Your SlideShare is downloading. ×
0
Inwoners van egipte
Inwoners van egipte
Inwoners van egipte
Inwoners van egipte
Inwoners van egipte
Inwoners van egipte
Inwoners van egipte
Inwoners van egipte
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×

Thanks for flagging this SlideShare!

Oops! An error has occurred.

×
Saving this for later? Get the SlideShare app to save on your phone or tablet. Read anywhere, anytime – even offline.
Text the download link to your phone
Standard text messaging rates apply

Inwoners van egipte

734

Published on

Published in: Spiritual
0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total Views
734
On Slideshare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
2
Actions
Shares
0
Downloads
5
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

Report content
Flagged as inappropriate Flag as inappropriate
Flag as inappropriate

Select your reason for flagging this presentation as inappropriate.

Cancel
No notes for slide

Transcript

  • 1. “ Maak gereed die Koning kom! “ ‘n Geestelike reis van Egipte tot Kanaan Jy kan gered word uit ‘n verlore wereld, gereinig word van alle sondes & ongeregtighede & ‘n pad van heiligmaking saam met jou Verlosser Jeshua die Messias stap na die beloofde land!
  • 2. Die Tweede boek van die Bybel beskryf die uittog van God se volk, die kinders van Israel, uit Egipteland na die beloofde land KanaanIn Egipte het die volk swaar geleef nadat hulle die God van hul vaders verruil het om Egiptiesegode te dien. Farao, die Egiptiese Koning het gemerk hoedat die Hebreeuse volk vermeerder & wou deur harde dwang arbeid beheer oor hul getalle behou . . . Uiters moeilike omstandighede & swaar verdrukking dwing die volk om met verlange te roep na die Lewende God wat eens op „n tyd hul voorgeslagte in liefde versorg& beskerm het, teen die siele vyand
  • 3. Die land Egipte waarin die volk nou woon, verwys na die toestand van verlorenheid waarin ons vandag gebore word. „n Wereld waar die God van hemel & aarde nie geken of gedien word nie, maar waar die vader van leuns „n reg het oor mense lewens as gevolg van ons sondes & ongeregtighede Net soos wat God destyds Sy volk uit die hand van Farao verlos het, kom Hy vandag nog die mens te hulp wanneer Hy die weg tot geestelike vryheid vir jou biedDie onderstaande word as metafoor gebruik in ons geestelike reis vanuit Egipte naKanaan, die land van melk & heuning:Egipte : Verlore wereld van sonde, ongeregtigheid & afgodediensPasga : Redding van my siel: Die Lam van God dra die straf vir my sondeWoestyn : Reiniging (afle van die verkeerde & opneem van God se geregtigheid)Kanaan : Geestelike oorwinning
  • 4. Exodus vertel dat Egipteland bewoon word deur verskillende volksgenote • Egiptenare; • Israeliete ; en • mense met gemende bloed . . .Die wereld waarin ons vandag beweeg word deur dieselfde groepe mense bewoon
  • 5. Die volbloed Egiptenare is mense tussen ons wat geen behoefte na die Almagtige Skepper het nie• Hulle dien afgode (ander gode & aardse rykdom)• Het geen plan om van hul gode en aardse rykdom af te sien nie• Hierdie mense woon tussen ons in die verlore wereld en gaan selfs kerk toe• Hul neem geen notisie van die Evangelie nie, alhoewel hul telkemale die boodskap van redding hoor• Volbloed Egiptenare is baie gelukkig & tevrede in die verlore wereld van Egipte & het geen behoefte aan verlossing of „n nuwe lewe in Christus nie
  • 6. Dan is daar die mense tussen ons wat Suiwer Joodse bloed het . . .Dit is mense wie se familie reeds geslagte lank die God van Abraham, Isak & Jakob vrywilliglik en metoorgawe dien• Hulle het geen twyfel wie God is nie en hul het geen behoefte daaraan om ander gode te dien nie• Hulle verlang na die God van hul Voorvaders en het „n groot behoefte na Sy Woord en Waarhede• Hulle luister met groot belangstelling en gewilligheid na die Evangelie• Aanvaar Christus sonder twyfel as persoonlike Verlosser en wil nie langer in die verlore wereld aanbly as hul God persoonlik ontmoet het nie, daarom soek en vind hulle maklik die weg na Kanaan deur die “woestyn lewe” van reiniging van sonde en heiligmaking
  • 7. Die laaste groep mense wat in die wereld woon is mense met gemengde bloed Hierdie mense is gebore uit „n huwelik tussen „n gelowige (Jood) & ongelowige (Egiptiese) ouerpaar • Kinders gebore uit „n geestelik gemengde huwelik is verdeel tussen twee gelowe • Hul sukkel geestelik & kannie werklik verbind tot die Skepper God nie • Hulle kry nie veel vat aan afgode of die Christelike geloof nie • Hulle vind dit moeilik om die rede & doel van die Kruisdood van Christus te verstaan & begryp glad nie hul sondige toestand voor „n Heilige God nie Hulle vind dit dikwels moeilik of onmoontlik om „n oorgawe te maak; of om geestelik te groei & te volhard in die geloof
  • 8. Watter een van hierdie inwoners verteenwoordig jou? EGIPTENAAR Dien afgode Egiptenaar, Israeliet of uit gemengde huwelik gebore: ALLE mense word gered GEMENGDE BLOED deur die kosbare bloed Verdeel tussen afgode van Jesus Christus & die God van Israel wanneer jy „n eie keuse maak om voor God te buig jou sondes te belei en Christus Jesus as jou Verlosser aan te neem . . . JOOD Ten volle oorgegee aan Christus Wil jy uit jou ongeredde toestand gered word, of is jy tevrede met „n lewe sonder God? WORD VERVOLG . . .

×