SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
Download to read offline
Merinda Van Der Westhuizen 2016-07-04 11:04 (GMT)
My Vaardigheids-Brein Profiel
L1 - 78
(142)
R1 - 64
(166) (134)
L2 - 88
(158)
R2 - 70
NBI Vaardigheidsprofiel NBI®
Copyright © 2000
Kobus Neethling & Solutionsfinding (Pty) Ltd
Neethling Brain Instruments ­ NBI ®
1 : 5
Merinda Van Der Westhuizen
Verklaring Van Die Resultate
Die NBI Vaardigheidsprofiel is ‘n beskrywende, nie­beoordelende, waardebepaling met geen profiel verhewe bo ‘n ander nie. Die NBI
Vaardigheidsprofiel identifiseer die sterktes van die vaardighede in elke kwadrant. Die profielverslag fokus op die spesifieke
kwadranttellings en maak aanbevelings wat op hierdie tellings gebaseer is.
Dit mag gebeur dat ‘n persoon se vaardigheidsprofiel van sy/haar voorkeurprofiel verskil. Die mees algemene rede waarom dit gebeur, is
dat om ‘n voorkeur (voorliefde) vir iets te hê, beteken nie outomaties dat jy die vaardighede het om die voorkeur uit te voer of te
implementeer nie. ‘n Persoon mag die voorkeur hê om te sing, maar geen singvaardighede besit nie.
Die teenoorgestelde is ook soms ook waar. ‘n Persoon mag uitstekende vaardighede in rekeningkunde besit, maar min of geen voorkeur
om die werk van ‘n rekenmeester te doen nie. Dit sou uiters moeilik wees om passie en energie vol te hou , indien die korrelasie tussen
die voorkeurprofiel en die vaardigheidsprofiel laag is.
Aangesien geen persoon geheel en al eenkwadrant­dominant is nie, dui die profiel hoë, gemiddelde en lae voorkeurareas aan. Dit is
belangrik om daarop te let dat die totaal in elke profiel 300 is. Die tellings kan kortliks in die volgende kategorieë ingedeel word: 
   95+    Baie hoë voorkeur
 80­94   Hoë voorkeur
65-79 Gemiddelde voorkeur
50-64 Lae voorkeur
50- Baie lae voorkeur
Let asseblief daarop dat ‘n individu se profiel altyd in kategorieë geëvalueer moet word en nie in presiese tellings nie.
Aangesien hierdie instrument vaardigheid meet en nie voorkeur nie, is dit moontlik vir ‘n individu om ‘n lae vaardigheidsprofiel te hê (soos
bv. 57) vir ‘n spesifieke kwadrant, en tog ‘n voorliefde te hê vir die funksies en eienskappe van daardie bepaalde kwadrant. ‘n Persoon
kan byvoorbeeld ‘n lae vaardigheidsprofiel vir kwadrant L1 hê en tog daarvan hou om met syfers, feite, ens. te werk. So ‘n persoon sal in
elk geval , op die lang duur, nie in staat wees om produktief voort te gaan nie, aangesien hy/sy besig is om werk te doen waarvoor hy/sy
min vaardigheid het. Vaardighede kan ontwikkel word en dit is moontlik dat ‘n persoon se vaardiheidsprofiel met tyd mag verander.
NBI Vaardigheidsprofiel NBI®
Copyright © 2000
Kobus Neethling & Solutionsfinding (Pty) Ltd
Neethling Brain Instruments ­ NBI ®
2 : 5
Merinda Van Der Westhuizen
Algemene Inligting Oor Die Verskillende Kwadrante
L1 - Vaardighede
Voorbeelde van L1-vaardighede: Navorsend, Diagnosties, Krities, Ondervraend, Rasionaal, Logies, Gebalanseerd, Goed-beredeneerd.
‘n Paar voorbeelde van werk wat gewoonlik L1­vaardighede vereis: Ingenieur, Aktuaris, Navorser, Ekonomiese sektor, Chirurg, Tesourier,
Bankbestuurder, Finansiële sektor, Natuurwetenskappe, Tandarts.
L2 - Vaardighede
Voorbeelde van L2-vaardighede: Metodies, Toepassing, Tradisioneel, Organisatories, Beplanning, Nougeset, Ywerig, Volledig. Deeglik,
Betroubaar, Stiptelik, Konsensieus.
‘n Paar voorbeelde van werk wat gewoonlik L2­vaardighede vereis: Voorman, Finansiële klerke, Rekordhouers, Militêre Bestuurders,
Administrasie, Beplanner, Toesighouer, Boekhouer, Sekere Ingenieursprofessies.
R1 - Vaardighede
Voorbeelde van R1-vaardighede: Moontlikheidsbepaling, Verenigde idees, Koseptualisering, Ontwikkeling van idees en oplossings,
Volledigmaking, Idee­intuïsie, Assosieer, Idees in verband bring.
‘n Paar voorbeelde van werk wat gewoonlik R1­vaardighede vereis: Entrepreneur, Kunsdirekteur, Markkonsultant, Ontwerper, Strategiese
beplanner, Adverteerder, Pediater, Argitek.
R2 - Vaardighede
Voorbeelde van R2-vaardighede: Reagerend, Interpersoonlik, Ontvanklik, Bewus, Menslike insig, Vol uitdrukking, Luister, Toeganklik,
Simpatiek, Gretig, Tussenskakeling, Afrigting, Onderrig (veral jong kinders), Kommunikasie.
