Loebi powerpoint

541 views

Published on

Published in: Education, Technology
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

Loebi powerpoint

  1. 1. Loebi is ‘n drakekind. net soos mensekinders…
  2. 2. Hy het ook ‘n gesin net soos mense kinders. Hy het ‘n mamma, ‘n pappa en tweeling sussies: Sussie-Ba en Sussie-La
  3. 3. Loebi het ook ‘n familie. Hier is Oom Boepi, Tannie Lala, Neef Bees en Neef Kees op hulle plaas, Boeplala.
  4. 4. Loebi doen alles wat mense kinders doen: Hy speel
  5. 5. Hy slaap
  6. 6. Hy wonder Hy help in die kombuis
  7. 7. En net soos ons almal word hy ook partykeer kwaad Hy help sy maatjies.
  8. 8. Soos julle kan sien is Loebi baie besig om te ondek, te leer en te speel. Net soos jou kind. So help die Loebi boekies jou kleinding om : •Te identifiseer met Loebi. Loebi het dieselfde vreugdes en probleme as jou kind. •Al die stories handel oor Loebi. Dus raak jou kind vinnig baie lief vir Loebi •Soendoende word ‘n liefde vir lees gekweek. •Dit moedig jou kind aan om sy/haar verbeelding te gebruik. Albert Einstein het gesê:” Verbeelding is belangriker as kennis!”
  9. 9. Maar dis nie al nie: Die Loebileesboekies is: •Humoristies •Op jou kind se ontwikkelingsvlak geskryf •In maklike verstaanbare taal geskryf •Pragtige helderkleurige illustrasies EN dis geskryf deur Martie Preller ‘n bekroonde en geliefde kinderboekskrywer. Sy is onder andere die skrywer van die volgende boeke:

×