SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
Download to read offline
Liewe ouers,
Belydenisklas
Belydeniskamp 9 – 11 Mei 2014
Ons hou ‘n kamp op 9 – 11 Mei 2014 by Disa Kloof vir ons belydenisklas. Dit
is verpligtend en dit sal wonderlik wees as so veel moontlik jongmense kan
kom kamp. Daar gaan lekker aktiwiteite op die kamp wees en ook ‘n sterk
geestelike boodskap sodat ons die belydenisklas kan voorberei op die jaar
wat voorle en hulle toerus met alles wat nodig is vir hulle reis tot by belydenis
aflegging. Die kamp duur vanaf Vrydag 18:00 tot die Sondag oggend 11:00
As jou kind ook wil saam kamp moet hulle asb teen Sondag, 4 Mei 2014
ingeskryf word by Johan by die Kerkkantoor. Die koste vir die kamp beloop
R270 per kind. Vir enige navrae kan jy gerus Johan Botes by 081-049-8362
kontak. Epos-navrae by (Johan Botes) sondagoggend@gmail.com.
Ons sal graag nie later as 19h30 Vrydagaand wil eet nie, so ons vra dat die
kinders op die laatste teen 19h00 by die kamp afgelaai word.
Vul asseblief aangehegte inskrywings- en vrywarings vorms volledig in vir
elke kind, en handig met die kampgelde van R270.00 per persoon teen
onderstaande glyskaal (wat die kampgelde en alle etes insluit) in.
1ste Kind wat kamp R270 = R270
2de Kind wat kamp R225 = R450
Ons wil dit graag moontlik maak vir so veel as moontlik kinders om te gaan
kamp, so indien daar ernstige probleme met kampgelde is, kontak asseblief
vir Johan Botes.
Daar is ‘n paar tent / karavaan staanplekke beskikbaar as daar van die ouers
wil gaan saam kamp. Kontak asb vir Johan by bogenoemde epos vir navrae.
LET WEL:
GEEN SELFONE / MP3 SPELERS / ELEKTRONIESE SPELETJIES / TABS
VAN ENIGE AARD HOEGENAAMD WORD OP DIE KAMP TOEGELAAT
NIE.
Dit sal op sig gekonfiskeer word vir die duur van die kamp. Ons het al
die ouers se kontakbesonderhede, en ons sal ook nader aan die tyd ‘n
lys van die leiers wat saam gaan kamp se kontaknommers verskaf in
geval van nood.
Daar was net te veel probleme wat dit aan betref op vorige kampe, en ons wil
nie weer ‘n herhaling daarvan hê nie. Ons hoop julle verstaan...
Benodighede

1
2
3
4
5
6
7
8

ITEM
3 x Stelle skoon klere
3-4 x Stelle onderklere
Handdoek
Sweetpak / Sweater
Swemklere en Ekstra
T-hemp
‘n Paar gemaklike
skoene (tekkies)
Beddegoed en kussing

9
10

Eetgerei: Bord,
papbord, beker,
mes/vurk/lepel/teelepel.
Kombuislap
Toiletware en toiletrol

11
12

Belangrik! Flitslig
Medikasie indien nodig

13
14
15
16

Muskietweerder
Hoed
Sun Block
Bybel / Notaboekie /
Pen

NOTAS
Onthou om iets warms saam te neem vir die aande
en vroeg oggend.
Ten minste drie pare sokkies/kouse ook

(Vir die water glybaan as dit beskikbaar is)
‘n Paar plakkies sal ook nuttig wees, maar nie in
stede van skoene nie!
Beddens en matrasse (sonder lakens) word
voorsien
Elkeen moet eie eetgerei bring, duidelik gemerk, en
verkieslik in ‘n sakkie dat dit bymekaar kan bly.
Vir was en afdroog
Onthou maar die goed soos tandeborsel,
tandepasta, seep/shampoe, ens... Paar
plastieksakkies sal ook handig wees.
Met NUWE batterye!
Indien voorskrifmedikasie, laat weet asb die
kategeet daarvan indien toesig nodig is.
Tabbart / Peacefulsleep, ens.
BAIE belangrik!
Verkieslik water weerstand (Factor 30+)

NG KERK VAN GORDONSBAAI
SKADELOOSSTELLING EN TOESTEMMING VORM
aan Gordonsbaai NG Kerk gemeente (“Kerk”).
Besonderhede van kind:
1.

Naam en Van:
_____________________________________________

2.

Geboortedatum:
_____________________________________________
3. Adres:
_____________________________________________
________________________________________
________________________________________
________________________________________
_______________

4.

Telefoonnommer:
_____________________________________________

5.

