SlideShare a Scribd company logo
RPK 310 WERKSOPDRAG 2013
Estelle Botha
11328942
Enige regsgeleerde sal getuig dat die reg onbepaalbaar en ewigdurend ontwikkelend is.
Die reg, soos enige sisteem, is nie foutloos nie en 'n regsgeleerde struikel daagliks met
onskerhede in die reg. Die plig van 'n prokureur om inligting te openbaar steun op twee
kardinale stelreëls in die Suid-Afrikanse reg naamlik: die prokureur moet in die openbare
belang optree (en dus nie die hof of gemeenskap mislei nie) en aan die ander kant moet
die prokureur in die beste belang van sy kliënt optree.
Die prokereur moet in die openbare belang optree:
Elke prokureur is deel van die “society of that province”.1
In CLS2
reel 14.3.2 word daar
gestel dat lede die belange van hul kliënte altyd moet handhaaf onderhewig aan hul plig :
14.3.2.1) tot die hof
14.3.2..2) belang van geregtigheid
14.3.2.3) waarnemings van die reg en
14.3.2.4) die handhawing van etiese standaarde in die reëls en as algemeen
aanvaar in die professie
Die vraag wat nou ontstaan is: Wat is 'n advokaat of prokueur se “plig tot die hof”?
Ek verwys na die saak van Toto v Special Investigating Unit3
waar die hof belis het dat
daar 'n plig op 'n advokaat rus - teenoor die hof en teenoor sy kliënt. Die advokaat het ook
'n plig teenoor geregtigheid en om 'n billike administrasie van geregtigheid te versker.
Voorts beslis die hof: It is within the duty of a legal representative to bring to the attention
of the court all cases and relevant authority that he/she knows about, even if such
authority would adversely affect the strength of his/her case. A failure to do so is a gross
breach of the duty.4
Daar word verder na die saak van Ex parte Swain5
verwys : The proper administration of
justice could not easily survive if the professions were not scrupulous of the truth in their
dealings with each other and with the Court."6
'n Advokaat wat toegelaat word moet die volgende eed aflë7
'I, .................... do hereby
swear/solemnly and sincerely affirm and declare/that I will truly and honestly demean
myself in the practice of advocate according to the best of my knowledge and ability, and
further, that I will be faithful to the Republic of South Africa.' Na my mening plaas
laasgenoemde 'n plig op enige advokaat om ten alle tye in goeie trou op te tree teenoor
die hof en die Republiek wat dus insluit dat 'n advokaat enige relevante dokumente aan
die hof moet openbaar wat die behulpsaam sal wees tot 'n regverdige beslissing.
Die volgende vraag wat na vore kom is: Wat is “geregtigheid”?
Die term “openbare belang” word as maatstaf in die Suid-Afrikaanse howe gebruik. Die
mees deurslaggewende saak wat na vore kom is die saak van Barkhuizen v Napier 8
.
Ngcobo R het in die saak beslis dat openbare beleid, wat onderliggend aan ons
konstitusionele demokrasie is, in die Handves van regte uiting vind :
1 Prokereurswet 53 van 1979
2 Cape Law Society : Rules
3 (2001) (1) SA 673 (E)
4 By par. (683A)
5 (1973) (2) S A427 (NPD)
6 By par. 434H
7 Uniform Rules of Court artikel 3A (5)
8 2007 (5) SA 323 (CC)
“Public policy imports the notions of fairness, justice and reasonableness.” 9
Bogenoemde word ook ondersteun in die saak van Jordan and Another v Farber10
wat met
goedkeuring na die Barkhuizen-saak verwys en belsis dat ons howe kontrakte wat teen die
openbare beleid is ongeldig moet verklaar.
Dus met verwysing na die bogenoemde kan daar duidelik gesien word dat indien daar in
“n kontrak gestel is dat die advokaat/prokereur net in die beste belang van sy kliënt moet
optree, al het dit met gevolg dat dit teen die openbare belang gaan indruis, daardie
bepaling onafdwingbaar sal wees.
