Degnos konferensie~deel 2

507 views

Published on

Published in: Education
0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total views
507
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
1
Actions
Shares
0
Downloads
4
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Degnos konferensie~deel 2

  1. 1. DEGNOS <ul><li>D IENS E N G ETUIENIS N OORD– O OS S ENTRUM (NOORDE RING) </li></ul><ul><li>‘ n Plek van Bedieninge </li></ul><ul><li>Deel 2 </li></ul>
  2. 2. Waarheen nou? Dr Jan Woest kom help dink.
  3. 3. Dit kos deeglike kopkrap.
  4. 4. Chris Smit word as projekbestuurder aangestel
  5. 5. Die grondpad eis sy tol
  6. 6. Hulp word ontbied
  7. 7. Die vrag word oorgelaai en 2 uur later gaan die reis voort
  8. 8. Johannes Kapanza beduie wat gedoen kan word
  9. 9. Erediens op Oerwoud
  10. 10. Kerk op Tsinsabis: Karel Ganseb tree op as tolk.
  11. 11. Geskenke al die pad van George af!!!
  12. 12. Die behoefte aan klere is groot
  13. 13. En behoefte aan ‘n sakdoek nog groter!
  14. 14. Soek vir jou ‘n paar skoene uit.. .
  15. 15. Dan bind ek vir jou die veters vas, hoor.
  16. 16. Eetgoed word uitgedeel...
  17. 17. Sommiges kry lekkers...
  18. 18. Maar die tweeling kry net melkies!!!
  19. 19. ‘ n Dankbare hart!
  20. 20. Ds Koos bedank die besoekers
  21. 21. ‘ n Skenking van hout vir die bou van kerke
  22. 22. Oornaggaste vanaf Worcestor,
  23. 23. ...en Oostersee...
  24. 24. ...en Caledon...
  25. 25. ...en Robertson...
  26. 26. ... en Bloemfontein!!!
  27. 27. Ons pas net-net in!
  28. 28. Ons eet saam...
  29. 29. ...speel saam...
  30. 30. ...bid saam...
  31. 31. ... en werk saam.
  32. 32. Tot die dames kry ‘n beurt!
  33. 33. Ons kuier ‘n hond uit ‘n bos!!!
  34. 34. So meet ons mekaar se krag.
  35. 35. Die dames bly nêrens agter nie.
  36. 36. Genoeg proviand vir die harde werk wat wag.

×