, Socrates Healthcare on the Healthcare IT Market
Padraic Clarke, Group CEO, Socrates Healthcare on the Healthcare IT Market Padraic Clarke, Group CEO, Socrates Healthcare on the Healthcare IT Market
Padraic Clarke, Group CEO, Socrates Healthcare on the Healthcare IT Market
 
Employment advertising requirements july 1 2011
Employment advertising requirements   july 1 2011Employment advertising requirements   july 1 2011
Employment advertising requirements july 1 2011
 
Webinar 4: The Top 10 Things Investors Look For In A Project
Webinar 4: The Top 10 Things Investors Look For In A ProjectWebinar 4: The Top 10 Things Investors Look For In A Project
Webinar 4: The Top 10 Things Investors Look For In A Project
 
Efficient Delivery of Healthcare Services to Patients -Jack Nagel, Alpha Heal...
Efficient Delivery of Healthcare Services to Patients -Jack Nagel, Alpha Heal...Efficient Delivery of Healthcare Services to Patients -Jack Nagel, Alpha Heal...
Efficient Delivery of Healthcare Services to Patients -Jack Nagel, Alpha Heal...
 
Click to Update – October 2013
Click to Update – October 2013Click to Update – October 2013
Click to Update – October 2013
 
Click to Update – September 2013
Click to Update – September 2013Click to Update – September 2013
Click to Update – September 2013
 
Hrm hrp 2012
Hrm hrp 2012Hrm hrp 2012
Hrm hrp 2012
 
Citra
CitraCitra
Citra
 
Hotel anmeldelser
Hotel anmeldelserHotel anmeldelser
Hotel anmeldelser
 
Budaya kerja ku
Budaya kerja kuBudaya kerja ku
Budaya kerja ku
 
Impimpi Kwartaal 3 2013
Impimpi Kwartaal 3 2013Impimpi Kwartaal 3 2013
Impimpi Kwartaal 3 2013
 

Impimpi

  • 2. SkaakJonathan Scheepers - Jonathan het 'n tweede plek behaal by die Nelson Mandelabaai skaakproewe vir O/10, wat gehou is op 23 Februarie by Parsons Hill. Jonathan was die wenner van die Jacques-Loval Skaaktoernooi wat gehou is op 9 Maart by Handhaaf. Zelvoné Swanepoel het 'n tweede plek behaal by die Jacques-Loval Skaaktoernooi wat gehou is op 9 Maart by Handhaaf. Sy was die wenner in die onder 14 afdeling van die Nelson Mandelabaai skaakproewe wat gehou is by Brandwag op 15 en 16 Maart. Gedurende die April vakansie het Zelvoné deelgeneem aan die S.A. geslote kompetisie by Benoni. Hier het sy 'n sewende plek in haar ouderdomsgroep behaal. Sy is dus sewende in S.A. in haar ouderdomsgroep. Zirk Deyzel het 'n tweede plek behaal in die onder 14 afdeling van die Nelson Mandelabaai skaakproewe wat gehou is by Lawson Brown op 12 en 13 April. Stefan Strydom was die wenner in die onder 14 afdeling van die Nelson Mandelabaai skaakproewe wat gehou is by Sydenhalm op 3 en 4 Mei
  • 3. TennisSEUNS A- SPAN Verloor teen Sunridge 11 - 17 Wen teen Albertyn 31 - 11 Wen teen Stulting 33 – 9 DOGTERS A-SPAN Verloor teen Sunridge 7 – 21 Wen teen Albertyn 34 – 8 Wen teen Stulting 31 – 11 SEUNS B-SPAN Wen teen Sondagsrivier 22 – 12 o/12 HANDHAAF-TOERNOOI 1ste: André Mostert en Allison Exford 2de: Divan van Appel en Katelin Gillson
  • 4. Sportdae Handhaaf se jaarlikse sportdae was weer eens ‘n hoogtepunt. Ons het teen Laerskool Gill en Laerskool Sunridge gespeel en soos gewoonlik was beide die skole uitmuntende kompetisie. Dit was oor die algemeen ‘n baie goeie dag vir al die sportspanne. Handhaaf het die goeie rugby en netbal wat hy vanjaar gespeel het voorgesit. Ons sê baie dankie aan al die afrigters wat elke dag so hard met hul spanne oefen. Ook ‘n spesiale woord van dank aan al ons ouers wat ons op daardie dae ondersteun en help met verkope.
  • 5. Gholfdag Ons jaarlikse golfdag het op 13 April 2013 plaasgevind by die Uitenhage golfbaan. Ons bedank almal vir hulle harde werk en ondersteuning asook al ons borge. 'n Spesiale woord van dank aan ons hoof borg vir die dag Panarottis Uitenhage. Die wenners van die dag was M Daniels R Wehmeyer D Swart
  • 6. JeugweekOns het 'n baie spesiale super, WOW, Jesus week beleef waar al die VCSV laerskole saamgespan het en Jesus groot gemaak het. Tydens hierdie week was daar baie aktiwiteite gedoen en alles het oor Jesus gegaan. Baie dankie vir almal se oop harte en bydraes. Ons beplan om die Jesusweek 2 jaarliks aan te bied. In Handhaaf word Samesang en kringe weekliks op 'n roteerbasis aangebied. Koffiekroee, uitreike, VCSV kampe, sendingsdag, Jonadag, biddag, walk for Jesus en R20 klaswoekerdag is van die aktiwiteite wat die VCSV al aangebied het en nog deur die jaar beplan. Broodknypers word versamel om 'n rolstoel te skenk. Dis heerlik om in 'n skool te wees waar kinders Jesus as hul Superhero sien.
  • 7. Marlowtoer Dit is enige Handhaaf rugbyspeler se droom om gekies te word vir die Marlow-groep. In 2013 was die mededinging om die groep te haal besonder sterk en op 26 Maart, tydens ‘n steakaand, het 21 gelukkige seuns hul klere ontvang. In ons eerste wedstryd het Handhaaf ‘n baie sterk teenstander, naamlike Lochner Hof, getrek. Daar was 36 skole wat deelgeneem het en Lochner Hof, wat die laaste dag in die finaal gespeel en gewen het, het bykans teen Hanhaaf vasgeval. Die Handhaaf ysters het vreesloos gespeel en verdedig en was ongelukkig om met 17-19 te verloor. In ons tweede wedstryd het Handhaaf afgereken met Hudson Park en as gevolg van ons prestasie teen Lochner Hof, het ons die hoof voorwedstryd teen Gene Louw gespeel. Die wedstryd teen Gene Louw is gekenmerk deur ‘n swak eerste helfte en ‘n briljante tweede helfte, maar Gene Louw het as wenners uit die stryd getree. Marlow se wedstryde gaan meer oor karakterbou teen groot skole as die wen self. Baie skole het Handhaaf geprys oor die manier waarop ons gespeel het en om respek te wen, tel maar as om ‘n wedstryd te wen. ‘n Hoogtepunt van Marlow bly die inlywing en naamgee van die juniors en name soos Spanner, Pirot en Beacon en die reuk van vars beesmis gaan nog lank by die seuns bly. Dankie aan Mnr Loock wat vir ons seuns die geleentheid gee om manne te word by Marlow.
  • 8. Ons groet Welkom Me. Z. du Plessis Me. L. Jacobs