Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.
VISUELE KUNS GRAAD 10 ‘ n Dag in Antieke Egipte
Tydlyn

TYDLYN

3000BC Vroeë dinastiese periode  (3100 – 2649 BC)

Egipte onder e...
Geografie

Noord – Afrika

Warm

Woestyn

<ul...

Kaart van Egipte

Egipte = nou strook vrugbare grond langs die oewers van die Nyl.

Vrugbare grond langs die Nyl:

Arm woestyngrond:

Geografie
Daaglikse lewe

Landbou

Handel

modderstene

Godsdiens en rituele Ra - Songod  Osiris –god van die dood  Horus –god van farao  Isis-god van towerkuns

Gode en godinne het elk ‘n spesifieke rol.

Glo in lewe na die dood.

Ka = onsig...
Godsdiens en Rituele

Gode verseker dat d  harmonie heers en  en dat Egipte

voorspoed beleef.  <...
Sosiale Struktuur

Farao was die politieke en spi  spirituele leier van die land  land.

Werkerskl...

adelstand

werkersklas

Sosiale struktuur
Tegnologie

Egiptenare het gevorderde tegnologie gebruik.

Besproeiing, sonhorlosie, waterhorlosie...

Papirus

Proses

Skil buite laag af.

Sny in 40cm stroke.

Papirus
Hierogliewe

OPDRAG: SKRYF JOU NAAM OOR IN HIEROGLIEWE, DEUR DIE GEGEWE ALFABET TE GEBRUIK:
Vrae:

Beskryf hoe mens papirus maak? (5)

Noem 2 Egiptiese gode en hul rol. (4)

<li...
Piramides

Daar is verskillende tipes piramiedes.

Trappiramides

Geometriese piramides

Tradisionele idee van hoe ‘n piramide lyk.

Wat is ‘n Piloon?

Piloon = Griekse woord vir ʼn monumentale ingang tot ʼn Egiptiese tempel.

Kenmerke van Egiptiese styl

Geordende komposisies

Kenmerke van Egiptiese styl

Die arms is styf en selde vry langs die ligaam geskilder.

Belangrikh...
Kenmerke van Egiptiese styl

Geordende komposisies

Elke figuur staan op ‘n lyn wat die prentv...
Ou-Koningkryk

Hoër Egipte  Laer Egipte

Oorwinning

Koning Narmer

<ul...
Pallet van Narmer

Eerste tablet:

Koning Narmer met die wit kroon van Hoër Egipte het die vyhand aan die hare vasgegryp en is gereed ...
Tweede tablet:

Die koning is weer kaalvoet en word steeds gevolg deur die sandaal draer, maar hy dra nou die rooi ...
Derde Dinastie

Mastabas

Waar is dit gebou?

Dit is belangrik om kennis te n...

Die kapel binne die mastaba is gebruik vir offers aan  ka .

Daar was ook ‘n aparte afskorting v...
Vierde Dinastie

Die piramides van Giza

Die trap-piramide is vinnig hierna aangepas na die bekend...

Piramides van Giza

Was aan die begin glad

Bo-punt was ook met goud bedek

Waar ...
Dieper  verbintenis

Word vereenselwig met Ra

Verbind met die melkweg

Osiris wa...
Dieper  verbintenis

Isis, Osiris se metgesel, het uiteindelik sy oorblyfsels ingesamel en aanmekaargesit om die ee...
Dieper  verbintenis

n Skag het in die antieke tyd die graf opgelyn met die die ster Orion

Dien a...
Die Sfinks
Die Sfinks

19.8m

Simbool van mag

Bewaarder- leeugod

Ruty </l...
Drie-dimensionele Kuns

Beelde, asook kleinere afbeeldings van farao’s en gode.

Maskers op die ge...
Hoe is dit gemaak?

In die tombes en tempels was portret beelde van die afgestorwenes gevind.

Di...
Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty
Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty

Beide figure is staande, tipies met die linker voet na vore ...
Prins Rahotep en sy vrou
Prins Rahotep en sy vrou

Watse gevoel skep die helder kleure?

Die oë is ingelegde kwarts om dit ...
Middel Koningkryk

Die sentrale mag van die Farao’s het verval

700 jaar van politiese onrus en...
Nuwe koningkryk (18 – 20ste dinastie)

Egipte is weer verenig onder die magtige Farao, en die koningkryk loop oor t...
Die tempel van Hatshepsut
Die tempel van Hatshepsut

Nou wat is die doel van die tempel?

