Degnos konferensie~ deel 3

600 views

Published on

Published in: Education
0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
• Be the first to comment

• Be the first to like this

No Downloads
Views
Total views
600
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
1
Actions
Shares
0
Downloads
2
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Degnos konferensie~ deel 3

1. 1. DEGNOS

D IENS E N G ETUIENIS N OORD– O OS S ENTRUM (NOORDE RING)

‘ n Plek van Bedieninge

Deel 3

2. 2. Insette van buite is kosbaar

MATT. 25:40b

“ Toe julle dit gedoen het vir my vriende, ook vir die een wat die minste belangrik is, toe het julle dit vir My gedoen.”

3. 3. Worcestor se span hard aan die werk op Bagani
4. 4. Niks word oorgeslaan nie
5. 5. Al die werk maak ‘n mens mos honger!!!
6. 6. Die bakkievrag Bybels het saamgekom
7. 7. ... en ook ‘n Ventertjie vol wol!
8. 8. Die Bybels word versprei
9. 9. Kan dit waar wees? Ons EIE Bybels!
10. 10. Die blydskap en dankbaarheid is beloning op sigself
11. 11. Ds Johan Nieuwenhuisen doop ‘n baba
12. 12. Daar is darem tyd vir ‘n lyntjir natmaak ook!
13. 13. Ds Riaan Stander kom al die pad van Langenhovenpark
14. 14. Hy behandel Probleemhantering met Wildevy-kerkraadslede
15. 15. Hul ontvang Bybelsakke van Langenhovenpark-gemeente
16. 16. Emma Aribes se gesig straal van dankbaarheid
17. 17. Ons jongste student, Began Aribeb, mis nie een opleidingsessie nie!
18. 18. Die kursusgangers by ds Riaan Stander
19. 19. Boumateriaal arriveer op Omatako
20. 20. Die bestaande kerk word vergroot
21. 21. Dit vorder stadig maar seker
22. 22. Die fondament is gegooi
23. 23. Die eerste deel van die projek word afgehandel
24. 24. Die stort- en toiletgeriewe is bra basies van aard
25. 25. Oostersee se jeugspan werk ywerig
26. 26. Die manne geniet ‘n versnaperinkie in die nuwe dreingat
27. 27. Trek die volle wapenrusting aan
28. 28. Beklee jou met die swaard van die Gees
29. 29. En gaan deel dit met vreugde mee
30. 30. Hulle deel in die vreugde
31. 31. Die sokkerkoors slaan hier ook uit
32. 32. Hierdie ou sorg maar vir sy eie vermaak
33. 33. Daar is ook tyd vir pret en plesier
34. 34. En as jy droogmaak, is dit jou lot!!!
35. 35. Tyd vir die Boskamp
36. 36. Die Boesmans kom kuier saam
37. 37. Hulle sorg vir die vermaak
38. 38. Saamslaap? Nee, dis net oorlewing van die koue nag!!!
39. 39. Ds Gert Olivier kan goed preek en kosmaak.
40. 40. Kanovlei se kerk word ook opgeknap
41. 41. Pat sorg vir die pragtige houtkruise
42. 42. Hannes vernis die preekstoel
43. 43. Die kerk sien daar splinternuut uit
44. 44. Die inwydingseremonie vind plaas
45. 45. En die gemeente sit heerlik op die splinternuwe kerkstoele
46. 46. Ons vier dit met koekies en koeldrank
47. 47. Heuwelkruin se werkers
48. 48. Leviet se ouers
49. 49. Jeugaand op Tsumkw e
50. 50. Ons hou basaar
51. 51. Kyk die lekker lapa!!!
52. 52. Konferensie 2010 dr Jan Woest aan die woord
53. 53. Ons hou ‘n dinkskrum
54. 54. Hoe lyk die pad vorentoe?
55. 55. Etenstyd en Universitasrif is daar
56. 56. Baadjies en pette uit Bloemfontein
57. 57. Is daar vir my ook een?
58. 58. Johannes, dink jy die baadjie pas?
59. 59. Wat ‘n skouspel!
60. 60. Dit moet op film vasgelê word!
61. 61. Kyk hoe breed glimlag almal nou
62. 62. En nog ‘n “cheese” asseblief!
63. 63. Hier staan die hele span...
64. 64. ...en Johannes laat ons sing.
65. 65. Isaac Chameia kán ‘n storie vertel
66. 66. En almal dra ‘n jas...
67. 67. ... met ‘n jean ...
68. 68. ... en ‘n pet wat netjies pas!
69. 69. Ja, almal dra ‘n jas!!!
70. 70. “ En daar is ‘n roepstem ...”
71. 71. Moeder Theresa het gesê:

“ Sometimes my people think that they don’t make a difference.

Then I remind them that to each of these people we make all the difference.

To them we represent

JESUS CHRIST!”

72. 72. Elke vennoot en ondersteuner

Dankie, dankie, dankie

vir die verskil wat julle in elkeen van hierdie Boesmans se lewens maak.

Vir hulle

verteenwoordig julle

Jesus Christus.

73. 73. Mat. 28: 19-20

“ Maak die mense my dissipels ....,

en leer hulle om alles te onderhou

wat Ek julle beveel het.

74. 74. En onthou:

Ek is by julle

al die dae

tot die voleinding van die wêreld.”