4. VERHOUDINGS
•Veilige verhoudings
•Dit laat my lekker voel.
•Laat my veilig voel.
•Laat my gelukkig.
•Voel nie sleg na gesprekke nie.
•Gee my selfvertroue.
•Laat my toe om vrylik my gevoel of
idees te deel.
6. VERHOUDINGS
•Onveilige verhoudings
•Glo my omtrent nooit nie.
•Laat my onveilig voel.
•Laat my ongelukkig.
•Dwing my om dinge te doen wat ek voel
nie reg is nie.
•Breek my selfvertroue af.
•My idees en gevoelens is nie belangrik
nie.