Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.
Die Robbertzes‘Bloed kruip waar dit nie kan          loop nie’  ‘Blood flows slower than           Water’
“Time is too slow for those who wait, too swift for those who fear, too long for those who grieve, too short for those who...
Dit is vir ons wonerlik om terug te wees saam met die kinders     Robbie... Geniet baie wat hy doen en handhaaf ‘n goeieen...
Tiaan is still on the hunt and he goes through them like a hotknife through butter. All of it very interesting though.Mare...
Ons grootste plesier is om tyd met die twee kleintjies te spandeer. “Oupa Robbie” isbeide se gunsteling en hulle kan behoo...
Upcoming SlideShare
Loading in …5
×

News01

601 views

Published on

January 2013

Published in: Lifestyle
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

News01

  1. 1. Die Robbertzes‘Bloed kruip waar dit nie kan loop nie’ ‘Blood flows slower than Water’
  2. 2. “Time is too slow for those who wait, too swift for those who fear, too long for those who grieve, too short for those who rejoice, but for those who love, time is eternity.”2013 is ook weer vinnig aan die spoed optel,maar as ons 2013 is already in fifth gear going forward but looking back atterug kyk na 2012 dan is dit met harte vol dankbaarheid. Vir 2012 we’re very grateful for all the experiences andons was dit nie net ‘n baie besige jaar nie, maar ‘n jaar wat opportunities we have had.oorgeloop het van liefde. Soveel so, dat dit nou al voel soos ‘newigheid vandat ons terug is van Australie. Not only was the year a hectic but predominantly one that overflowed with love and deeper commitment familyOns vertrou dat 2013 vir julle soveel liefde en vreugde sal wise, leaving us guilty for not doing more to communicateinhou, dat julle met juigende harte alles sal geniet wat julle better with friends.doen en groot hoogtes sal bereik. Soos almal het onsook terug gekyk na die ou jaar en kon nie anders as om te Hopefully we will do much better in future and I amdink dat ons in hierdie jaar baie beter met ons familie en going to re-establish contact in every way possible, especiallyvriende moet kontak hou, ons lewe so bymekaar verby, with Skype and through the two websites;gebruik altyd tyd as ‘n verskoning, maar die lewe is te kort http://www.share.za.com and http://www.robbertze.comdaarvoor. Van julle weet dat ons in ‘n ongeluk was, en dit laat‘n mens net weer dink… You can expect a request to update your contact details.As dit ou nuus is vir die wat ons goed ken, geniet maar die So good to be back with our children and especially the twouseless information en hopenlik maak dit julle lus om meer te new babies. At the same time we are missing Australia and allkuier. Vir die van julle wat daar ver is, weet net dat ons the super friends we made. Wouldn’t it be nice if we couldverlang en hou asb kontak. just fall in for a quick cup of coffee or piece of Boerewors from time to time?
  3. 3. Dit is vir ons wonerlik om terug te wees saam met die kinders Robbie... Geniet baie wat hy doen en handhaaf ‘n goeieen die kleinkinders, maar daarmee saam verlang ons vreeslik balans tussen die besigheid, die onderwyseressie in sy lewena ons dierbare vriende in Australie. Dit sou great gewees het en sy off road motorfiets.as ons net vinnig vir ‘n heen en weertjie kon inloer vir ‘n Na 2 voet operasies en 2 oog operasies is Maudi dankbaar omkoppie koffie of ‘n stukkie Boerewors. 2012 agter te laat. Sy was helfte van die jaar op krukke maar skop nou weer hoog.Eie aan homself is Johann weer baie bedrywig in diegemeenskap, soveelso,dat hy skaars tyd kry vir sy eie I am now a bionic man with two artificial knees that servesdinge.Moet ook nie die ‘eiedinge’vlak kyk nie,want hy is nou al me very well. The operation went very well and it is just‘n expert met beleggings. (Hy kan maar, want nou dat hy 2 amazing what these people are able to do medically thesenuwe knie het is hy so goed soos nuut!) days. My days are spent totally involved in the stock exchange and I can’t tell you how I’m enjoying it. I have just written aMaude is ook altyd in die diepkant… eers werk sy vir haar man website called; www.share.za.com. There is a-live forum onen nou vir haar kinders. Die een is so erg soos die ander. … the website that you could use if what we do interests you in any way. I’m also working on the Robbertze website to make it a better source for information and communication. Soon weTiaan durf nog die lewe so op sy eie aan, maar daar is weer ‘n will upload photos, videos and pod casts that could interestglans in sy oog want daar is ‘n aanhangsel wat lyk asof sy die you. There are also links to social media pages that you couldknoop kan deurhaak. comment in. It will really be great to hear from you more often.Mareli se troue is nou al ou nuus, maar intussen het sy mageword van die dierbaarste ding, Emma. Haar Restaurant bars Spare a thought for Maude. After working for me in all sortsuit sy nate, sy het reggekry wat niemand kon droom of capacities during our marriage, she is now involved fulldat sy sou. time in helping the boys with administration in their construction business. She reckons the one is as bad as the other!
  4. 4. Tiaan is still on the hunt and he goes through them like a hotknife through butter. All of it very interesting though.Mareli’s wedding, I think, is old news but she is now a mumwith the most beautiful baby girl called Emma. We will postsome photos of both the girls. Her restaurant is total chaos.It is so busy that she had to employ more managers to cope.If it interests you, you could look at her website at;http://www.blosrestaurant.co.zaJohann (Robbie) enjoys what he is doing and the two boysmake a formidable team. The one take responsibility for theJohannesburg area and the other in Pretoria. Next time, wewill tell you more about the projects they do and thecompanies they do business with. I just don’t know who isfavoured in time management between the blonde teacherand business but he seems to be doing well on both fronts.After two foot operations and two eye operations Maudi isvery thankful to leave 2012 behind. Grateful though, thateverything has worked out well and also involved in helpingthe brothers administering their business.
  5. 5. Ons grootste plesier is om tyd met die twee kleintjies te spandeer. “Oupa Robbie” isbeide se gunsteling en hulle kan behoorlik met hom toor! Moet sê, die lekkerste is omhulle terug te gee vir Ma en Pa wanneer die werk gedoen moet word, en rustig huistoe te gaan…. tot volgende keer!Ané is nou amper 4, sy is die kwaai een Emma is nou 8 maande, het altyd ‘nvan die twee en kom so amper-amper glimlag maar raak nou baie besig, wantweg met moord maar kruip diep in sy het begin loop en kan nie meer alleenalmal se harte. gelos word nie. Ons sien daarna uit om al julle nuus te hoor en hopenlik gaan hierdie jaar ‘n jaar wees waarin ons baie beter kontak met mekaar hou. Baie voorspoed en baie liefde!

×