1. Vir meer inligting of om te bespreek: 011 888 8523 of e-pos navrae@leefspa.co.za
LééfSPA is deel van die Christelike glansvrouetydskrif
Malibongwe-rylaan 77 Linden-uitbreiding facebook.com/leefspa Maandag tot Vrydag 07:30–18:00 Saterdag 08:00–16:00
LééfSPA gebruik die volgende produkte RégimA [comfort zone] Shellac O.P.I BioMinceur Koebana SprayTan
LESERSOGGEND
Kom leer hoe om die tekens van die tyd te troef by ons spesiale teenverouderingswerksessie saam
met redakteur Christine Ferreira.
Rika Bothma, velsorgkenner van [comfort zone], gaan met ons gesels oor die werking van die vel en
geheime deel oor hoe om dit gesond en jonk te hou, terwyl dr. Ronel le Roux gaan praat oor alles wat jy
nog altyd wou weet oor Botox en hoe jou leefstyl die gesondheid van jou vel beïnvloed.
Moenie dié oggend propvol inligting misloop nie!
Wanneer: Vrydag 14 November 2014, 10:00–12:00
Waar: LééfSPA, Malibongwe-rylaan 77, Linden-uitbreiding
Koste: R50
Bespreek by Tracy, 011 888 8523. Opskud, slegs 10 plekke is beskikbaar!
Koffie & tee sal bedien word en elke gas ontvang die jongste uitgawe
van Lééf, ’n geskenk en ’n spesiale afslagbewys vir ’n [comfort zone]-
gesigsbehandeling van jou keuse.
Besoek
www.leef.co.za
vir ’n volledige lys
behandelings of
stuur ’n e-pos aan
leefspanavrae
@leef.co.za
BEDERF JOUSELF MET SPESIALE
LÉÉF-PAKKETTE TEEN 25% AFSLAG!
KONINGIN ESTER-BEDERF Bevogtigende rosebad, PLUS ’n ontspannende vollyf-
massering met roosolie, tyd in die stoomkamer, koffie/tee en muffin (120 min) Nou R450
MOOI SOOS ’n BEMINDE Voetewas-ritueel, lyfskrop, vollyfmassering, gesigsbehandeling,
tyd in stoom- en stilkamer, koffie/tee en muffin (3 uur) Nou R600
JY OP JOU MOOISTE Voetewas-ritueel, gesigsbehandeling, vollyfmassering,
LééfSPA-manikuur, LééfSPA-pedikuur, tyd in stoom- en/of stilkamer, koffie/tee
en muffin/spa-middagete en drankie (4 uur) Nou R1 125
Aanbodgeldigvanaf13Oktobertot15November2014