Reël 89 van die Law society van die Noordelike profinsie en die reël van “geskik en
gepas”:
Wat is etiese optrede en die gedragskode wat prokereurs moet volg? Soos gestel in die
volgende artikel:11
...rule 89 of the Law Society [of the Northern Provinces], which enjoins
members not to make themselves guilty of “unprofessional or dishonourable or unworthy
conduct”
Die bogenoemde reël sit 'n lys van onprofessionele gedrag van prokureurs uiteen soos
byvoorbeeld reël 89.15 : om nie behoorlik na die belange van die kliënt om te sien nie en
reël 89.30 : om nie die mate van professionaliteit voorendag te lê wat redelikerwys van 'n
regspraktisyn verwag word nie.
Sodanige versuim sal as “unprofessional or dishonourable or unworthy conduct,”
geklassifiseer word wat moontlik, itv art 7(1)(d) van die Toelating van Prokereurs wet 74
van 1964, 'n skrapping van die rol tot gevolg kan hê as daar gevind is dat die prokureur /
advokaat nie “geskik en gepas is nie”. Vervolgens sit Lewis12
die term “unworthy conduct”
duidelik in sy “goue reël” uiteen: a practitioner must avoid all conduct which, if known,
could damage his or her reputation as an honourable lawyer and honourable citizen.
Die term “geskik en gepas “ word uiteengesit in die bekende saak van Prince v Preisdent,
Cape Law Society13
waar die hof vir Prince van die rol geskrap het agv sy gebruik van
cannabis “ dagga”. Die hof het die volgende stelling gemaak : a person who declares his
intention to continue breaking the law is not a fit and proper person to be admitted as an
attorney.14
Om geskik en gepas te wees, sê Du Plessis,15
sluit integriteit, objektiwiteit,
waardigheid, besit van kennis en vaardighede, harde werk, respek vir die regsorde en
billikheid in. Die vereiste om “geskik en gepas” te wees is nie gedefinieer in wetgewing nie,
ten spyte van die feit dat dit 'n streng vereiste is. Dus is dit 'n waardeoordeel deur die hof
en is oor die jare deur howe op 'n subjetiewe basis geinterpreteer op 'n saak tot saak
basis.
Die prokereur moet in die beste belang van sy kliënt optree:
The lawyer is required to present the client’s case in the best possible light with an
9 By par. (73)
10 [2009] ZANCHC 81
11 Social media for attorneys and Minister Sexwale on the rule of law at LSNP AGM." DR, Jan/Feb 2013:17
[2013] DEREBUS 11
12 E A L Lewis Legal ethics: a guide to professional conduct for South African attorneys (1982) Juta: Cape
Town
13 (CCT36/00) [2000] ZACC 28; 2001 (2) SA 388; 2001 (2) BCLR 133
14 By par. (2)
15 Du Plessis "The ideal legal practitioner (from an academic angle)" 1981 De Rebus 424-427
Object1
indifference to the moral merits of the case. 16
Die hof in S v Ntuli17
beslis as volg:
There are, of course, limitations to the content of counsel's argument. Counsel may not
misrepresent the facts or the law. At a minimum, however, counsel is required to uphold
the interests of his or her client without fear of the consequences .18
In die saak van Van der Berg v The General Council of the Bar19
moes die Hoogste Hof
van Appèl besluit of 'n advokaat wat na sy eie ondersoeke uitgevind het dat sy kliënt se
bewerings vals was en steeds beëdigde verklarings opgestel het om die bewerings te
handhaaf, 'n verbreking van sy plig tot die hof ondergaan het deur om nie laasgenoemde
te openbaar nie. Die hof het vermeld dat20
: An advocate is not called upon to believe, to
any degree, the evidence that he is instructed to place before a court. Even if he believes
positively that his client’s evidence is false, he is entitled, and indeed obliged, to place it
before a court if those are his client’s instructions, and there can be no qualification in that
regard.
