Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.

News02

416 views

Published on

May 2013
Love the moment, and the energy of that moment will spread beyond all boundaries.

Published in: News & Politics
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

News02

  1. 1. Die Robbertzes“Bloed kruip waar dit niekan loop nie”
  2. 2. Love the moment, and the energy of that moment will spreadbeyond all boundaries.Corita KentAs daar nou iemand is wat weet hoe om elke oomblik te geniet, dan is dit Johann,en glo my, dit is aansteeklik. Die energie van sy ‘oomblikke’, soos wat julle reedsweet, is tans sy entosiasme oor beleggings. Hierdie week het hy die eersteseminaar georganiseer met ‘n vreeslike interessante spreker. Mareli het Blos tot sybeskikking gestel waarvoor ons baie dankbaar is want dit is ‘n great venue. Glomy, die grense is onbeperk! Vir my was dit altyd ‘n baie ‘boring’ onderwerp…investment… maar die energie van die oomblik het selfs vir my opgewonde. So,Het julle raad nodig….Johann sal julle baie gou aan die brand kry. Hulle raak baiewyshede kwyt op sy website Forums, loer gerus in en maak of julle slim is.
  3. 3. Genoeg van Johann, die belangrikste nuus op die oomblik is dat ons nog ‘nBambinotjie’ ryker gaan word. Mareli is weer swanger en sy en Corne gaan vir Emma‘n sussietjie kry! Absolutely fantastic! Emma het so pas haar 1 ste verjaarsdag gevier.Gaan loer gerus op die Foto Gallery en geniet haar (tipiese Ouma, as ek losgelaat wordis al waaroor ek kan praat my pragtige kleindogters, so, ek sal stilbly dan kyk julle nadie fotos en sien vir julleself). Hoe Mareli vir alles kans sien weet ek nie, (the energy ofthe moment you love), want ‘n woelige enjarige en ‘n baie besige restaurant terwyl jyswanger is is redelik erg. Dank vader vir Corne, hy is yster met die manier wat hy help.Hoekom die seuns altyd deur die een of ander gogga gebyt word weet ek nie, maar glovir my die goggas byt. Op die oomblik…. motorfietse….. ‘off road’… ‘on road’… watweet ek nou? Weet net hulle ry die wereld plat en soos ek verstaan volg hulle al diegrondpaaie na wie weet waar. Gelukkig dra hulle nog nie al die ‘ketangs’ en goete vandie bikers nie, en hopenlik is daar nie ‘n tatoo of twee onder die baadjies nie. Sal maarsien of die entosiasme deur die winter hou. Maar nouja, die ouens werk hard, sobietjie plesier kan geen kwaad doen nie.Maudi is nog nie swanger nie, sy ry nie motorfiets nie en het ook nog nie weer by diebalkon afgespring nie, in elk geval, nie waarvan ons weet nie.
  4. 4. Die busbestuurders staak en mense trou by Sun City maar gelukkig is niks vandit so erg soos die bomme in die USA nie. Solank die Bulle wen is die KaapHollands… of hoe? Nee wat, miskien is die sokker deesdae ‘n beter opsie., ofwat praat ek? Ons het deesdae groot vermaak hier in die Oord waar ons bly.Ja ons bly mos tussen ‘n klomp ou mense, ‘One Flew Over The Coocoo’s Nest’se moses! Hopenlik word ons nooit so oud nie, of, sal ons deel in die plesieras ons so oud is? Ons deel darem in die Happy Hour van elke Vrydagaand endit kan nogal pret wees saam met die oues van dae. Soms staan ons verstom,daar is ‘n magdom van ondervinding en wysheid tussen hulle en sowaar,kultuur ook. Verlede week het ons ‘n opvoering van die Fontana Trio gehaden ongelooflik, die beste musiek wat ek nog ooit gehoor het .Die ergste ding wat hier kan gebeur, is as jy die spoedgrens van 30km oorkry.Nietemin, ons bly verskriklik lekker en wil op geen ander plek wees nie. Huisis gerieflik en net groot genoeg sodat ek nie goed kan laat rondle wat Johanndan agter my moet aandra nie.NS… wat se nuus is daar van my. Ek is met ‘n Robbertze getroud en moetoorleef saam die ander Robbertze spulletjie, en weet julle hoe… my bloedkruip nie, dit loop ook nie, dit vloei deur my are met ‘n spoed!Dankie vir julle almal se liefde!

×