Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.

3. Pak jou tasse - Trip Advisor

70 views

Published on

Ps. Pieter de Bruyn

Published in: Spiritual
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

3. Pak jou tasse - Trip Advisor

  1. 1. •Die lewe is ’n reis in die onbekende vol veranderinge en opwinding ... •Goed is/gebeur nie altyd soos ons dit verwag het nie. •Vir omtrent alles waardeur jy al was of nog moet gaan - •iemand anders was al daar! •Ken jy die regte mense? Is jy bereid om te luister?
  2. 2. Salomo (de wyste man) skryf die meeste daaroor... •Spr.11:14 – dit is veilig om baie raadgewers te hê. •Spr.12:15 – vir ’n dwaas is net sy eie pad die regte een. Iemand wat wys is, luister na ander se raad.
  3. 3. •Spr.15:32 – wie goedbedoelde raad ignoreer, doen skade aan homself. •Spr. 20:18 – Planne slaag wat op goeie raad gebaseer is.
  4. 4. Wat keer ons om te vra? •Ons dink ons weet reeds. •Ons is bang om eerlik te wees met onsself. •Ons weet nie wie om te vra nie.
  5. 5. •Omring jouself met die regte mense... •As dit voel of niemand verstaan nie...
  6. 6. Hebr.4:15-16 (83’) “Die Hoёpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. Kom ons gaan dan met groot vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.”
  7. 7. HY weet! HY verstaan! HY red!

×