BESIGHEIDSTUDIES
Graad 11
KWARTAAL 1
Sake-omgewings en
Sakebedrywighede
SAKESEKTORE
5.1 INLEIDING
 Daar bestaan dire ekonomiese sektore:
1. Die primêre sektor
2. Die sekondêre sektor
3. Die tersiêre sektor
 Sake-ondernemings dryf handel en een van hierdie
drie sektore.
5.2 PRIMÊRE ONDERNEMINGS
 Primêre ondernemings behartig die ontginning van rou
materiale, byvoorbeeld die landbou- en mynboubedryf.
 Primêre ondernemings verskaf rou materiale aan
sekondêre ondernemings.
 Byvoorbeeld, bome word afgekap vir hout.
5.3 SEKONDÊRE ONDERNEMINGS
 Sekondêre ondernemings verwerk die rou materiale
van primêre ondernemings na vervaardigde / finale
goedere.
 Byvoorbeeld, hout word in kleiner dele opgesaag
sodat dit gebruik kan word om meubels of papier mee
te maak.
5.4 TERSIÊRE ONDERNEMINGS
 Tersiêre ondernemings behartig die verspreiding van
goedere vanaf die plek waar dit vervaardig word na
die finale verbruiker, wat gewone verbruikers of ander
sake-ondernemings kan wees.
 Tersiêre ondernemings lewer ook dienste aan
verbruikers en ander sake-ondernemings.
 Byvoorbeeld, meubels wat deur ‘n sekondêre
onderneming vervaardig is, word na ‘n meubelwinkel
geneem sodat dit aan die verbruikers beskikbaar
gestel kan word.
5.5 SKAKEL TUSSEN PRIMÊRE, SEKONDÊRE
EN TERSIÊRE ONDERNEMINGS
 Vervaardiging begin in die primêre sektor.
 Primêre ondernemings het egter produkte van ander
ondernemings nodig om te kan funksioneer.
 Byvoorbeeld, om goud te ontgin is ‘n primêre aktiwiteit.
 Hierdie toerusting word deur die sekondêre sektor
gemaak en deur die tersiêre sektor verkoop.
 Soms benodig primêre ondernemings ook produkte
van ander primêre ondernemings.
 Byvoorbeeld, ‘n hoenderboer benodig voer om sy
hoenders te voer.
 Dit is dus duidelik dat sakebedrywighede in een sektor
afhanklik is van die aktiwiteite wat deur die ander
sektore uitgevoer word.
 Ons kan dus sê dat daar ‘n verband tussen primêre,
sekondêre en tersiêre ondernemings is.
 Sekondêre ondernemings moet rou materiale na
vervaardigde / finale goedere verwerk.
 Hiervoor benodig sekondêre ondernemings rou
materiale van die primêre sektor.
 Die sekondêre sektor gebruik masjienerie wat deur
ander sekondêre ondernemings vervaardigh word en
wat deur tersiêre ondernemings verkoop en versprei
word.
 Tersiêre ondernemings behartig die verspreiding van
goedere en die lewering van dienste aan verbruikers.
 Hiervoor moet tersiêre ondernemings klaar
vervaardigde goedere van die sekondêre sektor verky.
 Tersiêre ondernemings moet ook gebruik maak van
dienste wat deur ander tersiêre ondernemings
aangebied word.
 Byvoorbeeld, supermarkte moet goedere van
verskaffers –dikwels sekondêre ondernemings –
aankoop.
 Hierdie goedere word dan deur ‘n vervoermaatskappy
(tersiêre onderneming) vanaf die verskaffer na die
supermark vervoer.
 Die supermark moet die goedere by ‘n versekerings-
maatskappy (tersiêre onderneming) laat verseker.
 Die supermark benodig ok bankdienste (tersiêre
sektor) om hulle goedere te verkoop en nuwe voorraad
aan te koop.
Onderwerp_5.pptx

Onderwerp_5.pptx

  • 1.
  • 2.
  • 3.
  • 4.
    5.1 INLEIDING  Daarbestaan dire ekonomiese sektore: 1. Die primêre sektor 2. Die sekondêre sektor 3. Die tersiêre sektor  Sake-ondernemings dryf handel en een van hierdie drie sektore.
  • 5.
    5.2 PRIMÊRE ONDERNEMINGS Primêre ondernemings behartig die ontginning van rou materiale, byvoorbeeld die landbou- en mynboubedryf.  Primêre ondernemings verskaf rou materiale aan sekondêre ondernemings.  Byvoorbeeld, bome word afgekap vir hout.
  • 6.
    5.3 SEKONDÊRE ONDERNEMINGS Sekondêre ondernemings verwerk die rou materiale van primêre ondernemings na vervaardigde / finale goedere.  Byvoorbeeld, hout word in kleiner dele opgesaag sodat dit gebruik kan word om meubels of papier mee te maak.
  • 7.
    5.4 TERSIÊRE ONDERNEMINGS Tersiêre ondernemings behartig die verspreiding van goedere vanaf die plek waar dit vervaardig word na die finale verbruiker, wat gewone verbruikers of ander sake-ondernemings kan wees.  Tersiêre ondernemings lewer ook dienste aan verbruikers en ander sake-ondernemings.  Byvoorbeeld, meubels wat deur ‘n sekondêre onderneming vervaardig is, word na ‘n meubelwinkel geneem sodat dit aan die verbruikers beskikbaar gestel kan word.
  • 8.
    5.5 SKAKEL TUSSENPRIMÊRE, SEKONDÊRE EN TERSIÊRE ONDERNEMINGS  Vervaardiging begin in die primêre sektor.  Primêre ondernemings het egter produkte van ander ondernemings nodig om te kan funksioneer.  Byvoorbeeld, om goud te ontgin is ‘n primêre aktiwiteit.  Hierdie toerusting word deur die sekondêre sektor gemaak en deur die tersiêre sektor verkoop.  Soms benodig primêre ondernemings ook produkte van ander primêre ondernemings.
  • 9.
     Byvoorbeeld, ‘nhoenderboer benodig voer om sy hoenders te voer.  Dit is dus duidelik dat sakebedrywighede in een sektor afhanklik is van die aktiwiteite wat deur die ander sektore uitgevoer word.  Ons kan dus sê dat daar ‘n verband tussen primêre, sekondêre en tersiêre ondernemings is.  Sekondêre ondernemings moet rou materiale na vervaardigde / finale goedere verwerk.  Hiervoor benodig sekondêre ondernemings rou materiale van die primêre sektor.
  • 10.
     Die sekondêresektor gebruik masjienerie wat deur ander sekondêre ondernemings vervaardigh word en wat deur tersiêre ondernemings verkoop en versprei word.  Tersiêre ondernemings behartig die verspreiding van goedere en die lewering van dienste aan verbruikers.  Hiervoor moet tersiêre ondernemings klaar vervaardigde goedere van die sekondêre sektor verky.  Tersiêre ondernemings moet ook gebruik maak van dienste wat deur ander tersiêre ondernemings aangebied word.
  • 11.
     Byvoorbeeld, supermarktemoet goedere van verskaffers –dikwels sekondêre ondernemings – aankoop.  Hierdie goedere word dan deur ‘n vervoermaatskappy (tersiêre onderneming) vanaf die verskaffer na die supermark vervoer.  Die supermark moet die goedere by ‘n versekerings- maatskappy (tersiêre onderneming) laat verseker.  Die supermark benodig ok bankdienste (tersiêre sektor) om hulle goedere te verkoop en nuwe voorraad aan te koop.