SlideShare a Scribd company logo
1 of 8
• Leerders is geneig om gesien te word as ongehoorsaam, lui, onbelangstellend, “nie
slim nie” ens. as hulle sukkel om te lees en skryf. Hierdie kinders verloor
belangstelling.
• Miskien dink hulle net anders?
• Ons wil kinders motiveer en aanmoedig, om hulle drome te bereik.
• Ons liefde vir kinders en hulle welstand is ons motivering en dryfkrag vir hierdie
sentrum.
• Hier leer hulle op ‘n LEKKER EN INTERESSANTE manier.
Visueel Doof
• Jy kan sien, maar nie hoor nie.
• Hierdie mense kan die woorde sien, maar nie hoor in hulle
kop nie. (hulle het nie “inner speech” nie).
• Sukkel om te herhaal wat vir hulle gesê is.
• Sukkel om geskrewe of verbale rigting aanwysings te
verstaan.
• Sukkel om te onthou wat vir hulle gesê is.
• Sukkel om gedagtes op papier te sit.
Ouditief Blind
• Hulle kan dit hoor, maar nie sien nie.
• Hulle kan die woord hoor, maar nie fisies “sien” in
hulle kop nie.
• Hulle kan nie woorde in die brein visualiseer nie.
Hierdie mense dink in prentjies.
• Hierdie tipe mense is meer geneig om regterbrein denkers
en ontleders te wees.
• Hulle dink uit die boks en sien die groter prentjie
(die eindproduk).
• Hulle is geneig om reguit na die eindproduk te kyk, en so
ontbreek die stappe tussen in.
Dit het NIKS te doen met
die Intelligensie vlak nie
•Hierdie leerders is kreatief en hou van sport, dans,
kuns, musiek, storievertellers, verkope ens.
•Ongelukkig is skole ingerig om leerders te
akkomodeer wat meer linkerbrein denkers is.
•Hierdie leerders moet verstaan dat hulle nie ”dom” is
nie hulle dink net anders.
• Leerders ouer as 9 jaar se Lees, Skryf en Perseptule Vaardighede word getoets.
• Leerders van 7-9 jaar se Perseptuele vaardighede word getoets. Wat bied
• Leerders van 4-6 jaar se Skoolgereedheidsvlak word getoets.
• Met genoegsame remediëring, terapie en oefening kan hierdie leerders leer om meer gemaklik te lees en skryf (hulle kry “tools” om dit vir hulle makliker te maak).
• In terapie en remediëring word metodes aangeleer en ingeoefen om die lees en skryf proses, asook perseptuele vaardighede makliker te maak op ‘n lekker,
interessante en speelse wyse.
• En dit verg: oefening, oefening, oefening.
Terapie behels die volgende benadering:
• Kinesteties (oefen met die liggaam fisies)
• Taktiel (voel, werk met verskillende teksture)
• Ouditief (hoor)
• Visueel (sien, oogoefeninge ens.)
Eienskappe om voor uit te kyk:
• intelligent en “wakker” maar sukkel om te lees, skryf of spel?
• “dagdromers”/”hiper”,
• is nie mal oor skool nie,
• is geneig om “alleen lopers” te wees,
• sukkel om tussen links en regs, op en af ens. te onderskei.
• letters om te draai,
• sinne nie klaar te skryf nie,
• skryf soos dit vir hulle klink,
• deurmekaar te skryf-nie noodwendig van links na regs nie,
• ongeorganiseerd,
• sukkel om ‘n opdrag met 2 of meer instruksies te onthou en uit te voer,
• verkeerd te spel ,
• stadige lesers,
• leer hard vir toetse en eksamen, maar resultate is nie goed nie,
• interpreteer vrae wat hulle gelees het verkeerd,
• kla dat die teks “dans” of “swem” terwyl hulle lees of skryf,
• sukkel met potloodgreep,
• swak Hand-Oog koördinasie.
Bronne:
2010, Sandra Stark, Die Rooi Appel.
Lees word deur verskeie faktore beinvloed, wat meestal teruglei na ‘n
visuele of perseptuele prosesseringsprobleem.
Uit ‘n visie oogpunt kyk NelOptics na:
• visieskerpte van oë apart en gesamentlik;
• oogbewegings wat vlot kan volg maar ook egalig van een punt na volgende kan
beweeg;
• goeie binokulere visie;
• goeie fokus verandering vermoë van ver na naby;
• hand-oog koordinasie;
• oog-liggaam koordinasie (balans);
• visuele geheue;
• oogdominansie;
• sentrale-periferale bewustheid en
• kleurvisie.
1. As ons praat van visuele
prosessering, aan die
ander kant, het dit meer te
doen met hoe die senuwee
stelsel die visuele
informasie verwerk.
2. Akademiese en werk
prestasie, gedrag,
aandag, die vermoë om
stil te sit en te
konsentreer word
hierdeur geaffekteer.
3. ‘n Lig sensitiwiteit wat hieruit spruit dra ook daartoe by
dat stremming met lees, voor rekenaar of werk onder
fluoressente ligte baie vinnig plaasvind. Hierdie
ligsensitiwiteit (skotopiese sensitiwiteit) lei daartoe dat
mense sukkel om al die kleure van die ligspektrum te
verwerk en ondervind dus distorsies op die geskrewe
bladsy. Lees verg dan baie groter moeite en
konsentrasie omdat hul gedurig moet inspan om by
die verwronge teks of agtergrond aan te pas.