‘n Paar voorbeelde van werk wat gewoonlik R2­vaardighede vereis: Skoolberader, Verpleër, Maatskaplike werker, Onderwyser (veral jong
kinders), Konsultant, Direkte verkope, Joernalisme.
Areas van toepassing:
• Ontwerp jou ideale werk.
• Stel die regte (vaardige) persoon vir die werk aan. 
• Pas ‘n veelvaardige benadering in die werkplek toe. 
• Kies hoë trefkrag spanne met heelbrein vaardighede. 
• Laat die hele brein vir jou werk in sport 
• Pas onderrig/opleiding­vaardighede effektief toe. 
• Bepaal spesiale vaardighede (in handeling met mense, organisering, ens.) om spesialisering te bevorder. 
• Vind uit hoekom ‘n individu ‘n bepaalde werk kan DOEN sonder om enige passie daarvoor te hê (geen ooreenkoms tussen voorkeure en
vaardighede nie).
NBI Vaardigheidsprofiel NBI®
Copyright © 2000
Kobus Neethling & Solutionsfinding (Pty) Ltd
Neethling Brain Instruments ­ NBI ®
3 : 5
Merinda Van Der Westhuizen
Persoonlike Verslag
Hoë/Baie hoë Voorkeur Kwadrant : L2 ­ 88
‘n Hoë telling in die L2 kwadrant dui daarop dat jy op ‘n gedissiplineerde en georganiseerde manier kan werk. Omdat jy konsensieus is,
kan jy projekte implementeer binne spesifieke tydraamwerke. Jy is gemaklik met roetine en herhaling en kan volhard met ‘n taak. Jy is
geneig om probleme op ‘n praktiese manier op te los terwyl jy die veiligheid van ander in gedagte hou. Jy kan foute identifiseer en regstel
want jy kan op die besonderhede en fyner punte van ‘n saak konsentreer. Jy het vaardighede om toesig te hou en orde te handhaaf terwyl
jy prosedures volg en reëls en regulasies toepas.
Gemiddelde Voorkeur Kwadrant : L1 - 78
‘n Gemiddelde telling in die L1 kwadrant dui daarop dat jy gemaklik is om dieper in probleme te delf, te ondersoek en inligting te versamel,
maar nie noodwendig baie goed daarmee is nie. Jy kan realisties en objektief wees as jy probleme moet oplos of as jy doelstellings
neerlê, maar dis nie jou hoogste vaardigheid nie. Jy sal in staat wees om op foutlose maniere te werk en om krities na inligting te kyk,
maar nie altyd nie. Jy kan na mikpunte, doelstellings en volgens riglyne werk, maar om te lank gefokus te bly sal ‘n probleem wees.
Gemiddelde Voorkeur Kwadrant : R2 - 70
‘n Gemiddelde telling in die R2 kwadrant dui daarop dat jy in staat is met mense te netwerk, saam te werk met ander om take te voltooi,
maar om ‘n spanspeler te wees is nie jou vernaamste vaardigheid nie. Jy mag in staat wees om te sosialiseer en kameraadskap te soek,
maar nie op ‘n volgehoue basis nie. Hoewel jy in staat is om ideës met ander te deel en sensitiwiteit in sekere omstandighede aan die dag
lê, voel jy nie altyd gemaklik om dit te doen nie.
Lae Voorkeur Kwadrant : R1 - 64
‘n Lae telling in die R1 kwadrant dui daarop dat jy die vaardighede kortkom om die wêreld deur ander se oë te sien, om onbevooroordeeld
te bly en verandering te aanvaar. Jy gebruik nie fantasie, dagdromery en intuïsie effektief om jou te help om probleme op te los nie. Jy
hanteer nie onsekerheid, teëpratery en uitdagings aan die status quo goed nie. Jy is nie in staat om in ‘n onordelike omgewing te
funksioneer nie.
NBI Vaardigheidsprofiel NBI®
Copyright © 2000
Kobus Neethling & Solutionsfinding (Pty) Ltd
Neethling Brain Instruments ­ NBI ®
4 : 5
Merinda Van Der Westhuizen
Vrae
Vraag 5: Rangskik jou persoonlike vaardighede van sterkste tot swakste... : Organiseer: In staat om te organiseer en te
administreer (take, toewysings, opdragte en verantwoordelikhede)
Vraag 7: Rangskik jou persoonlike vaardighede van sterkste tot swakste... : Beplan: In staat om voor te berei en te skeduleer
(vergaderings, opdragte, take van elke dag en verantwoordelikhede)
Vraag 10: Rangskik jou persoonlike vaardighede van sterkste tot swakste... : Orde handhaaf: In staat om prosedures te volg
en reëls en regulasies toe te pas
Vraag 12: Rangskik jou persoonlike vaardighede van sterkste tot swakste... : Konsensieus: In staat om resultate te kry deur
beproefde metodes en benaderings te volg
NBI Vaardigheidsprofiel NBI®
Copyright © 2000
Kobus Neethling & Solutionsfinding (Pty) Ltd
Neethling Brain Instruments ­ NBI ®
5 : 5

