SlideShare a Scribd company logo
1 of 1
LIDMAATSKAP VOORDELE
Lede ontvang ‘n afslag van tot 60% op normale staanplek tariewe by
deelnemende woonwaparke. Diehoeveelheid beskikbarestaanplekkeis
seisoen gebonde en wisselvolgens die park se grootte en eienaar se
welwillentheid.
As voorbeeld neem ons ‘n park met 100 staanplekkeen goedgunstigeeienaar.
Op vyf staanplekkebied hulle ‘n 60% afslag aan ons lede, m.a.w. indien die
normale tarief R300.00 per dag beloop sal u slegs R120.00 betaalper dag. By
dieselfde park mag daar ‘n bykomendetien staanplekkebeskikbaar wees teen
40% afslag, d.w.s. R180.00 per dag en ‘n verdere twintig staanplekketeen 20%
afslag d.w.s. R240.00per dag. Groter parkesal meer, en kleiner parkeminder
staanplekketeen afslag tariewe aan ons lede toestaan op ‘n eerste betaal,
eerste gebruik basis. Bespreking is dus belangrik maar nie verpligtend. U meld
u lid nommer om afslag te bekom by bespreking, nieby betaling.
Alle deelnemende parkese tariewe en kontak besonderhedesal bekend
gemaak word en elke park se inligting sal gereeld opgedateer word om nuwe
fotos en bekomendeinligting aan lede te verskaf sodatons inligting vir die
kampterein en omgewing altyd vars bly.
As bykomendediens aan afgetredenes wat voltyds reis (Fulltimers) versoek ons
alle deelnemende parkeom minstens eenstaanplek beskikbaar te stel aan ons
lede op ‘n maandelikse basis teen ‘n bekostigbaretarief.
Ons lede watselfversorgend reis, dus nie geriewe benodig, sal ook gratis mag
oornag by deelnemende afsetpunte soos wynkelders, jag plaseensovoorts in
ruil vir hul aankopevan soortgelykewaarde.
“SILVER ACCESS” LEDE GELDE:
Registrasie koste(eenmalig) beloop tans R75.00.
Lede gelde is betaalbaar vanaf 1 Maart 2015 per debietorder teen R25.00 p/m.
Die bedrag dek die hele gesin en sal jaarliks gedurendeFebruariehersien word.
Registreer by campmoreforless@outlook.com

More Related Content

Viewers also liked

Viewers also liked (9)

Mitologia griega2B
Mitologia griega2BMitologia griega2B
Mitologia griega2B
 
Casamance Slides
Casamance SlidesCasamance Slides
Casamance Slides
 
Tasca 8.4. semblança de triangles
Tasca 8.4. semblança de trianglesTasca 8.4. semblança de triangles
Tasca 8.4. semblança de triangles
 
Cartel mercería encarnita
Cartel mercería encarnitaCartel mercería encarnita
Cartel mercería encarnita
 
Public relations firm in san franciscoto
Public relations firm in san franciscotoPublic relations firm in san franciscoto
Public relations firm in san franciscoto
 
Ελιά
ΕλιάΕλιά
Ελιά
 
Wildebeest by Joseph
Wildebeest by JosephWildebeest by Joseph
Wildebeest by Joseph
 
3d tv
3d tv3d tv
3d tv
 
Teletrabajo
TeletrabajoTeletrabajo
Teletrabajo
 

Lidmaatskap

  • 1. LIDMAATSKAP VOORDELE Lede ontvang ‘n afslag van tot 60% op normale staanplek tariewe by deelnemende woonwaparke. Diehoeveelheid beskikbarestaanplekkeis seisoen gebonde en wisselvolgens die park se grootte en eienaar se welwillentheid. As voorbeeld neem ons ‘n park met 100 staanplekkeen goedgunstigeeienaar. Op vyf staanplekkebied hulle ‘n 60% afslag aan ons lede, m.a.w. indien die normale tarief R300.00 per dag beloop sal u slegs R120.00 betaalper dag. By dieselfde park mag daar ‘n bykomendetien staanplekkebeskikbaar wees teen 40% afslag, d.w.s. R180.00 per dag en ‘n verdere twintig staanplekketeen 20% afslag d.w.s. R240.00per dag. Groter parkesal meer, en kleiner parkeminder staanplekketeen afslag tariewe aan ons lede toestaan op ‘n eerste betaal, eerste gebruik basis. Bespreking is dus belangrik maar nie verpligtend. U meld u lid nommer om afslag te bekom by bespreking, nieby betaling. Alle deelnemende parkese tariewe en kontak besonderhedesal bekend gemaak word en elke park se inligting sal gereeld opgedateer word om nuwe fotos en bekomendeinligting aan lede te verskaf sodatons inligting vir die kampterein en omgewing altyd vars bly. As bykomendediens aan afgetredenes wat voltyds reis (Fulltimers) versoek ons alle deelnemende parkeom minstens eenstaanplek beskikbaar te stel aan ons lede op ‘n maandelikse basis teen ‘n bekostigbaretarief. Ons lede watselfversorgend reis, dus nie geriewe benodig, sal ook gratis mag oornag by deelnemende afsetpunte soos wynkelders, jag plaseensovoorts in ruil vir hul aankopevan soortgelykewaarde. “SILVER ACCESS” LEDE GELDE: Registrasie koste(eenmalig) beloop tans R75.00. Lede gelde is betaalbaar vanaf 1 Maart 2015 per debietorder teen R25.00 p/m. Die bedrag dek die hele gesin en sal jaarliks gedurendeFebruariehersien word. Registreer by campmoreforless@outlook.com