2. Mense het spesiale organe waarmee metaboliese afval
uit die liggaam geskei word:
◦ Longe: Skei koolstofdioksied uit
◦ Vel: Skei sout en ureum uit
◦ Lewer: Skei galpigmente na spysverteringskanaal uit
◦ Niere: Skei stikstofhoudende afvalstowwe
3. CO2
◦ Selrespirasie
Oortollige water
◦ Selrespirasie; oortollige inneeming
Ureum
◦ Afbreking van oortollige aminosure (lewer)
Uriensuur
◦ Eindproduk van metabolisme van nukleïensure
Galpigmente
◦ Gedurende die afbreek van hemoglobien in lewer
gevorm
4. Die uitskeidingstelsel beheer ook die water-en soutinhoud van die
liggaam.
Die menslike nier bestaan uit sowat een miljoen mikroskopiese
strukture, genaamd nefrons.
Afferente & Efferente
Malpighi-liggaam
Proksimale kronkelbuis
Distale kronkelbuis
Versamelbuis
Dalende boog van Henle
5. Hoofprosesse:
◦ Filtrasie: Bloed word filtreer binne Malpighi-liggaam
sodat slegs groot molekules agter bly in die bloed.
◦ Absorpsie: Nuttige stowwe in die nefronbuis word
geherabsorbeer sodat liggaam dit kan gebruik.
◦ Diffusie: Soute & vitamiene beweeg deur die nefron en
verlaat of word geabsorbeer afhangende van die
konsentrasie binne die liggaam
◦ Ekskresie: Uitskeiding van alle oortollige stowwe sowel
as gifstowwe binne die liggaam.
7. Nierversaking
◦ Beskadigde niere wat nie effektief kan funksioneer nie
Blaasinfeksies
◦ Kom voor wanneer bakteriee of viruses deur die uretra
tot in die blaas beweeg
Nierstene
◦ Vaste stof wat uit minerale in die diet in ‘n nier vorm