Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
REFERENCE FROM ANNELIZE
1. Goeie dag Dame!!!
Hoop dit gaan nog goed daar by jou? Ek dink die ou laate tyd so baie aan jou. Toe dink ek ek
moet dalk biekie in loer en ook net weer eens vir jou dankie se vir wat jy vir ons almal
gedoen het daai tyd as ons manager.
Om te dink môre 9 jaar terug het jy ons almal van "scratch" af geleer wat om te doen in ons
nuwe tak wat oop gemaak het! Ons was baie opgewonde maar terselfde tyd bang want ons
het net twee weke gehaat om als te leer wat is wat en hoe die ingewikkelde sisteem werk! Jy
was so kalm en baie "motivated". Jy het dit self die ys probeer breek met biekie humor!
"We will build a beige and get over it".
Ons het daai twee weke almal saam ons alies af gewerk en leer om betyds klaar te kry. Al het
ek jou altyd die selfde ding oor en oor gevra jy was bedag saam en noot ongeduldig nie. Maar
jy was baie streng!!!! Kyk as ons aan gejaag het jy ons dadelik reg gehelp! " There is no short
cuts in good hard work. Do it the right and legal way or there is the door way! " Jy het ons
altyd met die policy and procedure gedrill!
Maar jy was n mentor vir my en ek glo ook vir die ander mensies. Jy was altyd regverdig,
menslik en het stiplik by die boek gehou! Jy is n eerlike mens en jy het jou werk altyd met eer
gedoen en jy het eienaarakap gevat van jou werk. Jy ons ook geleer as jy iets doen moet jy dit
so doen vir ander as wat jy dit vir jou self moes doen met trots!
As daar nuwe training was het jy ons als geleer al was dit nie in ons pos best rowing. Jy altyd
gesê. Jy laat ons dit doen vir as daar beter pos is het ons kla die training gedoen. Jy het
potensiaal in elk een van ons gesien. Wat ek van jou wardeur! As dit nie vir jou was, was ons
almal nie vandag waar ons nou is nie!!
Weet ek rek nou alles en sktyf weer n boek maar jy ken my ook al 20 questions en lê als in
detail uit...
My lang storie kort. Jy is 'n baie goeie manager en maak altyd seker mens hou by die reëls en
as iets nie reg is moet dit uitgesord word al is daar nagevolge. Maar mens moet daar mee
saam lewe. "You need to correct your mistakes and live with the consequences. "
Jy was altyd regheid en eerlik en het ons altyd gehelp waar jy kon en ons altyd gedruk om
meer te leer nie net vir as, maar om te weet wat in die company aan gaan en vir jouself! Jy is
ook n regverdig. Jy het nooit iemand voorgetrek. Jy vas altyd "professional" by die werk en
het almal se kant van n storie gehoor en van daar af n regverdig besluit gemaak as daar n
problem was. Maar jy kry my punt!
Baie dankie vir jou hulp aan ons almal om n fondasie vir ons te gebou het met al jou kennis,
hulp en motion. En ek is die mees dankbaarste dat jy potenaiaal in ons almal gesien het. Ons
sal noot weer so goeie Manager weer kry nie.
Dat ek maar op hou en groed!
Jy moet jou daggie geniet en groete by die huis...
Groete
Annelize