2. Waarom skeduleer ?
• Om wins volhoubaar te verhoog
• Deur verhoogde opbrengs
• Deur meer hektare met gespaarde water
• Deur besparing van elektrisitieit
• Deur besparing van kunsmis
• Deur risiko te verlaag
• Deur beter wortelgroei
• Deur water te spaar
• Deur ……
4. Karsten resultate met Irricheck
Uitvoer druiwe per eenheid water
2007 100% (met Neutron vogmeter skedulering)
2008 126 %
2009 164 %
2010 136 % 159 %
2011 177 %
Opbrengsverhoging 8%
Waterbesparing 32%
Stikstof besparing 50%
Karsten het vandag meer as 700 probes op 20 plase !!
5. Voordeel vs Koste op Pekans
Voordeel:
Omset R 180 000 /ha
5% Opbrengsverhoging R 9 000/ha
Waarde op 25 ha R 225 000/jaar
Koste:
Kapitaal vir 10 meetpunte R 75 600
Jaarlikse Diensfooie R 19 000
As jy dink inligting is duur, probeer ondoeltreffendheid
6. Irricheck –‘n beproefde stelsel
• 20 jaar se kundigheid en ervaring
• Landswyd op minstens 500 plase
• Deur 20 konsultantes bedien
• Alle gewasse: Mielies, Koring, soja, grondbone,
droëbone, lusern, weiding, aartappels, uie, sitrus,
avos, pekans, druiwe, granate, vye, perskes, appels,
pruime, suiker, piesangs, dadels, groente,
blueberries, ens.
• ICID en Waterwese toekennings