SlideShare a Scribd company logo
1 of 2
Download to read offline
VAN WYK’S SE NUUS Augustus 2015
Van Wyk’s se
Nuus
Augustus
2015
DIE SPEEL EN PRAKTIESE SESSIES TYDENS DIE WWWC KINDERBERADINGS KURSUS. UIT DIE ELS
Kinderberadingskursus
het die begin Julie
plaasgevind. Die
fasiliteerders van Petra
Instituut in Witrivier het
die kursus kom aanbied.
Dit was die derde agter een volgende jaar
wat ons die kursus hier kon aanbied. Daar
was 15 studente wat die kursus die jaar
gedoen het. Ek het al die organisering
hanteer en seker gemaak alles verloop
sonder ‘n haak plek. Die eerste dag van die
praktiese sessies het daar 2 kinders minder
opgedaag, maar Danielle en Simone was
gewillig om in te sit en ook beraad te word.
Dit het my darem uit die nood gehelp.
Die terugvoer wat ons ontvang het van die
studente was net ongelooflik positief. Dit
was vir die meeste studente ‘n moeilike twee
weke in die sin dat dit hulle emotioneel getap
het. Behalwe dat die kinders se seer
aangespreek is, het van die studente ook
deur hulle eie seer gewerk.
Die kinders het 5 sessies (5 dae) saam met
hulle studente gesit. Ek het weer die laaste
dag die kinders almal vir ‘n melkskommel by
die Wimpy gevat om hulle getrouheid ook te
beloon.
Ons hoop om volgende jaar die proses ‘n
bietjie verder te vat deur dat ons persone
binne YWAM kan oplei om die kursus aan te
bied en selfs binne YWAM se Universiteit te
registreer. Dit sal beteken dat die kursus by
ongeveer 800 basisses regoor die wereld
aangebied kan word.
Ons besef die behoefte vir die kursus is
groot, veral soos mense die waarde hiervan
besef. Ek het alreeds ‘n epos gehad van ‘n
gemeenskapsprojek wat van hulle werkers
binne die gemeenskap wil oplei.
YWAM Worcester alleen bedien ongeveer
6000 kinders ‘n week. Daarom is daar nog ‘n
groot aantal wat waarde uit die kursus sou
kon put.
Ek wil egter die Here die eer gee wat hierdie
droom ‘n platvorm vir die kursus binne
YWAM te skep en oor die afgelope 3 jaar laat
groei het.
Walking With Wounded Children
Annemarie is volstoom weer aan die werk.
Vrydag gaan die ELS op ‘n uitstappie
Kaapstad toe. Die sluit almal se gesinne in. In
tussentyd is sy ook besig om saam met haar
personeel hulle klaskamers uit te verf.
Annemarie gaan volgende kwartaal ‘n bietjie
afvat by die ELS. Ek is deel van die DTS wat
volgende maand begin. Ons ruil daarom so
bietjie rolle om sodat sy die dinge by die huis
kan hanteer en ek weer meer voltyds op die
basis sal wees. Ons bid dat die Here ook
duidelik sal wys of haar rol vir volgende jaar
dieselfde sal bly. Die gedagte is dat sy nie
alleen die ELS sal bestuur nie, maar dat hulle
‘n span sal wees wat die bestuur van die skool
sal deel.
Een van die personeel se terugvoer aan my
was dat Annemarie vir hulle ‘n great leier is
omdat sy lei deur middel van haar voorbeeld.
Sy verwag nie iets van haar personeel wat sy
nie self bereid is om te doen nie.
FOTO’S VAN DIE KINDERBERADINGSKURSUS AANGEBIED IN JULIE
VAN WYK’S SE NUUS 2
Radical means to get to the root of an issue or affect the
fundamental nature of something. It means to be willing to be
challenged and changed, and to be influential in the change of
others. Radical discipleship is a term that means to be committed