More Related Content

Viewers also liked

Proyecto de-vida-de-jason rosero
Proyecto de-vida-de-jason roseroProyecto de-vida-de-jason rosero
Proyecto de-vida-de-jason roseroDavid Paredes
 
Lesly amanda-ruiz-chauca-proyecto-de-vida-1
Lesly amanda-ruiz-chauca-proyecto-de-vida-1Lesly amanda-ruiz-chauca-proyecto-de-vida-1
Lesly amanda-ruiz-chauca-proyecto-de-vida-1David Paredes
 
Modulo 7 solucionando problemas
Modulo 7 solucionando problemasModulo 7 solucionando problemas
Modulo 7 solucionando problemasDavid Paredes
 

Viewers also liked (6)

Proyecto de-vida-de-jason rosero
Proyecto de-vida-de-jason roseroProyecto de-vida-de-jason rosero
Proyecto de-vida-de-jason rosero
 
Lesly amanda-ruiz-chauca-proyecto-de-vida-1
Lesly amanda-ruiz-chauca-proyecto-de-vida-1Lesly amanda-ruiz-chauca-proyecto-de-vida-1
Lesly amanda-ruiz-chauca-proyecto-de-vida-1
 
Modulo 7 solucionando problemas
Modulo 7 solucionando problemasModulo 7 solucionando problemas
Modulo 7 solucionando problemas
 
Plan de vida
Plan de vidaPlan de vida
Plan de vida
 
Programa de biossegurança
Programa de biossegurançaPrograma de biossegurança
Programa de biossegurança
 