Begrafnis tempel

<li...
Akhenaten Akhenaten beeld Uit Karnak, 1375 vC.  Sandsteen ongeveer 4m hoog.

Akhenaten familie .   Begin van Amarna tydperk
Akhenaten familie .

Die son skyn strale wat lewe gee. Dit identifiseer die koning en sy vrou as die lewende ekwawa...
Borsbeeld van Nefertiti
Borsbeeld van Nefertiti

Die styl is meer gemaklik as voorheen om ‘n meer elegante, realistiese effek te gee.

Tutankhamen
Tutankhamen

Koning toe hy ongeveer 9 of 10 jaar oud  Hy was met Akhenaten se neef en getroud met sy dogter, en hy ...
Upcoming SlideShare
Loading in …5

N dag in antieke egipte

7,467 views

Published on

• translate a message
I LOVE YOU
Reply
Are you sure you want to  Yes  No
Your message goes here

N dag in antieke egipte

1. 1. VISUELE KUNS GRAAD 10 ‘ n Dag in Antieke Egipte
2. 2. Tydlyn

TYDLYN

3000BC Vroeë dinastiese periode (3100 – 2649 BC)

Egipte onder een farao, hierogliewe ontwikkel.

2500BC Ou koninkryk (2649 – 2150 BC)

Trappiramides, piramides en sfinx. Koper word algemeen gebruik, papirus word ontwikkel

2000BC Middel koninkryk (1991 – 1700 BC)

Vloede begin benut word vir besproeiing. Strydwaens wat deur perde getrek word begin gebruik word.

1500BC Nuwe koninkryk (1550 – 1070 BC)

Yster word algemeen gebruik, Moses en die Israeliete trek uit Egipte. Dood van Tutankhamon.

3. 3. Geografie

Noord – Afrika

Warm

Woestyn

Nylrivier = grootste rivier in Afrika

Antieke tye = opper en Benede Egipte

4. 4.

Kaart van Egipte

Egipte = nou strook vrugbare grond langs die oewers van die Nyl.

Grens aan beide kante aan woestyn.

Lente = groot reën na die winter, Nyl oorstroom sy oewers.

Oorstromings verryk die grond, dus goed vir landbou en oeste.

Swart grond en rooi grond.

Geografie
5. 5.

Vrugbare grond langs die Nyl:

Arm woestyngrond:

Geografie
6. 6. Daaglikse lewe

Landbou

Handel

modderstene

7. 7. Godsdiens en rituele Ra - Songod Osiris –god van die dood Horus –god van farao Isis-god van towerkuns
8. 8.

Gode en godinne het elk ‘n spesifieke rol.

Glo in lewe na die dood.

Ka = onsigbare ewebeeld van jou liggaam.

Onskeibaar in lewe en dood.

Dus kan jy slegs die ewige lewe hê solank as wat jou aardse liggaam beskerm word.

Godsdiens en Rituele
9. 9. Godsdiens en Rituele

Gode verseker dat d harmonie heers en en dat Egipte

voorspoed beleef.

10. 10. Sosiale Struktuur

Farao was die politieke en spi spirituele leier van die land land.

Werkersklas en adelstand.

11. 11.

adelstand

werkersklas

Sosiale struktuur
12. 12. Tegnologie

Egiptenare het gevorderde tegnologie gebruik.

Besproeiing, sonhorlosie, waterhorlosie.

Gereedskap = koper, brons en yster.

Kalender

13. 13.

Papirus

Proses

Skil buite laag af.

Sny in 40cm stroke.

Pak 2 lae loodreg.

Druk vas en droog.

Poleer met harde voorwerp.

Tegnologie
14. 14. Papirus
15. 15. Hierogliewe
16. 17. OPDRAG: SKRYF JOU NAAM OOR IN HIEROGLIEWE, DEUR DIE GEGEWE ALFABET TE GEBRUIK:
17. 18. Vrae:

Beskryf hoe mens papirus maak? (5)

Noem 2 Egiptiese gode en hul rol. (4)

Hoekom was die Nylrivier so belangrik? (2)

Wat was tipiese beroepe vir die werkersklas in Antieke Egipte? (2)

Hoekom het die Egiptenare lyke gebalsem? (2)

TOTAAL: 15

18. 19. Piramides

Daar is verskillende tipes piramiedes.

Trappiramides

19. 20. Geometriese piramides

Tradisionele idee van hoe ‘n piramide lyk.

20. 23. Wat is ‘n Piloon?

Piloon = Griekse woord vir ʼn monumentale ingang tot ʼn Egiptiese tempel.

