Romeinse kuns

1,314 views

Published on

0 Comments
1 Like
Statistics
Notes
• Be the first to comment

No Downloads
Views
Total views
1,314
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
39
Actions
Shares
0
Downloads
11
Comments
0
Likes
1
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Romeinse kuns

1. 1. Romeinse Kuns Graad 10
2. 5. ‘ n Dag in antieke Rome

Staat het die mag

Wat noem ‘n mens die Ideologiese sisteem?

Neem Griekse gode en geloof oor.

Gee nuwe name

Verslaan verskeie beskawings

3. 6. Godsdiens

Keiser is die hoof

Tempels nie die belangrikste

Openbare geboue

4. 7. Romeinse Boukuns

Hoogtepunt

Tussen 31 V.C. en 14 N.C.

Vitruvius

Tien boeke

De Architectura

Brei uit op Griekse teorie

5. 8. Romeinse Boukuns

Word “Bybel” vir argitektuur

Renaissance argitekte

Reflekteer mag en status

Hou steeds Griekse pilare

Kan julle onthou wat dit is?

Nuwe strukturele oplossings

6. 9. Bydrae van Romeinse Kuns

Nuwe strukture ontwikkel

Om aan behoeftes te voldoen

Akwadukte moes water na die publieke baddens, latrines en geboue vervoer

Insula wat 'n soort woonstelgebou

Paaie ontwikkel

Forum = hart van die stad

Die koepelgewelf

7. 10. Romeinse Argitektuur- Materiale

Nuwe geboue = nuwe boutegnieke

Itali ë verskeidenheid van materiale

Pozzolana

‘ n skoon, sanderige grond wat in dik gesteentelaag gevind is

Meng met kalk

As dit droog word= beton

Bindlae gebruik

8. 11. Materiale

Noord Italie, die Etrutriers

Leer boogkonstruksie

Ontwikkel tot tonnelgewelf

Die tipe konstruksie= groter spanwydtes

Sonder baie pilare

Kruisgewelf

9. 12. Kruisgewelf

Groter spanwydtes

Stutte moet net sterk genoeg wees om drukkragte te weerstaan

Beton is uitgevind= nuwe boumetodes

Pozzola (vulkaniese stof)

10. 13. Publieke Administrasie

Grootste prestasies

Baie strukture ontwikkel a.g.v hierdie behoefte

11. 14. Forum

Sentrale plein

Mense het handel gedryf en vergader

Daar was ‘n Tempel, Biblioteek, 'n Basilika (hofgebou), publieke toilette, drinkfonteine, en beeldhouwerke.

12. 15. Akwadukte
13. 16. Akwadukte

Waterleiding

Water van die berg af na Rome

Huishoudelike gebruike

Kanaal met bo ë

Elf akwadukte het daagliks ongeveer 16 000 megaliters water aan Rome verskaf.

14. 17. Baddens

Ontspanning

Versorging

NB!

Die baddens was eintlik 'n kombinasie stoei/oefen/swem/stoombad, waar allerlei vermaaklikhede en kulturele aktiwiteite beoefen was.

Daar was selfs stoombaddens

15. 18. Basilika van Maxentus
16. 21. Die Basilikas (Basilika van Maxentus)

Een van die belangrikste staatsgeboue

Dit moes as hofsaal, sake kamer en vergaderplak vir staatsamptenare en politici dien

Voltooi tydens Alexander die Grote

Daar is drie vertrekke wat deur tonnelgewelwe bedek word aan weerskante van die sentrale skip (groot gang)wat deur drie reuse kruisgewelwe gespan was

17. 22. Basilika

Doel= funksioneel

Kruisgewelwe- ho ër as tonnelelgewelf

Ruimte vir vensters aan die kante

Vensters= meer lig

Ingang=middel

Apsis= westekant

18. 24. Amfiteaters Amphi = rondom, theatron = teater
19. 25. Die Colosseum
20. 28. Die Colosseum

Vermaak

Nie ons idee van vermaak nie

Sport en vermaaklikheidsbyeenkomste

50 000 mense

Diere geslag

Onderkant is van sand

Hoekom?

21. 29. Die Colosseum

Dak kon toetrek

Was ook waterdig

22. 30. Buite-aansig:

Bestaan uit 4 verdiepings.

Onderste 3 verdiepings het arkades - 80 op elke vloer met seile tussenin.

Steunpilare word ook as versiering gebruik (dra by tot die ritme van die gebou, verenig die boe tot 'n eenheid)

By elke verdieping is 'n ander bou-orde gebruik:

Iste Verdieping: Dories

2e Verdieping: lonies

3e Verdieping: Korintiese

Die 4e verdieping is 'n muur sonder arkades en is versier met Korintiese

Pilasters (halwe pilare) wat die boonste kroonlys ondersteun.

Hierdie samestelling van bou-ordes word stapel-ordes genoem.

23. 32. Binne-aansig:

Ellipsvormige arena.

Rondom die arena vind ons verskillende kamers/hokke waar die diere, gevangenis en swaardvegters moes wag totdat hulle deur was om tot die dood te veg.

Sitplekke volgens klasse rangskik

Aan die een kant kom die suil voor wat die colosseum beskerm teen die son.

Die Keiser saam met all die belangrike mense het hulle eie ‘boks’ waar hulle sit.