SlideShare a Scribd company logo
1 of 1
Download to read offline
Bank Besonderhede/Bank Details: ABSA – Derdepoort Tak kode/Branch Code : 335245 Rek. No./Account No. : 1430140724
Beskermpersone / Patrons: Pieter Koen, Adv. Paul Rothmann, Rinel Day
Direkteure/Directors: Ds./Rev. JH van Loggerenberg, Adv. SA Visser, Ds./Rev. DH Janse v. Rensburg, Mnr./Mr. GL Botha, Mnr./Mr. O Truter, Mnr./Mr. LS de
Kock, Me. RA Fourie (Uitvoerende Direkteur/Executive Director) : Mnr./Mr. M Erwee
31 Mei 2016
Jacques Greeff
Insake: Donasie
Beste
Ons is volstoom aan die gang hier by die kinderhuis en ons is vol hoop en planne vir die
jaar!
Graag wil ons u hartelik bedank vir u donasie wat ons van u ontvang het. Deur die
genade en ondersteuning van mense soos u, kan ons ‘n daadwerklike verskil maak in die
lewens van hierdie kosbare kinders.
Mag dit wat u so onbaatsugtig saai, in oorvloed na u terugkom.
Agtergrond:
Die Jakaranda Kinderhuis is 'n nie-winsgewende organisasie (NWO). Die kinders word in
ons sorg geplaas deur die Kinderhof as gevolg van verwaarlosing, verlating, fisiese of
emosionele mishandeling. Ons hoofdoel in die versorging van hierdie kinders is om in hul
basiese behoeftes soos liefde, sekuriteit, stabiliteit, gesondheidsorg, voedsel, klere en
onderwys te vervul. Die Jakaranda Kinderhuis versorg 250 kinders vanaf die ouderdom
van 3 jaar tot 18 jaar.
Gedagte:
Twee vaar beter as een, hulle inspanning kom tot iets. As die een val, kan die ander
hom ophelp, maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie
(Pred. 4:9).
VriendelikeGroete
Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise
012-8004700 /012-3336784
ontvangs@jacarandachildren.co.za

More Related Content

Viewers also liked

Viewers also liked (6)

Materi dochakukin deniar
Materi dochakukin deniarMateri dochakukin deniar
Materi dochakukin deniar
 
In class exercise 1, the professor and the madman
In class exercise 1, the professor and the madmanIn class exercise 1, the professor and the madman
In class exercise 1, the professor and the madman
 
Address
AddressAddress
Address
 
Historia de la ingeníeria griega
Historia de la ingeníeria griegaHistoria de la ingeníeria griega
Historia de la ingeníeria griega
 
MY RESUME
MY RESUMEMY RESUME
MY RESUME
 
Candidatos venezuela
Candidatos venezuelaCandidatos venezuela
Candidatos venezuela
 

DANKIE BRIEF

  • 1. Bank Besonderhede/Bank Details: ABSA – Derdepoort Tak kode/Branch Code : 335245 Rek. No./Account No. : 1430140724 Beskermpersone / Patrons: Pieter Koen, Adv. Paul Rothmann, Rinel Day Direkteure/Directors: Ds./Rev. JH van Loggerenberg, Adv. SA Visser, Ds./Rev. DH Janse v. Rensburg, Mnr./Mr. GL Botha, Mnr./Mr. O Truter, Mnr./Mr. LS de Kock, Me. RA Fourie (Uitvoerende Direkteur/Executive Director) : Mnr./Mr. M Erwee 31 Mei 2016 Jacques Greeff Insake: Donasie Beste Ons is volstoom aan die gang hier by die kinderhuis en ons is vol hoop en planne vir die jaar! Graag wil ons u hartelik bedank vir u donasie wat ons van u ontvang het. Deur die genade en ondersteuning van mense soos u, kan ons ‘n daadwerklike verskil maak in die lewens van hierdie kosbare kinders. Mag dit wat u so onbaatsugtig saai, in oorvloed na u terugkom. Agtergrond: Die Jakaranda Kinderhuis is 'n nie-winsgewende organisasie (NWO). Die kinders word in ons sorg geplaas deur die Kinderhof as gevolg van verwaarlosing, verlating, fisiese of emosionele mishandeling. Ons hoofdoel in die versorging van hierdie kinders is om in hul basiese behoeftes soos liefde, sekuriteit, stabiliteit, gesondheidsorg, voedsel, klere en onderwys te vervul. Die Jakaranda Kinderhuis versorg 250 kinders vanaf die ouderdom van 3 jaar tot 18 jaar. Gedagte: Twee vaar beter as een, hulle inspanning kom tot iets. As die een val, kan die ander hom ophelp, maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie (Pred. 4:9). VriendelikeGroete Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise 012-8004700 /012-3336784 ontvangs@jacarandachildren.co.za