beyond what is accepted by the norm. It goes beyond our
feelings, hurts, fears, and insecurities, in order to increase one’s
spiritual growth as a learner of Jesus. It is holding fast to the
core of Christianity as intended by Christ, revealing in the
World, moving free from the Christian culture or its dogmas.
Radical discipleship sees the authentic Christianity committed to the real Truths
of God as revealed in His Word; it’s a calling with a conviction that is not shaken in the midst of
frustration, that is not hidden behind meaningless religion, but that is lived out by transforming faith, being transformed
inside and out, as a true follower of Christ. The RDTS is committed to this kind of discipleship.
Students can expect to grow in a Biblical worldview that will challenge the current trends of society; they may expect to be ruined for the
ordinary. Students will receive teachings from international speakers that will impart a radical love for Jesus that will encourage them to
impart this love onto others in return.
DTS – YWAM DISCIPLESHIP TRAINING SCHOOL
The Discipleship Training School (YWAM-DTS) is more than YWAM’s entry-level course. The DTS is first an Expression of the Body
of Christ. In that sense, we will walk together to become more like Jesus in the way we relate to God and to others. In the context of
relationships, where every person is giving and receiving, it can be more effective in our growth in according to the biblical description of
how the Body of Christ is to function. It is a journey to discover your identity in Jesus, and the heart of the school is always to know God
and to make Him known.
The DTS is an intensive Christian training course beginning with a 12-week lecture/teaching phase followed by an 8-week practical field
assignment.
Soos ek hier bo genoem het sal ek deel uitmaak van die Radical DTS ( Disippelskap Skool) wat in September afskop. Ons fokus is baie op innerlike
genesing hierdie jaar en ons het ook internationale sprekers wat by ons sal aansluit gedurende die 3 maande “lecture phase”. Die meerderheid van
die studen te wat alreeds aansoek gedoen het kom juis uit omstandighede wat hulle sukkel om die pyn te hanteer. Ons hoop dat hulle nie net in die 3
maande God se heling sal ervaar nie, maar dat hulle ook instrumente in Sy hand sal word om ander se lewens aan te raak. In Desember vertrek die
span op ‘n uitreik na Swaziland vir ‘n maand en Mozambiek vir ‘n verder maand. Ons as gesin beplan om die eerste deel van die uitreik in Swaziland
saam met die span tegaan. Ons sal dan terugkeer voor die skole begin.
Die Radical DTS het verlede jaar ‘n kleuterskool in ‘n area in Swaziland begin en daar is alreeds ‘n voltydse YWAMer wat daar werk. Hierdie jaar sal die
projek na die gemeenskap uitbrei. Hierdie projek het ten doel om oor ‘n tyd ‘n volhoubare inpak in die area te maak. Volgende jaar sal die fokus ‘n
bietjie weier in die area wees.
Bid asseblief vir die regte studente. Bid ook vir ons as personeel omdat die emotionele uitdaging groter is as as ‘n normale DTS. Bid ook vir ons as
gesin vir die finasies vir die uitreik in Desember en ook om ons voertuig te laat diens.
Hier onder is ‘n bietjie meer inligting oor die Radical DTS.