Die hof gaan voort en beslis dat wat verder gese word van 'n “advokaat” is ook van
toepassing op 'n prokureur aangesien hulle dieslefde rol speel en dit is ook die benadering
wat vervolgens gevolg word. Die hof beslis dat 'n advokaat 'n nodige rol in geregtigheid
verwesenlik en dat advokate in elke geval besef dat die kliënt 'n reg tot 'n billike verhoor
het. Daardie reg (vervat in artikel 34 van ons Grondwet) sal op inbreuk gemaak word
indien die advokaat alle getuienis van sy kliënt moet glo en dit sal beteken dat die regte
van die kliënt deur die advokaat en nie deur die hof bepaal word nie nie. David Pannick
QC skryf in sy boek ‘Advocates’ :The advocate’s duty to his client authorizes and obliges
the advocate to say all that the client would say for himself (were he able to do so)...
Grondwet van die Republiek van S.A, 1996
Ek vind dit net gepas om ook artikel 34 van die Grondwet te noem wat meld: Elkeen het
die reg dat 'n geskil wat deur die toepassing van die reg besleg kan word, in 'n billike
openbare verhoor beslis word voor 'n hof... De Vos dui aan dat die reg op ‘n billike verhoor
die basis van die Siviele Prosesreg vorm21
. Na my mening, aangesien ons onself in 'n era
van Grondwetlike oppergesag bevind, moet die eitlike vraag wentel rondom artikel 34 en
die Handves van Regte. Die reg vervat in art 34 sluit die applikant en verweerder se regte
in. Dus, na my mening, indien die advokaat nie relevante dokumentasie openbaar nie sal
dit inbreuk maak op die applikant se reg op 'n billike verhoor en is nie regverdigbaar itv
artikel 36 van Die Grondwet nie.
Sou dit 'n verskil maak as my kliënt nie “'n gesiglose maatskappy was nie...?”:
Om die vraag te beantwoord word daar slegs verwys na artikel 9 van die Grondwet, reg op
gelykheid, wat stel dat elkeen gelyk is voor die reg en die reg op gekyke beskerming van
die reg het. In my opinie sal dit dus geensins 'n verskil maak wie die kliënt is nie. Met 'n
direkte toepassing van artikel 9 op die feite moet alle mense gelyk behandel word en
vervolgens kan een persoon (net omdat hy byvoobeeld 'n gesin het) nie voorkeur geniet
16 Eshete "Does a lawyer’s character matter?" in Luban D (ed) The Good Lawyers’ Roles and
Lawyers’ Ethics (1984) 270-285 by 272.
17 2003 (1) SACR 613 (W)
18 By par. (4)
19 [2007] SCA 16 (RSA)
20 By par. (15)
21 W Le R De Vos, "Civil and Procedural Law and the Constitution of 1996
bo 'n ander nie.
Slot:
Soos vroeër vermeld is die reg onbepaalbaar en regters en advokate staar daagliks
regsonsekerheid in die gesig. Om openbare mening, geregtigheid en dan ook die belange
van jou kliënt teen mekaar op te weeg is iets wat 'n advokaat op n daaglikse basis sal
moet doen. Na aanleiding van die bogenoemde gesag is daar nie sekerheid oor presies
wat die korrekte roete is om te volg nie. Dit is wel duidelik dat 'n advokaat geregtigheid
moet nastreef, die waardes van die Republiek moet verwesenlik en bevorder en gefokus
moet wees op die soeke na waarheid, al beteken dit dat hy dalk finansieël slegter af sal
wees. Vervolgens sal ek, as prokureur in die geval, die dokument aan die hof voorhou,
ongeag die opdrag van die advokaat, want dit is die etiese keuse tussen die alternatiewe.
