SlideShare a Scribd company logo
1 of 3
Download to read offline
WR 2014 ISSUE 618 WR 2014 ISSUE 6 19
huldeblykHuldeblyk
Most frequent lightning
flashes occur within the
atmosphere in the form of
cloud-to-cloud flashes, but
it is cloud-to-ground flashes
that affect humans, animals,
infrastructures and so on.
HULDEBLYK
Huldeblyk
Petrus Paulus Maré
(Augustus 18, 1942 –- Oktober 19, 2014)
I love Africa and I have
a great passion for this
continent and its species
- (PP Maré)
“Genetiese
ingenieur”
& ’ n l e g e n d e
deur JC Strauss
P
etrus Paulus Maré,
alombekend as Oom PP,
is op 19 Oktober vanjaar op
die ouderdom van 72 jaar oorlede.
Hy het ’n vol en gelukkige lewe
gehad. Die afsterwe van hierdie
merkwaardige mens gaan beslis
’n leemte in die wildbedryf laat.
Oom PP se passie en kennis
was ’n inspirasie vir baie en sy
persoonlikheid en sterk beginsels
het hom vooruit gegaan. Hy word
oorleef deur sy vrou, twee kinders
en vyf kleinkinders. Lomon Maré,
sy seun, sal voortgaan met die
skaarswildspesie-teling volgens
Oom PP se wense.
Hy het in 1967 die graad B.Agric
Genetika M.Sc met lof verwerf
en was vir meer as 40 jaar as
mielie-teler in genetika betrokke.
Sedert 2001 was dit ook vir
hom ’n passie om betrokke te
wees by skaarswildspesie-
teling. In Maart 2000 het hy die
SA Plantetelersvereniging se
Planteteler van die Millenium-
toekenning gekry. Met ’n tesis
oor sojaboon-genotipes in
1967 tot meer moderne DNS
en rekombinasie van gene
vir optimale en volhoubare
vordering in skaarswildspesie-
teling, het PP ’n platform help
skep sodat die wildbedryf met
verwagting na die toekoms kan
uitsien! ’n Nuwe era breek aan
waar kern-DNS ’n groter rol
gaan speel omdat die genetiese
inligting gehuisves word in die
onbetwisbare vaderskap en
moederskap moontlik en sal ook
ongerymdhede aan die kaak stel
en oor die langer termyn lei tot
nuwe geleenthede.
Baie sal die gesprekke met
Oom PP in die veld tussen
die swartwitpense onthou:
“Die beginsels van die
wetenskapgenetika is presies
dieselfde by diere, mense en
plante. Die genetiese bydrae
van die vroulike kant is presies
dieselfde as die bydrae van die
manlike kant – 50%.”
Endan,nadathyeerslankgekyk
het na ’n insek op die grassade,
sou hy voortgaan: “Volhoubare
vordering is slegs moontlik indien
genoegsame genetiese variasie
bestaan in die populasies
waarin seleksie uitgeoefen word.
Rekombinasie van die beste
gene uit die lyne Zambies, Wes-
Zambies en Matetsi in die geval
van swartwitpense is die enigste
weg om genoegsame genetiese
variasie daar te stel ten einde
optimale volhoubare vordering
moontlik te maak. Die omgewing
enhabitatwaarin die dier voorkom,
speel net so ’n belangrike rol
as die genetika (genotipe). Die
voorkoms (fenotipe) van die dier
is die produk van sy genetika
(genotipe) en die omgewing
(habitat) waarin dit leef, grootword
en groei.”
Generaal
Delarey
kern van die sel en nie in die
sitoplasma/mitochondriaal-DNS
nie. Die toepassing van hierdie
inligting maak onder meer
Lomon en PP Maré
WR 2014 ISSUE 620 WR 2014 ISSUE 6 21
huldeblykHuldeblyk
Onthou dat al die ander
belangrike eienskappe, bv.
