SlideShare a Scribd company logo
1 of 4
Download to read offline
WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING
WET 2 VAN 2000 SOOS GEWYSIG DEUR WET 42 VAN 2001
ARTIKEL 51 HANDLEIDING VIR
COPPER SUNSET TRADING 68 (EDMS) BPK
INHOUD:
A. INLEIDING
Die geografiese area waar die diens gelewer word, is die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
B. BESONDERHEDE IN TERME VAN ARTIKEL 51
Kontakbesonderhede [Artikel 51 (1)(a)]:
1) Naam van besigheid
COPPER SUNSET TRADING 68 (EDMS) BPK
2) Fisiese adres van besigheid
Hoofstraat, PIKETBERG 7320
3) Geregistreerde adres
Voortrekkerstraat 82, PORTERVILLE 6810
4) Posadres
Posbus 252, PIKETBERG 7320
5) Telefoonnommer
(022) 913 3231
6) Faksnommer
(022) 913 3231
7) E-posadres
thys@proterra.co.za
8) Besonderhede van inligtingsbeampte
8.1) Volle name
Mnr. Thys Basson
8.2) Telefoonnommer
(022) 913 3231
8.3) Faksnommer
Bladsy 1 van 4
8.4) E-posadres
thys@proterra.co.za
8.5) Posisie beklee m.b.t. die Onderneming
Direkteur
C. BESKIKBAARHEID VAN HANDLEIDING [ARTIKEL 51 (1)(b)]
Die handleiding sal beskikbaar wees by die Menseregtekommissie. Rig enige navrae aan:
Die Menseregtekommissie
Posadres: Privaatsak 2700
HOUGHTON
2041
Telefoon: +27 11484 8300
Faksnommer: +27 11484 0582
Webtuiste: http://www.sahrc.org.za
D. KATEGORIEЁ VAN INLIGTING BESKIKBAAR:
1) Afskrifte van die volgende word gehou (waar toepaslik):
1.1) Registrasiedokumente van die besigheid;
1.2) Kontrakte en ooreenkomste m.b.t. die besigheid;
1.3) Versekeringsdokumente;
1.4) Finansiële state;
1.5) Voorraadlyste;
1.6) Bateregister;
1.7) Volledige inligtingsdata m.b.t. die werknemers;
1.8) Dienskontrakte vir werknemers;
1.9) Personeellêers van werknemers;
1.10) Geskrewe grieweprosedure;
1.11) Geskrewe dissiplinêre prosedure;
1.12) Bywoningsregister;
1.13) Veiligheidshandleiding;
1.14) Rekords in terme van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid;
1.15) Rekords in terme van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes.
2) Die onderneming dra by namens die werknemers tot werkloosheidsversekering .
3) Rekords word gehou van die volgende inligtingstegnologie (waar toepaslik):
3.1) Sagtewareprogramme;
3.2) Sagtewaregebruiksaanwysings;
3.3) Rekenaar gegeneerde databasisse
E. KATEGORIEË VAN REKORDS WAT BESKIKBAAR IS SONDER 'N VERSOEK TOT TOEGANG
TOEGANG IN TERME VAN ARTIKEL 52(2) [ARTIKEL 51 (1)©]
Geen sodanige rekords is aan die Minister verstrek nie.
F. REKORDS BESKIKBAAR IN TERME VAN ENIGE ANDER WETGEWING [ARTIKEL 51
Geen sodanige rekords is beskikbaar nie, maar is in alle toepaslike wetgewing van toepassing.
Bladsy 2 van 4
G. VOORGESKREWE PROSEDURE OM 'N REKORD TE VERSOEK [ARTIKEL 51 (1)(e)]
1) Artikel 53 bepaal dat die aansoeker die voorgeskrewe aansoekvorm moet gebruik.
Die aansoek moet gerig word aan die inligtingsbeampte van die privaatliggaam, of sy