More Related Content

Viewers also liked

The Role of HTA for Biosimilars Mestre-Ferrandiz 2014
The Role of HTA for Biosimilars Mestre-Ferrandiz 2014The Role of HTA for Biosimilars Mestre-Ferrandiz 2014
The Role of HTA for Biosimilars Mestre-Ferrandiz 2014Office of Health Economics
 
Adobe Processing Rules Test Score Card
Adobe Processing Rules Test Score CardAdobe Processing Rules Test Score Card
Adobe Processing Rules Test Score CardParit Mittal
 
How To Rank On Google In 5 Minutes Using WordPress
How To Rank On Google In 5 Minutes Using WordPressHow To Rank On Google In 5 Minutes Using WordPress
How To Rank On Google In 5 Minutes Using WordPressOrganical - The SEO Experts
 
A experiência da CONITEC na Avaliação de Tecnologia no SUS
A experiência da CONITEC na Avaliação de Tecnologia no SUSA experiência da CONITEC na Avaliação de Tecnologia no SUS
A experiência da CONITEC na Avaliação de Tecnologia no SUSCONITEC
 
Acesso ao tratamento - Tiago Farina
Acesso ao tratamento - Tiago FarinaAcesso ao tratamento - Tiago Farina
Acesso ao tratamento - Tiago FarinaOncoguia
 
Propostas que garantem tratamento digno - Pascoal Marracini
Propostas que garantem tratamento digno - Pascoal MarraciniPropostas que garantem tratamento digno - Pascoal Marracini
Propostas que garantem tratamento digno - Pascoal MarraciniOncoguia
 
Transparência na regulação - João Marcelo
Transparência na regulação - João MarceloTransparência na regulação - João Marcelo
Transparência na regulação - João MarceloOncoguia
 
4 Emerging Trends in Digital Lending
4 Emerging Trends in Digital Lending4 Emerging Trends in Digital Lending
4 Emerging Trends in Digital LendingKuliza Technologies
 
Denúncia Oncoguia: Unimed do Brasil
Denúncia Oncoguia: Unimed do BrasilDenúncia Oncoguia: Unimed do Brasil
Denúncia Oncoguia: Unimed do BrasilOncoguia
 

Viewers also liked (10)

The Role of HTA for Biosimilars Mestre-Ferrandiz 2014
The Role of HTA for Biosimilars Mestre-Ferrandiz 2014The Role of HTA for Biosimilars Mestre-Ferrandiz 2014
The Role of HTA for Biosimilars Mestre-Ferrandiz 2014
 
Mojo Unisex Hair Saloon
Mojo Unisex Hair SaloonMojo Unisex Hair Saloon
Mojo Unisex Hair Saloon
 
Adobe Processing Rules Test Score Card
Adobe Processing Rules Test Score CardAdobe Processing Rules Test Score Card
Adobe Processing Rules Test Score Card
 
How To Rank On Google In 5 Minutes Using WordPress
How To Rank On Google In 5 Minutes Using WordPressHow To Rank On Google In 5 Minutes Using WordPress
How To Rank On Google In 5 Minutes Using WordPress
 
A experiência da CONITEC na Avaliação de Tecnologia no SUS
A experiência da CONITEC na Avaliação de Tecnologia no SUSA experiência da CONITEC na Avaliação de Tecnologia no SUS
A experiência da CONITEC na Avaliação de Tecnologia no SUS
 
Acesso ao tratamento - Tiago Farina
Acesso ao tratamento - Tiago FarinaAcesso ao tratamento - Tiago Farina
Acesso ao tratamento - Tiago Farina
 
Propostas que garantem tratamento digno - Pascoal Marracini
Propostas que garantem tratamento digno - Pascoal MarraciniPropostas que garantem tratamento digno - Pascoal Marracini
Propostas que garantem tratamento digno - Pascoal Marracini
 
Transparência na regulação - João Marcelo
Transparência na regulação - João MarceloTransparência na regulação - João Marcelo
Transparência na regulação - João Marcelo
 
4 Emerging Trends in Digital Lending
4 Emerging Trends in Digital Lending4 Emerging Trends in Digital Lending
4 Emerging Trends in Digital Lending
 
Denúncia Oncoguia: Unimed do Brasil
Denúncia Oncoguia: Unimed do BrasilDenúncia Oncoguia: Unimed do Brasil
Denúncia Oncoguia: Unimed do Brasil
 