Modulo 3
Modulo 3Modulo 3
Modulo 3
 

Merinda_Van Der Westhuizen_NBI_Skills_113651

  • 1. Merinda Van Der Westhuizen 2016-07-04 11:04 (GMT) My Vaardigheids-Brein Profiel L1 - 78 (142) R1 - 64 (166) (134) L2 - 88 (158) R2 - 70 NBI Vaardigheidsprofiel NBI® Copyright © 2000 Kobus Neethling & Solutionsfinding (Pty) Ltd Neethling Brain Instruments ­ NBI ® 1 : 5
  • 2. Merinda Van Der Westhuizen Verklaring Van Die Resultate Die NBI Vaardigheidsprofiel is ‘n beskrywende, nie­beoordelende, waardebepaling met geen profiel verhewe bo ‘n ander nie. Die NBI Vaardigheidsprofiel identifiseer die sterktes van die vaardighede in elke kwadrant. Die profielverslag fokus op die spesifieke kwadranttellings en maak aanbevelings wat op hierdie tellings gebaseer is. Dit mag gebeur dat ‘n persoon se vaardigheidsprofiel van sy/haar voorkeurprofiel verskil. Die mees algemene rede waarom dit gebeur, is dat om ‘n voorkeur (voorliefde) vir iets te hê, beteken nie outomaties dat jy die vaardighede het om die voorkeur uit te voer of te implementeer nie. ‘n Persoon mag die voorkeur hê om te sing, maar geen singvaardighede besit nie. Die teenoorgestelde is ook soms ook waar. ‘n Persoon mag uitstekende vaardighede in rekeningkunde besit, maar min of geen voorkeur om die werk van ‘n rekenmeester te doen nie. Dit sou uiters moeilik wees om passie en energie vol te hou , indien die korrelasie tussen die voorkeurprofiel en die vaardigheidsprofiel laag is. Aangesien geen persoon geheel en al eenkwadrant­dominant is nie, dui die profiel hoë, gemiddelde en lae voorkeurareas aan. Dit is belangrik om daarop te let dat die totaal in elke profiel 300 is. Die tellings kan kortliks in die volgende kategorieë ingedeel word:     95+    Baie hoë voorkeur  80­94   Hoë voorkeur 65-79 Gemiddelde voorkeur 50-64 Lae voorkeur 50- Baie lae voorkeur Let asseblief daarop dat ‘n individu se profiel altyd in kategorieë geëvalueer moet word en nie in presiese tellings nie. Aangesien hierdie instrument vaardigheid meet en nie voorkeur nie, is dit moontlik vir ‘n individu om ‘n lae vaardigheidsprofiel te hê (soos bv. 57) vir ‘n spesifieke kwadrant, en tog ‘n voorliefde te hê vir die funksies en eienskappe van daardie bepaalde kwadrant. ‘n Persoon kan byvoorbeeld ‘n lae vaardigheidsprofiel vir kwadrant L1 hê en tog daarvan hou om met syfers, feite, ens. te werk. So ‘n persoon sal in elk geval , op die lang duur, nie in staat wees om produktief voort te gaan nie, aangesien hy/sy besig is om werk te doen waarvoor hy/sy min vaardigheid het. Vaardighede kan ontwikkel word en dit is moontlik dat ‘n persoon se vaardiheidsprofiel met tyd mag verander. NBI Vaardigheidsprofiel NBI® Copyright © 2000 Kobus Neethling & Solutionsfinding (Pty) Ltd Neethling Brain Instruments ­ NBI ® 2 : 5
  • 3. Merinda Van Der Westhuizen Algemene Inligting Oor Die Verskillende Kwadrante L1 - Vaardighede Voorbeelde van L1-vaardighede: Navorsend, Diagnosties, Krities, Ondervraend, Rasionaal, Logies, Gebalanseerd, Goed-beredeneerd. ‘n Paar voorbeelde van werk wat gewoonlik L1­vaardighede vereis: Ingenieur, Aktuaris, Navorser, Ekonomiese sektor, Chirurg, Tesourier, Bankbestuurder, Finansiële sektor, Natuurwetenskappe, Tandarts. L2 - Vaardighede Voorbeelde van L2-vaardighede: Metodies, Toepassing, Tradisioneel, Organisatories, Beplanning, Nougeset, Ywerig, Volledig. Deeglik, Betroubaar, Stiptelik, Konsensieus. ‘n Paar voorbeelde van werk wat gewoonlik L2­vaardighede vereis: Voorman, Finansiële klerke, Rekordhouers, Militêre Bestuurders, Administrasie, Beplanner, Toesighouer, Boekhouer, Sekere Ingenieursprofessies. R1 - Vaardighede Voorbeelde van R1-vaardighede: Moontlikheidsbepaling, Verenigde idees, Koseptualisering, Ontwikkeling van idees en oplossings, Volledigmaking, Idee­intuïsie, Assosieer, Idees in verband bring. ‘n Paar voorbeelde van werk wat gewoonlik R1­vaardighede vereis: Entrepreneur, Kunsdirekteur, Markkonsultant, Ontwerper, Strategiese beplanner, Adverteerder, Pediater, Argitek. R2 - Vaardighede Voorbeelde van R2-vaardighede: Reagerend, Interpersoonlik, Ontvanklik, Bewus, Menslike insig, Vol uitdrukking, Luister, Toeganklik, Simpatiek, Gretig, Tussenskakeling, Afrigting, Onderrig (veral jong kinders), Kommunikasie. ‘n Paar voorbeelde van werk wat gewoonlik R2­vaardighede vereis: Skoolberader, Verpleër, Maatskaplike werker, Onderwyser (veral jong kinders), Konsultant, Direkte verkope, Joernalisme. Areas van toepassing: • Ontwerp jou ideale werk. • Stel die regte (vaardige) persoon vir die werk aan.  • Pas ‘n veelvaardige benadering in die werkplek toe.  • Kies hoë trefkrag spanne met heelbrein vaardighede.  • Laat die hele brein vir jou werk in sport  • Pas onderrig/opleiding­vaardighede effektief toe.  • Bepaal spesiale vaardighede (in handeling met mense, organisering, ens.) om spesialisering te bevorder.  • Vind uit hoekom ‘n individu ‘n bepaalde werk kan DOEN sonder om enige passie daarvoor te hê (geen ooreenkoms tussen voorkeure en vaardighede nie). NBI Vaardigheidsprofiel NBI® Copyright © 2000 Kobus Neethling & Solutionsfinding (Pty) Ltd Neethling Brain Instruments ­ NBI ® 3 : 5
  • 4. Merinda Van Der Westhuizen Persoonlike Verslag Hoë/Baie hoë Voorkeur Kwadrant : L2 ­ 88 ‘n Hoë telling in die L2 kwadrant dui daarop dat jy op ‘n gedissiplineerde en georganiseerde manier kan werk. Omdat jy konsensieus is, kan jy projekte implementeer binne spesifieke tydraamwerke. Jy is gemaklik met roetine en herhaling en kan volhard met ‘n taak. Jy is geneig om probleme op ‘n praktiese manier op te los terwyl jy die veiligheid van ander in gedagte hou. Jy kan foute identifiseer en regstel want jy kan op die besonderhede en fyner punte van ‘n saak konsentreer. Jy het vaardighede om toesig te hou en orde te handhaaf terwyl jy prosedures volg en reëls en regulasies toepas. Gemiddelde Voorkeur Kwadrant : L1 - 78 ‘n Gemiddelde telling in die L1 kwadrant dui daarop dat jy gemaklik is om dieper in probleme te delf, te ondersoek en inligting te versamel, maar nie noodwendig baie goed daarmee is nie. Jy kan realisties en objektief wees as jy probleme moet oplos of as jy doelstellings neerlê, maar dis nie jou hoogste vaardigheid nie. Jy sal in staat wees om op foutlose maniere te werk en om krities na inligting te kyk, maar nie altyd nie. Jy kan na mikpunte, doelstellings en volgens riglyne werk, maar om te lank gefokus te bly sal ‘n probleem wees. Gemiddelde Voorkeur Kwadrant : R2 - 70 ‘n Gemiddelde telling in die R2 kwadrant dui daarop dat jy in staat is met mense te netwerk, saam te werk met ander om take te voltooi, maar om ‘n spanspeler te wees is nie jou vernaamste vaardigheid nie. Jy mag in staat wees om te sosialiseer en kameraadskap te soek, maar nie op ‘n volgehoue basis nie. Hoewel jy in staat is om ideës met ander te deel en sensitiwiteit in sekere omstandighede aan die dag lê, voel jy nie altyd gemaklik om dit te doen nie. Lae Voorkeur Kwadrant : R1 - 64 ‘n Lae telling in die R1 kwadrant dui daarop dat jy die vaardighede kortkom om die wêreld deur ander se oë te sien, om onbevooroordeeld te bly en verandering te aanvaar. Jy gebruik nie fantasie, dagdromery en intuïsie effektief om jou te help om probleme op te los nie. Jy hanteer nie onsekerheid, teëpratery en uitdagings aan die status quo goed nie. Jy is nie in staat om in ‘n onordelike omgewing te funksioneer nie. NBI Vaardigheidsprofiel NBI® Copyright © 2000 Kobus Neethling & Solutionsfinding (Pty) Ltd Neethling Brain Instruments ­ NBI ® 4 : 5
  • 5. Merinda Van Der Westhuizen Vrae Vraag 5: Rangskik jou persoonlike vaardighede van sterkste tot swakste... : Organiseer: In staat om te organiseer en te administreer (take, toewysings, opdragte en verantwoordelikhede) Vraag 7: Rangskik jou persoonlike vaardighede van sterkste tot swakste... : Beplan: In staat om voor te berei en te skeduleer (vergaderings, opdragte, take van elke dag en verantwoordelikhede) Vraag 10: Rangskik jou persoonlike vaardighede van sterkste tot swakste... : Orde handhaaf: In staat om prosedures te volg en reëls en regulasies toe te pas Vraag 12: Rangskik jou persoonlike vaardighede van sterkste tot swakste... : Konsensieus: In staat om resultate te kry deur beproefde metodes en benaderings te volg NBI Vaardigheidsprofiel NBI® Copyright © 2000 Kobus Neethling & Solutionsfinding (Pty) Ltd Neethling Brain Instruments ­ NBI ® 5 : 5