E – Pos:
_____________________________________________
6. Kontakbesonderhede in geval van nood:
a. Naam:
_____________________________________________
b. Verwantskap:
_____________________________________________
c. Tel (Huis)
_____________________________________________
d. Tel (Werk)
_____________________________________________
e. Tel (Sel)
_____________________________________________
7. Gee asseblief die besonderhede van enige persoon/persone wie nie
toegelaat is om u kind te kontak, kom haal en/of op enige ander wyse
kontak met hom te hê terwyl hy/sy in die sorg van die Kerk is nie.
________________________________________________________
________________________________________________________
8. Vervoer na kamp:
a. Ons gaan ons kind self aflaai of saam kamp (ry self) [ ]
b. Ons het gereël dat ons kind saam met __________________ kamp toe
ry en saam met ____________________ terug kom.
c. Ons neem die volgende kinders saam met ons:
i. ____________________________ Graad: ___
ii. ____________________________ Graad: ___
iii. ____________________________ Graad: ___
iv. ____________________________ Graad: ___
v. ____________________________ Graad: ___
d. Ons sal dit waardeer as daar vir my kind vervoer gereël kan word. [

]

Hiermee gee ek die ondergetekende toestemming dat my kind kan deelneem
aan aktiwiteite (Jeugkamp) wat gereël word deur die Kerk se jeugbediening
vir die tydperk vanaf 9 – 11 Mei 2014 by Disakloof, Bettiesbaai.
Ek onderneem om my kind aan te moedig om vir die leiers en organiseerders
van die byeenkoms te luister.
Ek magtig hiermee die organiseerders en/of enige ander bevoegde persoon
om toestemming te gee, dat my kind sodanige noodhulp, mediese hulp en/of
chirurgiese hulp wat mag nodig wees, aan ‘n bevoegde mediese praktisyn te
gee indien nodig. Verder word daar ook magtiging gegee vir die gebruik van
‘n ambulans en/of enige ander mediese behandeling wat mag nodig wees en
aanvaar hiermee verantwoordelikheid vir die betaling van alle uitgawes in
verband met sodanige behandeling en/of aanverwante kostes.
Ek stel hiermee die Kerk en al die organiseerders vry van enige skade, eise
en dagvaardings van welke aard ook al wat mag voortspruit uit enige besering
aan my/ons kind tydens die bogenoemde tydperk en terwyl hy onder die
toesig van die Kerk en organiseerders is.
Ek is bewus van die lys van kampbenodighede en reëls in verband met die
selfone en elektroniese speletjies ensovoorts soos hier uiteengesit, en gee
toestemming dat enige ongeoorloofde items gekonfiskeer mag word vir die
duur van die kamp indien dit aan my kind gevind word.
Handtekening van ouer/voog:
_____________________________________________
Naam en Van:
_____________________________________________
Datum:
_____________________________________________

Konfidensiële mediese verslag:
Die informasie in hierdie verslag is slegs om gebruik te word in geval van ‘n
ongeluk en of indien u kind siek sou word. Dit sal as konfidensieel beskou
word.
1.

Merk indien u kind aan enige van die ondergenoemde ly:
a. Hart kondisie
[ ]
b. Floutes
[ ]
c. Asma
[ ]
d. Migraine
[ ]
e. Slaapwandel
[ ]
f. Ander (spesifiseer)
[ ]
________________________________________________________
________________________________________________________
________________________________________________________
_____________________

2.

Neem u kind tans enige medikasie? Indien ja noem die naam, dosis
ens
________________________________________________________
________________________________________________________
________________________________________________________
_____________________

3.

Merk indien u kind allergies is vir enige van die volgende:
a. Penisillien
[ ]
b. Bysteek
[ ]
c. Ander
[ ]

4.

Mediese fonds nommer:
_______________________________________

5.

Naam van huisdokter:
_______________________________________

6.

Naam van tandarts:
_______________________________________

Hierdie vorm moet ingevul en aan die Kerk oorhandig word alvorens u kind
toegelaat sal word om op die kamp/uitstappie/oorslaap/aktiwiteit te gaan.