Mind over Matter Presentation Laerskool

  • 1. • Leerders is geneig om gesien te word as ongehoorsaam, lui, onbelangstellend, “nie slim nie” ens. as hulle sukkel om te lees en skryf. Hierdie kinders verloor belangstelling. • Miskien dink hulle net anders? • Ons wil kinders motiveer en aanmoedig, om hulle drome te bereik. • Ons liefde vir kinders en hulle welstand is ons motivering en dryfkrag vir hierdie sentrum. • Hier leer hulle op ‘n LEKKER EN INTERESSANTE manier.
  • 2. Visueel Doof • Jy kan sien, maar nie hoor nie. • Hierdie mense kan die woorde sien, maar nie hoor in hulle kop nie. (hulle het nie “inner speech” nie). • Sukkel om te herhaal wat vir hulle gesê is. • Sukkel om geskrewe of verbale rigting aanwysings te verstaan. • Sukkel om te onthou wat vir hulle gesê is. • Sukkel om gedagtes op papier te sit. Ouditief Blind • Hulle kan dit hoor, maar nie sien nie. • Hulle kan die woord hoor, maar nie fisies “sien” in hulle kop nie. • Hulle kan nie woorde in die brein visualiseer nie.
  • 3.
  • 4. Hierdie mense dink in prentjies. • Hierdie tipe mense is meer geneig om regterbrein denkers en ontleders te wees. • Hulle dink uit die boks en sien die groter prentjie (die eindproduk). • Hulle is geneig om reguit na die eindproduk te kyk, en so ontbreek die stappe tussen in. Dit het NIKS te doen met die Intelligensie vlak nie •Hierdie leerders is kreatief en hou van sport, dans, kuns, musiek, storievertellers, verkope ens. •Ongelukkig is skole ingerig om leerders te akkomodeer wat meer linkerbrein denkers is. •Hierdie leerders moet verstaan dat hulle nie ”dom” is nie hulle dink net anders.
  • 5. • Leerders ouer as 9 jaar se Lees, Skryf en Perseptule Vaardighede word getoets. • Leerders van 7-9 jaar se Perseptuele vaardighede word getoets. Wat bied • Leerders van 4-6 jaar se Skoolgereedheidsvlak word getoets. • Met genoegsame remediëring, terapie en oefening kan hierdie leerders leer om meer gemaklik te lees en skryf (hulle kry “tools” om dit vir hulle makliker te maak). • In terapie en remediëring word metodes aangeleer en ingeoefen om die lees en skryf proses, asook perseptuele vaardighede makliker te maak op ‘n lekker, interessante en speelse wyse. • En dit verg: oefening, oefening, oefening. Terapie behels die volgende benadering: • Kinesteties (oefen met die liggaam fisies) • Taktiel (voel, werk met verskillende teksture) • Ouditief (hoor) • Visueel (sien, oogoefeninge ens.)
  • 6. Eienskappe om voor uit te kyk: • intelligent en “wakker” maar sukkel om te lees, skryf of spel? • “dagdromers”/”hiper”, • is nie mal oor skool nie, • is geneig om “alleen lopers” te wees, • sukkel om tussen links en regs, op en af ens. te onderskei. • letters om te draai, • sinne nie klaar te skryf nie, • skryf soos dit vir hulle klink, • deurmekaar te skryf-nie noodwendig van links na regs nie, • ongeorganiseerd, • sukkel om ‘n opdrag met 2 of meer instruksies te onthou en uit te voer, • verkeerd te spel , • stadige lesers, • leer hard vir toetse en eksamen, maar resultate is nie goed nie, • interpreteer vrae wat hulle gelees het verkeerd, • kla dat die teks “dans” of “swem” terwyl hulle lees of skryf, • sukkel met potloodgreep, • swak Hand-Oog koördinasie. Bronne: 2010, Sandra Stark, Die Rooi Appel.
  • 7. Lees word deur verskeie faktore beinvloed, wat meestal teruglei na ‘n visuele of perseptuele prosesseringsprobleem. Uit ‘n visie oogpunt kyk NelOptics na: • visieskerpte van oë apart en gesamentlik; • oogbewegings wat vlot kan volg maar ook egalig van een punt na volgende kan beweeg; • goeie binokulere visie; • goeie fokus verandering vermoë van ver na naby; • hand-oog koordinasie; • oog-liggaam koordinasie (balans); • visuele geheue; • oogdominansie; • sentrale-periferale bewustheid en • kleurvisie.
  • 8. 1. As ons praat van visuele prosessering, aan die ander kant, het dit meer te doen met hoe die senuwee stelsel die visuele informasie verwerk. 2. Akademiese en werk prestasie, gedrag, aandag, die vermoë om stil te sit en te konsentreer word hierdeur geaffekteer. 3. ‘n Lig sensitiwiteit wat hieruit spruit dra ook daartoe by dat stremming met lees, voor rekenaar of werk onder fluoressente ligte baie vinnig plaasvind. Hierdie ligsensitiwiteit (skotopiese sensitiwiteit) lei daartoe dat mense sukkel om al die kleure van die ligspektrum te verwerk en ondervind dus distorsies op die geskrewe bladsy. Lees verg dan baie groter moeite en konsentrasie omdat hul gedurig moet inspan om by die verwronge teks of agtergrond aan te pas.