Dus verwys ek met goedkeuring na die volgende stelling: I believe that the ultimate
beneficiary will no doubt be the administration of justice.22
22 Gani, H. 2009. Aspects of Practice. Availible. [online]: http://www.sabar.co.za

More Related Content

Featured

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot
Marius Sescu
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
Expeed Software
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Pixeldarts
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
ThinkNow
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
marketingartwork
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
Skeleton Technologies
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
Neil Kimberley
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
contently
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
Albert Qian
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Search Engine Journal
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
SpeakerHub
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
Tessa Mero
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Lily Ray
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
Rajiv Jayarajah, MAppComm, ACC
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
Christy Abraham Joy
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
Vit Horky
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
MindGenius
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
RachelPearson36
 
Featured (20)

2

  • 1. RPK 310 WERKSOPDRAG 2013 Estelle Botha 11328942
  • 2. Enige regsgeleerde sal getuig dat die reg onbepaalbaar en ewigdurend ontwikkelend is. Die reg, soos enige sisteem, is nie foutloos nie en 'n regsgeleerde struikel daagliks met onskerhede in die reg. Die plig van 'n prokureur om inligting te openbaar steun op twee kardinale stelreëls in die Suid-Afrikanse reg naamlik: die prokureur moet in die openbare belang optree (en dus nie die hof of gemeenskap mislei nie) en aan die ander kant moet die prokureur in die beste belang van sy kliënt optree. Die prokereur moet in die openbare belang optree: Elke prokureur is deel van die “society of that province”.1 In CLS2 reel 14.3.2 word daar gestel dat lede die belange van hul kliënte altyd moet handhaaf onderhewig aan hul plig : 14.3.2.1) tot die hof 14.3.2..2) belang van geregtigheid 14.3.2.3) waarnemings van die reg en 14.3.2.4) die handhawing van etiese standaarde in die reëls en as algemeen aanvaar in die professie Die vraag wat nou ontstaan is: Wat is 'n advokaat of prokueur se “plig tot die hof”? Ek verwys na die saak van Toto v Special Investigating Unit3 waar die hof belis het dat daar 'n plig op 'n advokaat rus - teenoor die hof en teenoor sy kliënt. Die advokaat het ook 'n plig teenoor geregtigheid en om 'n billike administrasie van geregtigheid te versker. Voorts beslis die hof: It is within the duty of a legal representative to bring to the attention of the court all cases and relevant authority that he/she knows about, even if such authority would adversely affect the strength of his/her case. A failure to do so is a gross breach of the duty.4 Daar word verder na die saak van Ex parte Swain5 verwys : The proper administration of justice could not easily survive if the professions were not scrupulous of the truth in their dealings with each other and with the Court."6 'n Advokaat wat toegelaat word moet die volgende eed aflë7 'I, .................... do hereby swear/solemnly and sincerely affirm and declare/that I will truly and honestly demean myself in the practice of advocate according to the best of my knowledge and ability, and further, that I will be faithful to the Republic of South Africa.' Na my mening plaas laasgenoemde 'n plig op enige advokaat om ten alle tye in goeie trou op te tree teenoor die hof en die Republiek wat dus insluit dat 'n advokaat enige relevante dokumente aan die hof moet openbaar wat die behulpsaam sal wees tot 'n regverdige beslissing. Die volgende vraag wat na vore kom is: Wat is “geregtigheid”? Die term “openbare belang” word as maatstaf in die Suid-Afrikaanse howe gebruik. Die mees deurslaggewende saak wat na vore kom is die saak van Barkhuizen v Napier 8 . Ngcobo R het in die saak beslis dat openbare beleid, wat onderliggend aan ons konstitusionele demokrasie is, in die Handves van regte uiting vind : 1 Prokereurswet 53 van 1979 2 Cape Law Society : Rules 3 (2001) (1) SA 673 (E) 4 By par. (683A) 5 (1973) (2) S A427 (NPD) 6 By par. 434H 7 Uniform Rules of Court artikel 3A (5) 8 2007 (5) SA 323 (CC)
