2. •Leerders
• Graad 10
• 30 leerlinge
• 17 meisies en 13 seuns
• Afrikaans as eerste taal
• Vak: Besigheidstudies
3. •
•Uitkomste
Leerders sal in staat wees om entrepreneurskap te
definieer.
• Leerders sal in staat wees om karaktereienskappe
van ‘n entrepreneur te identifiseer.
• Leerders sal bewus wees van entrepreneurskap as
‘n beroep.
• Leerders sal ‘n positiewe gesindheid hê oor
entrepreneurskap.
• Leerders sal in staat wees om ‘n dialoog te skryf.
7. •Wat is ‘n entrepreneur?????
• ‘n Persoon wat ‘n raaksien in die mark
• Neem
• Die persoon is en kom met nuwe idees vorendag
• Begin sy of haar
• Die persoon verkry
(Nieman & Nieuwenhuizen 2009:9)
10. •Die voordele van entrepreneurskap as ’n
beroep
• Onbeperkte geleenthede
• Vryheid
• Onafhanklik
• Bestuur die besigheid soos JY wil
• Wees jou EIE baas
• Dra by tot die verbetering van die ekonomie
• Verminder armoede
12. •Aktiwiteit
• Doen navorsing oor entrepreneurs in die 20ste eeu, byvoorbeeld
Henry Ford of Donald Trump. Skryf ‘n dialoog tussen jou en die
bekende entrepreneur( jou groep maat). Verbeel jou die onderhoud
wat jy met die entrepreneur gaan voer, gaan op televisie verskyn.
Skryf in die dialoog watter vrae jy aan die entrepreneur sal vra.
• Werk in groepe van twee. Beide MOET vrae opstel vir die onderhoud
en dan moet daar gekies word, watter vrae julle gaan gebruik vir die
toespraak.
• Jy en jou groep maat moet die onderhoud/ dialoog in die klas kom
uitvoer. Kyk die video van entrepreneurskap en doen dan dieselfde
met die dialoog wat julle moet voorberei.
14. Ja Gedeeltelik Nee
Ek het navorsing
gedoen oor
entrepreneurs in
die 20ste eeu
•SELFASSESSERING
Ek verstaan
entrepreneurskap
beter
Ek het realistiese
vrae opgestel,
gebaseer op
entrepreneurskap
Ek het goed
voorberei vir die
onderhoud
My vrae het
eienskappe
beklemtoon van ‘n
goeie entrepreneur