gevolmagtigde. Die versoek moet gerig word aan die adres, faksnommer of e-posadres
van die privaatliggaam soos in die handleiding verstrek.
2) Die aansoeker moet voldoende inligting verstrek op die aansoekvorm om die
inligtingsbeampte in staat te stel om die aansoeker asook die betrokke rekord, te
identifiseer.
3) Die aansoeker moet die reg wat hy/sy soek om uit te oefen of te beskerm openbaar en
verduidelik waarom die rekord soos versoek belangrik is vir die uitoefening of beskerming van
die reg.
4) As 'n versoek gerig word namens 'n persoon, moet die aansoeker bewys lewer van die
hoedanigheid waarin hy die versoek lewer tot bevrediging van die inligtingsbeampte.
5) Die inligtingsbeampte moet die aansoeker in kennis stel d.m.v. skriftelike kennisgewing dat
die aansoeker die voorgeskrewe fooi (indien enige) moet betaal alvorens die versoek
geprosesseer word.
6) Die voorgeskrewe fooi sal verstrek word. Die aansoeker mag 'n interne aansoek loods of 'n
hofaansoek bring teen die betaling van die voorgeskrewe fooi.
7) Indien die versoek goedgekeur word deur die inligtingsbeampte, moet 'n verdere fooi
betaal word om die rekord gereed te kry vir beskikbaarstelling.
8) Die inligtingsbeampte sal hierna 'n besluit neem en die aansoeker in kennis stel op die
voorgeskrewe wyse.
H. VOORGESKREWE AANSOEKVORM [ARTIKEL 53 (1)]
1. Besonderhede van Privaatliggaam
Die Inligtingsbeampte
2. Besonderhede van persoon wat aansoek doen.
i) Volle name en Van
ii) Identiteitsnommer
iii) Posadres
iv) Faksnommer
v) Telefoonnommer
vi) E-posadres
vii) Hoedanigheid waarin versoek gerig word indien gedoen namens 'n ander persoon.
3. Besonderhede van persoon wat aansoek namens wie versoek gerig word (indien
enige
i) Volle name en Van
ii) Identiteitsnommer
iii) Posadres
4. Besonderhede van Rekord
Voorsien volledige besonderhede van die rekord soos versoek.
Bladsy 3 van 4
5. Fooie
i) 'n Versoek tot toegang tot 'n rekord anders dan 'n rekord wat persoonlike inligting m.b.t.
uself bevat, sal slegs hanteer word nadat 'n versoekfooi betaal is.
ii) U sal in kennis gestel word van die versoekfooi.
iii) Die fooi betaalbaar vir verdere toegang sal bepaal word na aanleiding van die redelike tyd
vereis om die rekord op te spoor en voor te berei vir beskikbaarstelling.
iv) Indien u aansoek doen vir vrystelling van betaling van enige fooi, verstrek asb die redes vir
vrystelling.
6. Uiteensetting van reg wat uitgeoefen of beskerm word.
i) Dui aan watter reg uitgeoefen of beskerm word.
ii) Dui aan waarom die rekordversoek benodig word vir die uitoefening of beskerming van
die bogemelde reg.
7. Kennisgewing van besluit rakende versoek tot toegang
U sal skriftelike kennisgewing ontvang of u versoek toegestaan/geweier is. Indien u op 'n
alternatiewe manier kennisgewing wil ontvang, spesifiseer die metode van kennisgewing en
verskaf die nodige besonderhede om aan die versoek te kan voldoen.
Bladsy 4 van 4