21. 24. Kenmerke van Egiptiese styl

Geordende komposisies

22. 25. Kenmerke van Egiptiese styl

Die arms is styf en selde vry langs die ligaam geskilder.

Belangrikheid is uitgebeeld deur die lengte van die figure

Die bene is verder uitmekaar vir mans as vir vroue.

Die mens word nie as ‘n lewende wese uitgebeeld nie, maar as ‘n ewige wese in volkome rus met sy blik gevestig op die ewigheid.

23. 26. Kenmerke van Egiptiese styl

Geordende komposisies

Elke figuur staan op ‘n lyn wat die prentvlak in logiese horisontale vlakke verdeel.

Die doel daarvan?

is om duidelik die betekenis oor te dra, eerder as om realistiese illusies te skep of individuele beelde te skep.

Slegs drie aansigte word gebruik:

reg van voor, streng profiel, of vertikaal van bo.

Om die mees omvattende weergawe van ‘n figuur te gee, is ‘n formule uitgewerk:

die oog en skouers word van voor gesien terwyl die kop en bene in profiel aangesien word.

24. 27. Ou-Koningkryk

Hoër Egipte Laer Egipte

Oorwinning

Koning Narmer

Gebeurte uitgebeeld

25. 28. Pallet van Narmer
26. 30. Eerste tablet:

Koning Narmer met die wit kroon van Hoër Egipte het die vyhand aan die hare vasgegryp en is gereed om hom om te bring.

Twee verslaande vyhande is in die onderste kompartement.

Regs bo staan ‘n falk op papirus met ‘n riem wat aan ‘n kop wat uit dieselfde grond as die plante groei. Die kop en papirus is simbolies van laer Egipte, en die falk is die god Horus van hoër Egipte wat laer Egipte oorwin.

Die slaaf in die agtergrond hou Koning Narmer se skoene vas, wat aan dui dat hy op heilige grond is en dat dit dus ‘n ritueel is, eerder as ‘n toneel op die slagveld.

27. 31. Tweede tablet:

Die koning is weer kaalvoet en word steeds gevolg deur die sandaal draer, maar hy dra nou die rooi kroon van laer Egipte. Hy loop agter ‘n ry vlagdraers om die lyke van die onthoofde gevangenes te inspekteer.

Die onderste kompartement stel die Farao as ‘n bul voor wat die vyhand en ‘n vesting vertrap.

In beide tablette dra Narmer ‘n bul se stert wat van sy belt af hang.

Die betekenis van die leus met gevlegde slang-nekke is nie duidelik nie maar is soortgelyk aan vrugbaarheids simbole en mag verwys na die integrasie van die twee dele van Egipte en die vrugbare toekoms.

28. 32. Derde Dinastie

Mastabas

Waar is dit gebou?

Dit is belangrik om kennis te neem dat die tombes saam met die tempels in ‘n grafdistrik gebou is, en nie in die woongebiede nie.

29. 34.

Die kapel binne die mastaba is gebruik vir offers aan ka .

Daar was ook ‘n aparte afskorting vir ‘n standbeeld van die afgestorwene.

Aan die westelike kant van die kapel was ‘n skyndeur met ‘n reliëf van die afgestorwene.

In die middel van die van die gebou is ‘n geheime kamer, die serdab of kelder, waarin die ewebeeld van die afgestorwene bewaar is.

Op die mure is alledaagse tonele en die lewensverhaal uitgebeeld ter wille van die Ka.

30. 35. Vierde Dinastie

Die piramides van Giza

Die trap-piramide is vinnig hierna aangepas na die bekende gladde piramides.

Die klimaks van hierdie era is die drie groot piramides in Giza.

Die grootste en oudste van die drie is deur Khufu gebou.

31. 37. Piramides van Giza

Was aan die begin glad

Bo-punt was ook met goud bedek

Waar was die grafkelder in die trappiramide?

Hier is die grafkleder in die middel

Hoekom sou hulle dit verander?

32. 38. Dieper verbintenis

Word vereenselwig met Ra

Verbind met die melkweg

Osiris was eers verbind aan die Nyl

Later word hy die ondergrondse god van vrugbaarheid, en dood en opwekking uit die dood.

Volgens die tradisies is hy deur sy broer, Seth, vermoor en sy liggaam verdeel, geseel in kiste en in die Nyl gewerp

33. 39. Dieper verbintenis

Isis, Osiris se metgesel, het uiteindelik sy oorblyfsels ingesamel en aanmekaargesit om die eerste mummy te word, van wie sy haar seun, Horus ontvang.

