DIE SIEL              Die SIEL is saam met die GEES deel van die                 nie-materiele aspek van die mens . . .Gen...
Die Siel is ‘n gees wat in die liggaam gehuisves word . . .Die siel funksioneer dus deur middel van die liggaam . . . Die ...
Die SIEL is elke mens se individuele karakter , die gedeelte     wat die mens van mekaar & van die natuur onderskeie . . ....
So het die mens 'n lewende siel geword
Upcoming SlideShare
Loading in …5
×

So het die mens 'n lewende siel geword

957 views

Published on

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total views
957
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
50
Actions
Shares
0
Downloads
2
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

So het die mens 'n lewende siel geword

  1. 1. DIE SIEL Die SIEL is saam met die GEES deel van die nie-materiele aspek van die mens . . .Genesis 2 ver 7 se: “ Die Here God het die mens geformeer uit die stof van die aarde & in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het die mens ‘n lewende SIEL geword.”. God het die Gees van Lewe in ‘n dooie liggaam ingeblaas & onmiddelik het die mens ‘n lewende SIEL geword . . .
  2. 2. Die Siel is ‘n gees wat in die liggaam gehuisves word . . .Die siel funksioneer dus deur middel van die liggaam . . . Die gees vorm die kern & bron van die menslike lewe, terwyl die siel die “persoon” of persoonlikheid van die menslike lewe is . . . Die SIEL & GEES is onafskeidbaar deel van mekaar . . . Net soos die GEES het die SIEL ook sy eie wil . . .
  3. 3. Die SIEL is elke mens se individuele karakter , die gedeelte wat die mens van mekaar & van die natuur onderskeie . . . Die SIEL maak bewuste keuses in ‘n persoon se lewe vanaf geboorte tot sterwe Die SIEL is LEWE : Beide mens & dier het ‘n siel = leweLeviitikus 17 vers 11: Want die siel (lewe) van die vlees is in die bloed Ek het dit aan julle op die altaar gegee om vir julle siele versoening te doen; want die bloed bewerk versoening deur die siel Die siel van die mens verskil van die siel van die dier in die sin, dat die siel van die mens lewend gemaak word deur die gees tydens die proses van wedergeboorte . . .

×