horinglengte, groeikrag,
reproduksie-aanpassing
en siekteweerstand polige-
niese eienskappe deur baie
gene bepaal word, en moet
’n optimale genetiese vlak
gehandhaaf word.Tyd
sowel as die grootte van die
populasie speel verder ook
’n belangrike rol.
Ten opsigte van die
kleurvariasie in die
bedryf,was Oom PP se
pertinente ”boereraad”
dat dit belangrik is om toe
te sien dat ramme nie by
hulle nageslag kom nie en
opvolgende ramme verkieslik
uit optimale habitat-areas
bekom moet word.
HULDEBLYK
Huldeblyk
Terwyl hy na die buffels in
die verte wys, sou die gesprek
voortgaan: “Dit is ’n relatief kort
periode sedert met projekte vir
siektevrye teling met buffels
vanuit die Kruger Wildtuin begin
is. Hierdie projekte het sedertdien
tot ’n einde gekom en goeie
genetiese materiaal is uit groot
populasies vanuit die wildtuin
bekom. Die Kruger-lyn is daarom
van die lyne in die buffelbedryf
met van die meeste genetiese
variasie.
“Bulle van 50 duim plus kom
nou deur, terwyl vroulike diere van
besondere gehalte vergelykbaar
is met van die beste wat tans in
die bedryf beskikbaar is. Ons sien
met verwagting daarna uit om die
resultaat te sien as top-gene uit
ander dele gerekombineer word
met die beste gene uit die Kruger-
agtergrond en ander populasies
waar goeie teelmateriaal beskikbaar
is. Dit is na my mening nou die
ideale tyd om hierdie gene van
diverse oorsprong te rekombineer.”
Oom PP het geglo dat belangrike
eienskappe soos manlikheid
by bulle besonder belangrik
is. Horingwydte kan nie ’n
oorheersende rol ten koste van
ander belangrike eienskappe
speel nie. ’n Groot raamwerk
(massa), ideale horingwydte en
horingpunte wat by volwasse
bulle laer as die bosse is, sal
mettertyd ’n gebalanseerde
resultaat met die klem op die
regte eienskappe en die nodige
gene moontlik maak. Onthou dat
al die poligeniese eienskappe,
insluitend aanpassing, reproduksie,
siekteweerstand, konstitiesie,
fisiologiese doeltreffendheid,
ens. deur ’n groot aantal gene
(poligene) bepaal word.
”Onthou dat die swart kleur
by byvoorbeeld rooibokke
deur ’n enkel resessiewe geen
veroorsaak word wat in natuurlike
populasies deur die normale
dominante geen verbloem word.
Baie van die kleurvariante by
springbokke vertoon opvallend
swakker as die pragtige normale
springbok, bloot omdat met te
klein populasie te veel inteling
plaasvind.”
WR 2014 ISSUE 622 WR 2014 ISSUE 6 23
huldeblykHuldeblyk
HULDEBLYK
Huldeblyk
Oom PP se insae om inteling
tot ’n mimimum te beperk en
genetiese variasie op ’n hoë vlak
te handhaaf en steeds te verhoog
deur die inkorporering van die
beste gene in die bedryf vir
optimale volhoubare vordering,
asook die rekombinasie van
hierdie goeie gene van diverse
oorsprong, sal mettertyd lei tot
horinglengtes waarvan ons nou
nog net kan droom! RIV, Oom PP.
Een van die belangrikste areas waar tegnologiese ontwikkeling ‘n impak gemaak het, is opvoeding en opleiding.
PP Maré was ‘n meester in die kuns van effektiewe kommunikasie – sy onbaatsugtige deel van kennis en wysheid sal altyd
waardevol bly en ‘n impak hê op die wildbedryf - www.wildlife-exclusive.com/blog.html

