Your SlideShare is downloading. ×
Verlossing van sonde
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×

Thanks for flagging this SlideShare!

Oops! An error has occurred.

×

Introducing the official SlideShare app

Stunning, full-screen experience for iPhone and Android

Text the download link to your phone

Standard text messaging rates apply

Verlossing van sonde

546
views

Published on

Published in: Spiritual

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total Views
546
On Slideshare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
2
Actions
Shares
0
Downloads
3
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

Report content
Flagged as inappropriate Flag as inappropriate
Flag as inappropriate

Select your reason for flagging this presentation as inappropriate.

Cancel
No notes for slide

Transcript

  • 1. DEEL 2“ Maak gereed die Koning kom!” ‘n Geestelike reis van Egipte na Kanaan
  • 2. Die mense wat saam met ons in Egipte (die verlore wereld) woon is mensewat nie noodwendig „n keuse vir of teen die God van Israel gemaak het nie . . . Die inwoners van Gosen (Joodse gebied) glo nie almal in dieselfde God nie,want baie van die volk het so deur die jare die gode van Egipte begin aanbid. . .
  • 3. Sommige van hierdie „afgodbeeld aanbidders‟ woon in ons huise, omdat hul met Israeliete getroud is. . .Net soos wat daar vandag in elke gesin mense van verskillende geloofsoortuigings „n lewe onder een dak maak . . .
  • 4. Hierdie mans en vroue word saam met ons teen die sprinkane & steekvliee beskermwat Egipteland tref, net omdat hulle met mense getroud is wat die Almagtige dien en aanbid Op dieselfde wyse laat God vandag nog die son skyn oor hulle wat Hom dien sowel as die mense wat doelbewustelik teen Hom in opstand kom Almal werk elke dag hard saam daaraan om stene vir Farao te maak! net soos wat ons elke dag hard werk en swaar kry onder die aanslae van die satan
  • 5. Alle mense kan die verlore wereld van Egipte verlaat , maar elkeen wat begeer om vrygemaak te word van slawerny & afgodediens moet God se voorskrifte noukeurig nakom . . . Jy sal nooit op jou eie uit die hand van Farao (satan) vrykom nie!
  • 6. GOD HET DUIDELIKE VOORSKRIFTE WAT JY MOET VOLG OM GERED TE WORD “ Ek is die HERE, Ek sal jou onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitleien jou red uit slawerny, Ek sal jou verlos deur ‟n uitgestrekte arm en deur groot strafgerigte . . . “
  • 7. 1. ‘n Lam moet sterweDie God van Abraham, Isak & Jacob gee „n duidelike opdrag aan Moses & Aaron dat elke gesin „n Lam moet uithou wat sonder gebrek is. . . Die Alomteenwoordige is baie spesifiek in Sy opdrag dat die vleis met bitterkruie gegeur en oor die kole gebraai moet word
  • 8. 2. Geur die Lam met bitter kruie Bitter kruie herinner aan die dwangarbeid in Egipte, die vernedering en magteloosheid om in geestelike en fisiese slawerny vasgekeer te wees . . .Dit herinner ook aan die sonde van „n volk wat eens op „n tyd die God van Israel gedien het, maar nou agter die gode van Egipte aan hoereer Verder verwys die bitter kruie na die smart & pyn wat Jeshua moes ly om so die straf te dra vir sondes
  • 9. 3. Geen gis mag in die deeg gemeng word nieSuurdeeg herinner aan sondes in ons lewens wat die potensiaal het om te groei, groter sondes te word en uit te rys in ons lewens soos gis in deeg! “ Suiwer dan die ou suurdeeg uit, sodat julle „n nuwe deeg kan wees soos julle inderdaad ongesuurd is – want ook ons Paas Lam is vir ons geslag, naamlik Jeshus die Christus . . . “Laat ons dan feesvier, nie met die ou suurdeeg of met die suurdeeg van ondeug & boosheid nie; maar met die ongesuurde brode van reinheid & waarheid . .. Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet; al reeds op die eerste dag moet die suurdeeg uit jou huis verwyder word - Exodus 15:7 As jy verlossing wil he, ondersoek jouself vir alle ongeregtighede & verwyder alle sondes & ongeregtighede uit jou midde . . .
  • 10. 4. Slag die Lam en smeer die Bloed Op die aand van die veertiende moet die lam geslag word . . . Die bloed daarvan moet aan die deurposte van die huise gesmeer word waar die offer vleis geeet gaan word . . . Die bloed sal vir jou „n teken wees aan die huis waarin jy is: “ As Ek die bloed sien, se God, sal Ek by jou verby gaan!En daar sal geen verderflike plaag onder jou wees wanneer Ek Egipteland tref nie.” Exodus 12:13
  • 11. As jy gered wil word van die dood en swaar hand van satan: 1 Identifiseer die sonde wat Jeshua 1. Geur die Lam met bitter kruie aan die Kruis vasgenaal het, erken dat jy verkeerd was, bely dit voor God om vergifnis te kry 2 Verwyder hierdie sondes en 2. Geen gis in die ongeregtigheid uit jou lewe deur deeg gemeng op te hou om dit te doen 3 Neem Jeshua die Christus as jou 3. Slag die Lam en Verlosser aan en word gered uit smeer die Bloed „n lewe van sonde en swaarkry onder die satan Hierdie voorskrifte van God moet vandag nog gevolg word wanneer jy Hom aanroep om jou van die ewige dood te red
  • 12. Diere moes instaan vir die sondes van die mens, maar . . . in die offers is daar jaar na jaar „n herinnering aan die sondes; want die bloed van stiere & bokke kan onmoontlik die sonde wegneem - Hebreers 10:3-4 Brandoffers & sondoffers het U nie behaag nie. . . Toe het Ek gese: Kyk, Ek kom – in die boekrol is dit van My geskrywe – “ Kyk, Ek kom om U wil te doen, o God. Ek neem die eerste weg om die tweede te stel”. . . Hebreers 10: 5 ens. Jeshua die Christus kom na die aarde om eenmaal te sterwe sodat dit nooit weer nodig sou wees om diere te offer, maar ons sondes vir ewig op Hom te neem sodat ons vir altyd met God versoen kon wordDeur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus.Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word - Hebreers 10:14 WORD VERVOLG . . .