More Related Content

Featured

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by HubspotMarius Sescu
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTExpeed Software
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsPixeldarts
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthThinkNow
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfmarketingartwork
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024Neil Kimberley
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)contently
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024Albert Qian
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsKurio // The Social Media Age(ncy)
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Search Engine Journal
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summarySpeakerHub
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Tessa Mero
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentLily Ray
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best PracticesVit Horky
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementMindGenius
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...RachelPearson36
 

Featured (20)

2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot2024 State of Marketing Report – by Hubspot
2024 State of Marketing Report – by Hubspot
 
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPTEverything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
 
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage EngineeringsProduct Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
 
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental HealthHow Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
 
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdfAI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
 
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture CodeSkeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
 
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
 
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
 
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
 
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie InsightsSocial Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
 
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
 
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
 
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
 
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
 
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search IntentGoogle's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
 
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
 
Introduction to Data Science
Introduction to Data ScienceIntroduction to Data Science
Introduction to Data Science
 
Time Management & Productivity - Best Practices
Time Management & Productivity -  Best PracticesTime Management & Productivity -  Best Practices
Time Management & Productivity - Best Practices
 
The six step guide to practical project management
The six step guide to practical project managementThe six step guide to practical project management
The six step guide to practical project management
 
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
 

Belydeniskamp

  • 1. Liewe ouers, Belydenisklas Belydeniskamp 9 – 11 Mei 2014 Ons hou ‘n kamp op 9 – 11 Mei 2014 by Disa Kloof vir ons belydenisklas. Dit is verpligtend en dit sal wonderlik wees as so veel moontlik jongmense kan kom kamp. Daar gaan lekker aktiwiteite op die kamp wees en ook ‘n sterk geestelike boodskap sodat ons die belydenisklas kan voorberei op die jaar wat voorle en hulle toerus met alles wat nodig is vir hulle reis tot by belydenis aflegging. Die kamp duur vanaf Vrydag 18:00 tot die Sondag oggend 11:00 As jou kind ook wil saam kamp moet hulle asb teen Sondag, 4 Mei 2014 ingeskryf word by Johan by die Kerkkantoor. Die koste vir die kamp beloop R270 per kind. Vir enige navrae kan jy gerus Johan Botes by 081-049-8362 kontak. Epos-navrae by (Johan Botes) sondagoggend@gmail.com. Ons sal graag nie later as 19h30 Vrydagaand wil eet nie, so ons vra dat die kinders op die laatste teen 19h00 by die kamp afgelaai word. Vul asseblief aangehegte inskrywings- en vrywarings vorms volledig in vir elke kind, en handig met die kampgelde van R270.00 per persoon teen onderstaande glyskaal (wat die kampgelde en alle etes insluit) in. 1ste Kind wat kamp R270 = R270 2de Kind wat kamp R225 = R450 Ons wil dit graag moontlik maak vir so veel as moontlik kinders om te gaan kamp, so indien daar ernstige probleme met kampgelde is, kontak asseblief vir Johan Botes. Daar is ‘n paar tent / karavaan staanplekke beskikbaar as daar van die ouers wil gaan saam kamp. Kontak asb vir Johan by bogenoemde epos vir navrae. LET WEL: GEEN SELFONE / MP3 SPELERS / ELEKTRONIESE SPELETJIES / TABS VAN ENIGE AARD HOEGENAAMD WORD OP DIE KAMP TOEGELAAT NIE. Dit sal op sig gekonfiskeer word vir die duur van die kamp. Ons het al die ouers se kontakbesonderhede, en ons sal ook nader aan die tyd ‘n lys van die leiers wat saam gaan kamp se kontaknommers verskaf in geval van nood. Daar was net te veel probleme wat dit aan betref op vorige kampe, en ons wil nie weer ‘n herhaling daarvan hê nie. Ons hoop julle verstaan...
