Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.

Practicing communication

300 views

Published on

Jaar vol mylpale vir die Robbertze Clan.
Eers word Robbie 30. Toe word Bea 1 en toe. Ja, en toe….. kom Tiaan & Marqaux en bereik die hoogtepunt van die jaar…

Published in: Lifestyle
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

Practicing communication

  1. 1. Jaar vol mylpale vir die Robbertze Clan Eers word Robbie 30 Toe word Bea 1 en toe Ja, en toe….. kom Tiaan & Marqaux en bereik die hoogtepunt van die jaar…
  2. 2. ‘n Nuwe dag vol wolkeprag Die dag bring nie net reën maar ook ons grootste seen. Met groot opwinding wag ons om te kyk wat 12 uur bring. Bea, ‘n klein sussie vir Emma en sommer baie vreugde vir Mamma Welkom, my liefste ding in ‘n kamer waar die voeltjies sing, in ‘n familie met harte wat jou net met liefde wil omring
  3. 3. Robbie en Bea
  4. 4. Robbie, die honde-man van kleintyd af….. Hopenlik ontgroei Bea haar Uil –liefde. (Ek moes nooit daai koek vir Johann gebak het nie……)
  5. 5. Ek het soveel op my hart gehad toe ek hiermee begin het, maar vanaand is ek stil… Net dankbaar vir my wonderlike kinders en skoonkinders Baie dankie vir julle liefde, ek is so trots op almal van julle! Happy Birthday Bea, happy 30 wees Robbie & happy honeymoon T & M!

×