More Related Content

Featured

How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
ThinkNow
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 

Featured (20)

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 

Nuusbrief Augustus 2015

  • 1. VAN WYK’S SE NUUS Augustus 2015 Van Wyk’s se Nuus Augustus 2015 DIE SPEEL EN PRAKTIESE SESSIES TYDENS DIE WWWC KINDERBERADINGS KURSUS. UIT DIE ELS Kinderberadingskursus het die begin Julie plaasgevind. Die fasiliteerders van Petra Instituut in Witrivier het die kursus kom aanbied. Dit was die derde agter een volgende jaar wat ons die kursus hier kon aanbied. Daar was 15 studente wat die kursus die jaar gedoen het. Ek het al die organisering hanteer en seker gemaak alles verloop sonder ‘n haak plek. Die eerste dag van die praktiese sessies het daar 2 kinders minder opgedaag, maar Danielle en Simone was gewillig om in te sit en ook beraad te word. Dit het my darem uit die nood gehelp. Die terugvoer wat ons ontvang het van die studente was net ongelooflik positief. Dit was vir die meeste studente ‘n moeilike twee weke in die sin dat dit hulle emotioneel getap het. Behalwe dat die kinders se seer aangespreek is, het van die studente ook deur hulle eie seer gewerk. Die kinders het 5 sessies (5 dae) saam met hulle studente gesit. Ek het weer die laaste dag die kinders almal vir ‘n melkskommel by die Wimpy gevat om hulle getrouheid ook te beloon. Ons hoop om volgende jaar die proses ‘n bietjie verder te vat deur dat ons persone binne YWAM kan oplei om die kursus aan te bied en selfs binne YWAM se Universiteit te registreer. Dit sal beteken dat die kursus by ongeveer 800 basisses regoor die wereld aangebied kan word. Ons besef die behoefte vir die kursus is groot, veral soos mense die waarde hiervan besef. Ek het alreeds ‘n epos gehad van ‘n gemeenskapsprojek wat van hulle werkers binne die gemeenskap wil oplei. YWAM Worcester alleen bedien ongeveer 6000 kinders ‘n week. Daarom is daar nog ‘n groot aantal wat waarde uit die kursus sou kon put. Ek wil egter die Here die eer gee wat hierdie droom ‘n platvorm vir die kursus binne YWAM te skep en oor die afgelope 3 jaar laat groei het. Walking With Wounded Children Annemarie is volstoom weer aan die werk. Vrydag gaan die ELS op ‘n uitstappie Kaapstad toe. Die sluit almal se gesinne in. In tussentyd is sy ook besig om saam met haar personeel hulle klaskamers uit te verf. Annemarie gaan volgende kwartaal ‘n bietjie afvat by die ELS. Ek is deel van die DTS wat volgende maand begin. Ons ruil daarom so bietjie rolle om sodat sy die dinge by die huis kan hanteer en ek weer meer voltyds op die basis sal wees. Ons bid dat die Here ook duidelik sal wys of haar rol vir volgende jaar dieselfde sal bly. Die gedagte is dat sy nie alleen die ELS sal bestuur nie, maar dat hulle ‘n span sal wees wat die bestuur van die skool sal deel. Een van die personeel se terugvoer aan my was dat Annemarie vir hulle ‘n great leier is omdat sy lei deur middel van haar voorbeeld. Sy verwag nie iets van haar personeel wat sy nie self bereid is om te doen nie. FOTO’S VAN DIE KINDERBERADINGSKURSUS AANGEBIED IN JULIE
  • 2. VAN WYK’S SE NUUS 2 Radical means to get to the root of an issue or affect the fundamental nature of something. It means to be willing to be challenged and changed, and to be influential in the change of others. Radical discipleship is a term that means to be committed beyond what is accepted by the norm. It goes beyond our feelings, hurts, fears, and insecurities, in order to increase one’s spiritual growth as a learner of Jesus. It is holding fast to the core of Christianity as intended by Christ, revealing in the World, moving free from the Christian culture or its dogmas. Radical discipleship sees the authentic Christianity committed to the real Truths of God as revealed in His Word; it’s a calling with a conviction that is not shaken in the midst of frustration, that is not hidden behind meaningless religion, but that is lived out by transforming faith, being transformed inside and out, as a true follower of Christ. The RDTS is committed to this kind of discipleship. Students can expect to grow in a Biblical worldview that will challenge the current trends of society; they may expect to be ruined for the ordinary. Students will receive teachings from international speakers that will impart a radical love for Jesus that will encourage them to impart this love onto others in return. DTS – YWAM DISCIPLESHIP TRAINING SCHOOL The Discipleship Training School (YWAM-DTS) is more than YWAM’s entry-level course. The DTS is first an Expression of the Body of Christ. In that sense, we will walk together to become more like Jesus in the way we relate to God and to others. In the context of relationships, where every person is giving and receiving, it can be more effective in our growth in according to the biblical description of how the Body of Christ is to function. It is a journey to discover your identity in Jesus, and the heart of the school is always to know God and to make Him known. The DTS is an intensive Christian training course beginning with a 12-week lecture/teaching phase followed by an 8-week practical field assignment. Soos ek hier bo genoem het sal ek deel uitmaak van die Radical DTS ( Disippelskap Skool) wat in September afskop. Ons fokus is baie op innerlike genesing hierdie jaar en ons het ook internationale sprekers wat by ons sal aansluit gedurende die 3 maande “lecture phase”. Die meerderheid van die studen te wat alreeds aansoek gedoen het kom juis uit omstandighede wat hulle sukkel om die pyn te hanteer. Ons hoop dat hulle nie net in die 3 maande God se heling sal ervaar nie, maar dat hulle ook instrumente in Sy hand sal word om ander se lewens aan te raak. In Desember vertrek die span op ‘n uitreik na Swaziland vir ‘n maand en Mozambiek vir ‘n verder maand. Ons as gesin beplan om die eerste deel van die uitreik in Swaziland saam met die span tegaan. Ons sal dan terugkeer voor die skole begin. Die Radical DTS het verlede jaar ‘n kleuterskool in ‘n area in Swaziland begin en daar is alreeds ‘n voltydse YWAMer wat daar werk. Hierdie jaar sal die projek na die gemeenskap uitbrei. Hierdie projek het ten doel om oor ‘n tyd ‘n volhoubare inpak in die area te maak. Volgende jaar sal die fokus ‘n bietjie weier in die area wees. Bid asseblief vir die regte studente. Bid ook vir ons as personeel omdat die emotionele uitdaging groter is as as ‘n normale DTS. Bid ook vir ons as gesin vir die finasies vir die uitreik in Desember en ook om ons voertuig te laat diens. Hier onder is ‘n bietjie meer inligting oor die Radical DTS.