  • 3. “Public policy imports the notions of fairness, justice and reasonableness.” 9 Bogenoemde word ook ondersteun in die saak van Jordan and Another v Farber10 wat met goedkeuring na die Barkhuizen-saak verwys en belsis dat ons howe kontrakte wat teen die openbare beleid is ongeldig moet verklaar. Dus met verwysing na die bogenoemde kan daar duidelik gesien word dat indien daar in “n kontrak gestel is dat die advokaat/prokereur net in die beste belang van sy kliënt moet optree, al het dit met gevolg dat dit teen die openbare belang gaan indruis, daardie bepaling onafdwingbaar sal wees. Reël 89 van die Law society van die Noordelike profinsie en die reël van “geskik en gepas”: Wat is etiese optrede en die gedragskode wat prokereurs moet volg? Soos gestel in die volgende artikel:11 ...rule 89 of the Law Society [of the Northern Provinces], which enjoins members not to make themselves guilty of “unprofessional or dishonourable or unworthy conduct” Die bogenoemde reël sit 'n lys van onprofessionele gedrag van prokureurs uiteen soos byvoorbeeld reël 89.15 : om nie behoorlik na die belange van die kliënt om te sien nie en reël 89.30 : om nie die mate van professionaliteit voorendag te lê wat redelikerwys van 'n regspraktisyn verwag word nie. Sodanige versuim sal as “unprofessional or dishonourable or unworthy conduct,” geklassifiseer word wat moontlik, itv art 7(1)(d) van die Toelating van Prokereurs wet 74 van 1964, 'n skrapping van die rol tot gevolg kan hê as daar gevind is dat die prokureur / advokaat nie “geskik en gepas is nie”. Vervolgens sit Lewis12 die term “unworthy conduct” duidelik in sy “goue reël” uiteen: a practitioner must avoid all conduct which, if known, could damage his or her reputation as an honourable lawyer and honourable citizen. Die term “geskik en gepas “ word uiteengesit in die bekende saak van Prince v Preisdent, Cape Law Society13 waar die hof vir Prince van die rol geskrap het agv sy gebruik van cannabis “ dagga”. Die hof het die volgende stelling gemaak : a person who declares his intention to continue breaking the law is not a fit and proper person to be admitted as an attorney.14 Om geskik en gepas te wees, sê Du Plessis,15 sluit integriteit, objektiwiteit, waardigheid, besit van kennis en vaardighede, harde werk, respek vir die regsorde en billikheid in. Die vereiste om “geskik en gepas” te wees is nie gedefinieer in wetgewing nie, ten spyte van die feit dat dit 'n streng vereiste is. Dus is dit 'n waardeoordeel deur die hof en is oor die jare deur howe op 'n subjetiewe basis geinterpreteer op 'n saak tot saak basis. Die prokereur moet in die beste belang van sy kliënt optree: The lawyer is required to present the client’s case in the best possible light with an 9 By par. (73) 10 [2009] ZANCHC 81 11 Social media for attorneys and Minister Sexwale on the rule of law at LSNP AGM." DR, Jan/Feb 2013:17 [2013] DEREBUS 11 12 E A L Lewis Legal ethics: a guide to professional conduct for South African attorneys (1982) Juta: Cape Town 13 (CCT36/00) [2000] ZACC 28; 2001 (2) SA 388; 2001 (2) BCLR 133 14 By par. (2) 15 Du Plessis "The ideal legal practitioner (from an academic angle)" 1981 De Rebus 424-427 Object1