  • 2. Benodighede 1 2 3 4 5 6 7 8 ITEM 3 x Stelle skoon klere 3-4 x Stelle onderklere Handdoek Sweetpak / Sweater Swemklere en Ekstra T-hemp ‘n Paar gemaklike skoene (tekkies) Beddegoed en kussing 9 10 Eetgerei: Bord, papbord, beker, mes/vurk/lepel/teelepel. Kombuislap Toiletware en toiletrol 11 12 Belangrik! Flitslig Medikasie indien nodig 13 14 15 16 Muskietweerder Hoed Sun Block Bybel / Notaboekie / Pen NOTAS Onthou om iets warms saam te neem vir die aande en vroeg oggend. Ten minste drie pare sokkies/kouse ook (Vir die water glybaan as dit beskikbaar is) ‘n Paar plakkies sal ook nuttig wees, maar nie in stede van skoene nie! Beddens en matrasse (sonder lakens) word voorsien Elkeen moet eie eetgerei bring, duidelik gemerk, en verkieslik in ‘n sakkie dat dit bymekaar kan bly. Vir was en afdroog Onthou maar die goed soos tandeborsel, tandepasta, seep/shampoe, ens... Paar plastieksakkies sal ook handig wees. Met NUWE batterye! Indien voorskrifmedikasie, laat weet asb die kategeet daarvan indien toesig nodig is. Tabbart / Peacefulsleep, ens. BAIE belangrik! Verkieslik water weerstand (Factor 30+) NG KERK VAN GORDONSBAAI
  • 3. SKADELOOSSTELLING EN TOESTEMMING VORM aan Gordonsbaai NG Kerk gemeente (“Kerk”). Besonderhede van kind: 1. Naam en Van: _____________________________________________ 2. Geboortedatum: _____________________________________________ 3. Adres: _____________________________________________ ________________________________________ ________________________________________ ________________________________________ _______________ 4. Telefoonnommer: _____________________________________________ 5. E – Pos: _____________________________________________ 6. Kontakbesonderhede in geval van nood: a. Naam: _____________________________________________ b. Verwantskap: _____________________________________________ c. Tel (Huis) _____________________________________________ d. Tel (Werk) _____________________________________________ e. Tel (Sel) _____________________________________________ 7. Gee asseblief die besonderhede van enige persoon/persone wie nie toegelaat is om u kind te kontak, kom haal en/of op enige ander wyse kontak met hom te hê terwyl hy/sy in die sorg van die Kerk is nie. ________________________________________________________ ________________________________________________________ 8. Vervoer na kamp: a. Ons gaan ons kind self aflaai of saam kamp (ry self) [ ]
  • 4. b. Ons het gereël dat ons kind saam met __________________ kamp toe ry en saam met ____________________ terug kom. c. Ons neem die volgende kinders saam met ons: i. ____________________________ Graad: ___ ii. ____________________________ Graad: ___ iii. ____________________________ Graad: ___ iv. ____________________________ Graad: ___ v. ____________________________ Graad: ___ d. Ons sal dit waardeer as daar vir my kind vervoer gereël kan word. [ ] Hiermee gee ek die ondergetekende toestemming dat my kind kan deelneem aan aktiwiteite (Jeugkamp) wat gereël word deur die Kerk se jeugbediening vir die tydperk vanaf 9 – 11 Mei 2014 by Disakloof, Bettiesbaai. Ek onderneem om my kind aan te moedig om vir die leiers en organiseerders van die byeenkoms te luister. Ek magtig hiermee die organiseerders en/of enige ander bevoegde persoon om toestemming te gee, dat my kind sodanige noodhulp, mediese hulp en/of chirurgiese hulp wat mag nodig wees, aan ‘n bevoegde mediese praktisyn te gee indien nodig. Verder word daar ook magtiging gegee vir die gebruik van ‘n ambulans en/of enige ander mediese behandeling wat mag nodig wees en aanvaar hiermee verantwoordelikheid vir die betaling van alle uitgawes in verband met sodanige behandeling en/of aanverwante kostes. Ek stel hiermee die Kerk en al die organiseerders vry van enige skade, eise en dagvaardings van welke aard ook al wat mag voortspruit uit enige besering aan my/ons kind tydens die bogenoemde tydperk en terwyl hy onder die toesig van die Kerk en organiseerders is. Ek is bewus van die lys van kampbenodighede en reëls in verband met die selfone en elektroniese speletjies ensovoorts soos hier uiteengesit, en gee toestemming dat enige ongeoorloofde items gekonfiskeer mag word vir die duur van die kamp indien dit aan my kind gevind word. Handtekening van ouer/voog: _____________________________________________ Naam en Van: _____________________________________________ Datum: _____________________________________________ Konfidensiële mediese verslag:
  • 5. Die informasie in hierdie verslag is slegs om gebruik te word in geval van ‘n ongeluk en of indien u kind siek sou word. Dit sal as konfidensieel beskou word. 1. Merk indien u kind aan enige van die ondergenoemde ly: a. Hart kondisie [ ] b. Floutes [ ] c. Asma [ ] d. Migraine [ ] e. Slaapwandel [ ] f. Ander (spesifiseer) [ ] ________________________________________________________ ________________________________________________________ ________________________________________________________ _____________________ 2. Neem u kind tans enige medikasie? Indien ja noem die naam, dosis ens ________________________________________________________ ________________________________________________________ ________________________________________________________ _____________________ 3. Merk indien u kind allergies is vir enige van die volgende: a. Penisillien [ ] b. Bysteek [ ] c. Ander [ ] 4. Mediese fonds nommer: _______________________________________ 5. Naam van huisdokter: _______________________________________ 6. Naam van tandarts: _______________________________________ Hierdie vorm moet ingevul en aan die Kerk oorhandig word alvorens u kind toegelaat sal word om op die kamp/uitstappie/oorslaap/aktiwiteit te gaan.