More Related Content

Featured

How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
ThinkNow
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 

Featured (20)

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 

Wet op openbaarmaking 2005

  • 1. WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING WET 2 VAN 2000 SOOS GEWYSIG DEUR WET 42 VAN 2001 ARTIKEL 51 HANDLEIDING VIR COPPER SUNSET TRADING 68 (EDMS) BPK INHOUD: A. INLEIDING Die geografiese area waar die diens gelewer word, is die Wes-Kaap, Suid-Afrika. B. BESONDERHEDE IN TERME VAN ARTIKEL 51 Kontakbesonderhede [Artikel 51 (1)(a)]: 1) Naam van besigheid COPPER SUNSET TRADING 68 (EDMS) BPK 2) Fisiese adres van besigheid Hoofstraat, PIKETBERG 7320 3) Geregistreerde adres Voortrekkerstraat 82, PORTERVILLE 6810 4) Posadres Posbus 252, PIKETBERG 7320 5) Telefoonnommer (022) 913 3231 6) Faksnommer (022) 913 3231 7) E-posadres thys@proterra.co.za 8) Besonderhede van inligtingsbeampte 8.1) Volle name Mnr. Thys Basson 8.2) Telefoonnommer (022) 913 3231 8.3) Faksnommer Bladsy 1 van 4
  • 2. 8.4) E-posadres thys@proterra.co.za 8.5) Posisie beklee m.b.t. die Onderneming Direkteur C. BESKIKBAARHEID VAN HANDLEIDING [ARTIKEL 51 (1)(b)] Die handleiding sal beskikbaar wees by die Menseregtekommissie. Rig enige navrae aan: Die Menseregtekommissie Posadres: Privaatsak 2700 HOUGHTON 2041 Telefoon: +27 11484 8300 Faksnommer: +27 11484 0582 Webtuiste: http://www.sahrc.org.za D. KATEGORIEЁ VAN INLIGTING BESKIKBAAR: 1) Afskrifte van die volgende word gehou (waar toepaslik): 1.1) Registrasiedokumente van die besigheid; 1.2) Kontrakte en ooreenkomste m.b.t. die besigheid; 1.3) Versekeringsdokumente; 1.4) Finansiële state; 1.5) Voorraadlyste; 1.6) Bateregister; 1.7) Volledige inligtingsdata m.b.t. die werknemers; 1.8) Dienskontrakte vir werknemers; 1.9) Personeellêers van werknemers; 1.10) Geskrewe grieweprosedure; 1.11) Geskrewe dissiplinêre prosedure; 1.12) Bywoningsregister; 1.13) Veiligheidshandleiding; 1.14) Rekords in terme van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid; 1.15) Rekords in terme van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes. 2) Die onderneming dra by namens die werknemers tot werkloosheidsversekering . 3) Rekords word gehou van die volgende inligtingstegnologie (waar toepaslik): 3.1) Sagtewareprogramme; 3.2) Sagtewaregebruiksaanwysings; 3.3) Rekenaar gegeneerde databasisse E. KATEGORIEË VAN REKORDS WAT BESKIKBAAR IS SONDER 'N VERSOEK TOT TOEGANG TOEGANG IN TERME VAN ARTIKEL 52(2) [ARTIKEL 51 (1)©] Geen sodanige rekords is aan die Minister verstrek nie. F. REKORDS BESKIKBAAR IN TERME VAN ENIGE ANDER WETGEWING [ARTIKEL 51 Geen sodanige rekords is beskikbaar nie, maar is in alle toepaslike wetgewing van toepassing. Bladsy 2 van 4
  • 3. G. VOORGESKREWE PROSEDURE OM 'N REKORD TE VERSOEK [ARTIKEL 51 (1)(e)] 1) Artikel 53 bepaal dat die aansoeker die voorgeskrewe aansoekvorm moet gebruik. Die aansoek moet gerig word aan die inligtingsbeampte van die privaatliggaam, of sy gevolmagtigde. Die versoek moet gerig word aan die adres, faksnommer of e-posadres van die privaatliggaam soos in die handleiding verstrek. 2) Die aansoeker moet voldoende inligting verstrek op die aansoekvorm om die inligtingsbeampte in staat te stel om die aansoeker asook die betrokke rekord, te identifiseer. 3) Die aansoeker moet die reg wat hy/sy soek om uit te oefen of te beskerm openbaar en verduidelik waarom die rekord soos versoek belangrik is vir die uitoefening of beskerming van die reg. 4) As 'n versoek gerig word namens 'n persoon, moet die aansoeker bewys lewer van die hoedanigheid waarin hy die versoek lewer tot bevrediging van die inligtingsbeampte. 5) Die inligtingsbeampte moet die aansoeker in kennis stel d.m.v. skriftelike kennisgewing dat die aansoeker die voorgeskrewe fooi (indien enige) moet betaal alvorens die versoek geprosesseer word. 6) Die voorgeskrewe fooi sal verstrek word. Die aansoeker mag 'n interne aansoek loods of 'n hofaansoek bring teen die betaling van die voorgeskrewe fooi. 7) Indien die versoek goedgekeur word deur die inligtingsbeampte, moet 'n verdere fooi betaal word om die rekord gereed te kry vir beskikbaarstelling. 8) Die inligtingsbeampte sal hierna 'n besluit neem en die aansoeker in kennis stel op die voorgeskrewe wyse. H. VOORGESKREWE AANSOEKVORM [ARTIKEL 53 (1)] 1. Besonderhede van Privaatliggaam Die Inligtingsbeampte 2. Besonderhede van persoon wat aansoek doen. i) Volle name en Van ii) Identiteitsnommer iii) Posadres iv) Faksnommer v) Telefoonnommer vi) E-posadres vii) Hoedanigheid waarin versoek gerig word indien gedoen namens 'n ander persoon. 3. Besonderhede van persoon wat aansoek namens wie versoek gerig word (indien enige i) Volle name en Van ii) Identiteitsnommer iii) Posadres 4. Besonderhede van Rekord Voorsien volledige besonderhede van die rekord soos versoek. Bladsy 3 van 4
  • 4. 5. Fooie i) 'n Versoek tot toegang tot 'n rekord anders dan 'n rekord wat persoonlike inligting m.b.t. uself bevat, sal slegs hanteer word nadat 'n versoekfooi betaal is. ii) U sal in kennis gestel word van die versoekfooi. iii) Die fooi betaalbaar vir verdere toegang sal bepaal word na aanleiding van die redelike tyd vereis om die rekord op te spoor en voor te berei vir beskikbaarstelling. iv) Indien u aansoek doen vir vrystelling van betaling van enige fooi, verstrek asb die redes vir vrystelling. 6. Uiteensetting van reg wat uitgeoefen of beskerm word. i) Dui aan watter reg uitgeoefen of beskerm word. ii) Dui aan waarom die rekordversoek benodig word vir die uitoefening of beskerming van die bogemelde reg. 7. Kennisgewing van besluit rakende versoek tot toegang U sal skriftelike kennisgewing ontvang of u versoek toegestaan/geweier is. Indien u op 'n alternatiewe manier kennisgewing wil ontvang, spesifiseer die metode van kennisgewing en verskaf die nodige besonderhede om aan die versoek te kan voldoen. Bladsy 4 van 4