  • 4. indifference to the moral merits of the case. 16 Die hof in S v Ntuli17 beslis as volg: There are, of course, limitations to the content of counsel's argument. Counsel may not misrepresent the facts or the law. At a minimum, however, counsel is required to uphold the interests of his or her client without fear of the consequences .18 In die saak van Van der Berg v The General Council of the Bar19 moes die Hoogste Hof van Appèl besluit of 'n advokaat wat na sy eie ondersoeke uitgevind het dat sy kliënt se bewerings vals was en steeds beëdigde verklarings opgestel het om die bewerings te handhaaf, 'n verbreking van sy plig tot die hof ondergaan het deur om nie laasgenoemde te openbaar nie. Die hof het vermeld dat20 : An advocate is not called upon to believe, to any degree, the evidence that he is instructed to place before a court. Even if he believes positively that his client’s evidence is false, he is entitled, and indeed obliged, to place it before a court if those are his client’s instructions, and there can be no qualification in that regard. Die hof gaan voort en beslis dat wat verder gese word van 'n “advokaat” is ook van toepassing op 'n prokureur aangesien hulle dieslefde rol speel en dit is ook die benadering wat vervolgens gevolg word. Die hof beslis dat 'n advokaat 'n nodige rol in geregtigheid verwesenlik en dat advokate in elke geval besef dat die kliënt 'n reg tot 'n billike verhoor het. Daardie reg (vervat in artikel 34 van ons Grondwet) sal op inbreuk gemaak word indien die advokaat alle getuienis van sy kliënt moet glo en dit sal beteken dat die regte van die kliënt deur die advokaat en nie deur die hof bepaal word nie nie. David Pannick QC skryf in sy boek ‘Advocates’ :The advocate’s duty to his client authorizes and obliges the advocate to say all that the client would say for himself (were he able to do so)... Grondwet van die Republiek van S.A, 1996 Ek vind dit net gepas om ook artikel 34 van die Grondwet te noem wat meld: Elkeen het die reg dat 'n geskil wat deur die toepassing van die reg besleg kan word, in 'n billike openbare verhoor beslis word voor 'n hof... De Vos dui aan dat die reg op ‘n billike verhoor die basis van die Siviele Prosesreg vorm21 . Na my mening, aangesien ons onself in 'n era van Grondwetlike oppergesag bevind, moet die eitlike vraag wentel rondom artikel 34 en die Handves van Regte. Die reg vervat in art 34 sluit die applikant en verweerder se regte in. Dus, na my mening, indien die advokaat nie relevante dokumentasie openbaar nie sal dit inbreuk maak op die applikant se reg op 'n billike verhoor en is nie regverdigbaar itv artikel 36 van Die Grondwet nie. Sou dit 'n verskil maak as my kliënt nie “'n gesiglose maatskappy was nie...?”: Om die vraag te beantwoord word daar slegs verwys na artikel 9 van die Grondwet, reg op gelykheid, wat stel dat elkeen gelyk is voor die reg en die reg op gekyke beskerming van die reg het. In my opinie sal dit dus geensins 'n verskil maak wie die kliënt is nie. Met 'n direkte toepassing van artikel 9 op die feite moet alle mense gelyk behandel word en vervolgens kan een persoon (net omdat hy byvoobeeld 'n gesin het) nie voorkeur geniet 16 Eshete "Does a lawyer’s character matter?" in Luban D (ed) The Good Lawyers’ Roles and Lawyers’ Ethics (1984) 270-285 by 272. 17 2003 (1) SACR 613 (W) 18 By par. (4) 19 [2007] SCA 16 (RSA) 20 By par. (15) 21 W Le R De Vos, "Civil and Procedural Law and the Constitution of 1996
  • 5. bo 'n ander nie. Slot: Soos vroeër vermeld is die reg onbepaalbaar en regters en advokate staar daagliks regsonsekerheid in die gesig. Om openbare mening, geregtigheid en dan ook die belange van jou kliënt teen mekaar op te weeg is iets wat 'n advokaat op n daaglikse basis sal moet doen. Na aanleiding van die bogenoemde gesag is daar nie sekerheid oor presies wat die korrekte roete is om te volg nie. Dit is wel duidelik dat 'n advokaat geregtigheid moet nastreef, die waardes van die Republiek moet verwesenlik en bevorder en gefokus moet wees op die soeke na waarheid, al beteken dit dat hy dalk finansieël slegter af sal wees. Vervolgens sal ek, as prokureur in die geval, die dokument aan die hof voorhou, ongeag die opdrag van die advokaat, want dit is die etiese keuse tussen die alternatiewe. Dus verwys ek met goedkeuring na die volgende stelling: I believe that the ultimate beneficiary will no doubt be the administration of justice.22 22 Gani, H. 2009. Aspects of Practice. Availible. [online]: http://www.sabar.co.za