Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.

Voorblad finaal

22 views

Published on

  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

Voorblad finaal

  1. 1. Met Potskerwe dring Hendie Grobbelaar deur tot die dieper menswees van die leser. Die skryfster se keurige taalgebruik en tiperende skryfstyl, maak van elke kortverhaal ‘n heerlikheid. Hendie Grobbelaar het die gawe ontvang om in die alledaagse en gewone iets interessant en besonders te sien. Sy slaag om die leser se oë te open vir die mooi en goeie gawes in die lewe.Potskerwe bestaan uit ‘n verskeidenheid kortverhale wat die leser kan verseker van ‘n paar genotvolle uurtjies van lees en herlees. Potskerwe word met vrymoedigheid aanbeveel vir publikasie. Anet du Plessis B.A. Tale Potchefstroom Hendie Grobbelaar

×