More Related Content

Featured

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by HubspotMarius Sescu
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTExpeed Software
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsPixeldarts
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthThinkNow
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfmarketingartwork
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024Neil Kimberley
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)contently
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024Albert Qian
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsKurio // The Social Media Age(ncy)
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Search Engine Journal
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summarySpeakerHub
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Tessa Mero
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentLily Ray
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best PracticesVit Horky
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementMindGenius
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...RachelPearson36
 

Featured (20)

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 

Huldeblyk aan PP Mare - deur JC Strauss

  • 1. WR 2014 ISSUE 618 WR 2014 ISSUE 6 19 huldeblykHuldeblyk Most frequent lightning flashes occur within the atmosphere in the form of cloud-to-cloud flashes, but it is cloud-to-ground flashes that affect humans, animals, infrastructures and so on. HULDEBLYK Huldeblyk Petrus Paulus Maré (Augustus 18, 1942 –- Oktober 19, 2014) I love Africa and I have a great passion for this continent and its species - (PP Maré) “Genetiese ingenieur” & ’ n l e g e n d e deur JC Strauss P etrus Paulus Maré, alombekend as Oom PP, is op 19 Oktober vanjaar op die ouderdom van 72 jaar oorlede. Hy het ’n vol en gelukkige lewe gehad. Die afsterwe van hierdie merkwaardige mens gaan beslis ’n leemte in die wildbedryf laat. Oom PP se passie en kennis was ’n inspirasie vir baie en sy persoonlikheid en sterk beginsels het hom vooruit gegaan. Hy word oorleef deur sy vrou, twee kinders en vyf kleinkinders. Lomon Maré, sy seun, sal voortgaan met die skaarswildspesie-teling volgens Oom PP se wense. Hy het in 1967 die graad B.Agric Genetika M.Sc met lof verwerf en was vir meer as 40 jaar as mielie-teler in genetika betrokke. Sedert 2001 was dit ook vir hom ’n passie om betrokke te wees by skaarswildspesie- teling. In Maart 2000 het hy die SA Plantetelersvereniging se Planteteler van die Millenium- toekenning gekry. Met ’n tesis oor sojaboon-genotipes in 1967 tot meer moderne DNS en rekombinasie van gene vir optimale en volhoubare vordering in skaarswildspesie- teling, het PP ’n platform help skep sodat die wildbedryf met verwagting na die toekoms kan uitsien! ’n Nuwe era breek aan waar kern-DNS ’n groter rol gaan speel omdat die genetiese inligting gehuisves word in die onbetwisbare vaderskap en moederskap moontlik en sal ook ongerymdhede aan die kaak stel en oor die langer termyn lei tot nuwe geleenthede. Baie sal die gesprekke met Oom PP in die veld tussen die swartwitpense onthou: “Die beginsels van die wetenskapgenetika is presies dieselfde by diere, mense en plante. Die genetiese bydrae van die vroulike kant is presies dieselfde as die bydrae van die manlike kant – 50%.” Endan,nadathyeerslankgekyk het na ’n insek op die grassade, sou hy voortgaan: “Volhoubare vordering is slegs moontlik indien genoegsame genetiese variasie bestaan in die populasies waarin seleksie uitgeoefen word. Rekombinasie van die beste gene uit die lyne Zambies, Wes- Zambies en Matetsi in die geval van swartwitpense is die enigste weg om genoegsame genetiese variasie daar te stel ten einde optimale volhoubare vordering moontlik te maak. Die omgewing enhabitatwaarin die dier voorkom, speel net so ’n belangrike rol as die genetika (genotipe). Die voorkoms (fenotipe) van die dier is die produk van sy genetika (genotipe) en die omgewing (habitat) waarin dit leef, grootword en groei.” Generaal Delarey kern van die sel en nie in die sitoplasma/mitochondriaal-DNS nie. Die toepassing van hierdie inligting maak onder meer Lomon en PP Maré
  • 2. WR 2014 ISSUE 620 WR 2014 ISSUE 6 21 huldeblykHuldeblyk Onthou dat al die ander belangrike eienskappe, bv. horinglengte, groeikrag, reproduksie-aanpassing en siekteweerstand polige- niese eienskappe deur baie gene bepaal word, en moet ’n optimale genetiese vlak gehandhaaf word.Tyd sowel as die grootte van die populasie speel verder ook ’n belangrike rol. Ten opsigte van die kleurvariasie in die bedryf,was Oom PP se pertinente ”boereraad” dat dit belangrik is om toe te sien dat ramme nie by hulle nageslag kom nie en opvolgende ramme verkieslik uit optimale habitat-areas bekom moet word. HULDEBLYK Huldeblyk Terwyl hy na die buffels in die verte wys, sou die gesprek voortgaan: “Dit is ’n relatief kort periode sedert met projekte vir siektevrye teling met buffels vanuit die Kruger Wildtuin begin is. Hierdie projekte het sedertdien tot ’n einde gekom en goeie genetiese materiaal is uit groot populasies vanuit die wildtuin bekom. Die Kruger-lyn is daarom van die lyne in die buffelbedryf met van die meeste genetiese variasie. “Bulle van 50 duim plus kom nou deur, terwyl vroulike diere van besondere gehalte vergelykbaar is met van die beste wat tans in die bedryf beskikbaar is. Ons sien met verwagting daarna uit om die resultaat te sien as top-gene uit ander dele gerekombineer word met die beste gene uit die Kruger- agtergrond en ander populasies waar goeie teelmateriaal beskikbaar is. Dit is na my mening nou die ideale tyd om hierdie gene van diverse oorsprong te rekombineer.” Oom PP het geglo dat belangrike eienskappe soos manlikheid by bulle besonder belangrik is. Horingwydte kan nie ’n oorheersende rol ten koste van ander belangrike eienskappe speel nie. ’n Groot raamwerk (massa), ideale horingwydte en horingpunte wat by volwasse bulle laer as die bosse is, sal mettertyd ’n gebalanseerde resultaat met die klem op die regte eienskappe en die nodige gene moontlik maak. Onthou dat al die poligeniese eienskappe, insluitend aanpassing, reproduksie, siekteweerstand, konstitiesie, fisiologiese doeltreffendheid, ens. deur ’n groot aantal gene (poligene) bepaal word. ”Onthou dat die swart kleur by byvoorbeeld rooibokke deur ’n enkel resessiewe geen veroorsaak word wat in natuurlike populasies deur die normale dominante geen verbloem word. Baie van die kleurvariante by springbokke vertoon opvallend swakker as die pragtige normale springbok, bloot omdat met te klein populasie te veel inteling plaasvind.”
  • 3. WR 2014 ISSUE 622 WR 2014 ISSUE 6 23 huldeblykHuldeblyk HULDEBLYK Huldeblyk Oom PP se insae om inteling tot ’n mimimum te beperk en genetiese variasie op ’n hoë vlak te handhaaf en steeds te verhoog deur die inkorporering van die beste gene in die bedryf vir optimale volhoubare vordering, asook die rekombinasie van hierdie goeie gene van diverse oorsprong, sal mettertyd lei tot horinglengtes waarvan ons nou nog net kan droom! RIV, Oom PP. Een van die belangrikste areas waar tegnologiese ontwikkeling ‘n impak gemaak het, is opvoeding en opleiding. PP Maré was ‘n meester in die kuns van effektiewe kommunikasie – sy onbaatsugtige deel van kennis en wysheid sal altyd waardevol bly en ‘n impak hê op die wildbedryf - www.wildlife-exclusive.com/blog.html