Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.
♫ Skakel die luidsprekers aan

    Druk (Click) om voort te gaan




Copyright © 2007 Tommy's Window. All Rights Reserved
… vir:
al die seëninge,

… die sonnige en
droewige bewolkte dae,
… die vreedsame
agtermiddae en lang,
donker nagte.

… ges...
Dankie vir alles wat u
vir my geleen en weer
teruggeneem het.

Dankie, Here vir
vriendelike glimlagte,
helpende hande,
lie...
Dankie vir
eensaamheid, werk,
moeilikhede, probleme,
onsekerheid en trane
omdat al hierdie dinge
my nader aan U
gebring he...
,Dit wat U wil
          Here
 ek vra net vir geloof …
 en om U raak te sien in
alles wat na my kant toe
          ,kom
Ho...
Gee vir my, Here, dit wat U weet goed is vir
 my, dit wat ek nie weet hoe om te vra nie.
Gee my ‘n
 gehoorsame hart ‘n
  luisterende oor, ‘n
 wakker verstand en
 aktiewe hande sodat
ek voldoen aan U doel
 vir my...
Upcoming SlideShare
Loading in …5
×

Ek Dank U Here

989 views

Published on

Published in: Spiritual, Business, Technology
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

Ek Dank U Here

  1. 1. ♫ Skakel die luidsprekers aan Druk (Click) om voort te gaan Copyright © 2007 Tommy's Window. All Rights Reserved
  2. 2. … vir: al die seëninge, … die sonnige en droewige bewolkte dae, … die vreedsame agtermiddae en lang, donker nagte. … gesondheid en siekte, smart en blydskap wat ek ondervind het gedurende die jaar.
  3. 3. Dankie vir alles wat u vir my geleen en weer teruggeneem het. Dankie, Here vir vriendelike glimlagte, helpende hande, liefde en al die wonderlike dinge wat ek ontvang het. Vir blomme, sterre, kinders en liefdevolle siele.
  4. 4. Dankie vir eensaamheid, werk, moeilikhede, probleme, onsekerheid en trane omdat al hierdie dinge my nader aan U gebring het. Dankie dat U my bewaar het, vir beskerming, voedsel en bevrediging van al my ander behoeftes.
  5. 5. ,Dit wat U wil Here ek vra net vir geloof … en om U raak te sien in alles wat na my kant toe ,kom Hoop en moed om nie op ,te gee nie En liefde… meer liefde vir U elke dag en vir .almal rondom my
  6. 6. Gee vir my, Here, dit wat U weet goed is vir my, dit wat ek nie weet hoe om te vra nie.
  7. 7. Gee my ‘n gehoorsame hart ‘n luisterende oor, ‘n wakker verstand en aktiewe hande sodat ek voldoen aan U doel vir my en dat ek my onderwerp aan U perfekte wil vir die lewe. Seën my geliefdes en bring vrede in die harte van die mensdom. Amen. AS JY GEHOU HET VAN HIERDIE POWERPOINT AANBIEDING, DEEL DIT ASSEBLIEF MET ANDER.

×