Horus neem wraak oor sy pa se dood op Seth in ‘n reeks veldslagte wat 80 jaar duur.

So word Osiris heerser van die ondergrond, Horus van die lewende, en Seth die god van chaos en euwel wat oor die woestyn heers.

34. 40. Dieper verbintenis

n Skag het in die antieke tyd die graf opgelyn met die die ster Orion

Dien as ‘n pad waardeur die siel van die Farao na die hemele kan ontsnap en sy plek neem as ‘n ster.

35. 41. Die Sfinks
36. 42. Die Sfinks

19.8m

Simbool van mag

Bewaarder- leeugod

Ruty

37. 43. Drie-dimensionele Kuns

Beelde, asook kleinere afbeeldings van farao’s en gode.

Maskers op die gesigte van die mummies.

Juweliersware.

Sarkofae

38. 44. Hoe is dit gemaak?

In die tombes en tempels was portret beelde van die afgestorwenes gevind.

Die beeldhouer sou ‘n blok klip aan die vier kante met blokke uitgeteken het en inwaards vanaf die vier kante gewerk het.

Die metode gee die figuur ‘n soliede immobilliteit.

Die figuur is onpersoonlik en geidialiseer.

39. 45. Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty
40. 46. Die figure van Menkaure en sy koniging, Khamerernebty

Beide figure is staande, tipies met die linker voet na vore sonder enige teken van beweging.

Die geidialiseerde portrette is ewe lank en ‘n goeie vergelyking van die ideale van manlike en vroulike figure.

Die koniging is nie naak nie maar haar rok is baie styf gespan om die anatomie te wys.

Die man se voet is verder na vore as die vrou.

41. 47. Prins Rahotep en sy vrou
42. 48. Prins Rahotep en sy vrou

Watse gevoel skep die helder kleure?

Die oë is ingelegde kwarts om dit meer lewendig te laat lyk.

43. 49. Middel Koningkryk

Die sentrale mag van die Farao’s het verval

700 jaar van politiese onrus en ongeluk

Gedurende hierdie tydperk is daar baie eksperimentering op die vlak van die kunste.

Vir die eerste keer is daar individualiteit in die beelde, diepte word getoon deur die oorvleuling van objekte, en daar is oor die algemeen ‘n gemakliker en meer natuurlike houding in die figure.

44. 50. Nuwe koningkryk (18 – 20ste dinastie)

Egipte is weer verenig onder die magtige Farao, en die koningkryk loop oor tot in Palistyne en Sirië.

45. 51. Die tempel van Hatshepsut
46. 52. Die tempel van Hatshepsut

Nou wat is die doel van die tempel?

Begrafnis tempel

In Thebes geleë

47. 53. Akhenaten Akhenaten beeld Uit Karnak, 1375 vC. Sandsteen ongeveer 4m hoog.
48. 55. Akhenaten familie . Begin van Amarna tydperk
49. 56. Akhenaten familie .

Die son skyn strale wat lewe gee. Dit identifiseer die koning en sy vrou as die lewende ekwawalente van Aten. Die gesigte is minder beheersd en sterk omlyn.

Die drie prinse se koppe is vreemd eier-vormig en hulle verteenwoordig die tema van lewe en kreatiwiteit.

Die Prinse se handgebare weer bose geeste af

Die figure het ‘n informele en naturalistiese houding en is meer beweeglik en minder geometries.

50. 57. Borsbeeld van Nefertiti
51. 58. Borsbeeld van Nefertiti

Die styl is meer gemaklik as voorheen om ‘n meer elegante, realistiese effek te gee.

Die vorms is meer naturalisties.

Haar naam beteken ‘Die mooi een is hier’.

Die sukses van die werk is in die subtiele geometriese presisie: die gesig is perfek simmetries.

Die beeld is onvoltooi gelaat, die linker oog se klip is nooit ingelê nie.

52. 59. Tutankhamen
53. 60. Tutankhamen

Koning toe hy ongeveer 9 of 10 jaar oud Hy was met Akhenaten se neef en getroud met sy dogter, en hy sterf op die ouderdom van 18, waarskynlik van tuberkulose. Hy is eenvoudig bekend omdat se tombe die enigste is wat naas-ongeraak ontdek is. Sy soliede goue kis weeg ongeveer 113Kg!

Tutankhamen se raadgewers en sy opvolgers het weer teruggekeer na die ou geloof en gepoog om alle tekens van die Amarna revolusie uit te wis. Die effek wat dit egter op die kunste gehad het was nie totaal uitwisbaar nie.