Ekonomiese scenarios vir
aartappelverbouing in die
        Sandveld
                      deur
                  Martin de...
Ekonomie en ekologie
Ekonomiese stelsel (inset koste, pryse, verbruikers gedrag)

      + Ekologiese stelsel (water, land,...
Prys van olie en diesel




                                                      Bron: Wikipedia, gebaseer op data van EI...
Reenval en temperatuur




                         Bron Archer et al 2009
Tendense in die Sandveld
In die konteks van wisselvalligheid en onsekerheid kyk na tendense op
              grond waarvan...
Aartappel pryse


                       Potatoes Price (R/10kg; National)                                                ...
Produsentewaarde en pryse


                            Producer Value (Rm; National)                                     ...
Hektare geplant
                        Hectares planted Sandveld
 8000

 7250                                            ...
Produsentewaarde en hektare geplant
                          Producer value hectares planted: National YoY %ch
   0.500

...
Ekonomiese scenarios (I)

Scenario                                                                                   Omskr...
Ekonomiese scenarios (II)
Scenario                                                        Omskrywing



                  ...
Ekonomiese scenarios (III)
                        Economic Scenarios, Revenue Rm
3,000


2,250


1,500


  750


    0


...
Konklusie
• Sandveld aartappelboerdery onder huidige
  omstandighede is ekonomies onder druk
• Verdere moontlike ekologies...
A warning about the future is not a prediction of doom, but
       a recommendation to follow a different path

          ...
Upcoming SlideShare
Loading in …5
×

Economiese Scenarios vir Aartappel verbouing in die Sandveld

1,870 views
1,611 views

Published on

Develops economic scenarios for potatoes farming in the Sandveld, South Africa. Highlights unsustainability of a business as usual scenario.

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total views
1,870
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
3
Actions
Shares
0
Downloads
4
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Economiese Scenarios vir Aartappel verbouing in die Sandveld

  1. 1. Ekonomiese scenarios vir aartappelverbouing in die Sandveld deur Martin de Wit Presentasie gehou by SAKO AGM, 13 April 2010, Velddrif
  2. 2. Ekonomie en ekologie Ekonomiese stelsel (inset koste, pryse, verbruikers gedrag) + Ekologiese stelsel (water, land, biodiversiteit) = Saam in een stelsel
  3. 3. Prys van olie en diesel Bron: Wikipedia, gebaseer op data van EIA Bron: Wikipedia Bron: http://www.nfu.ca/fert-diesel.htm
  4. 4. Reenval en temperatuur Bron Archer et al 2009
  5. 5. Tendense in die Sandveld In die konteks van wisselvalligheid en onsekerheid kyk na tendense op grond waarvan scenarios gebou kan word. Scenarios is nie daar om die toekoms te voorspel nie, maar om te verbeter ons reaksie op wat die toekoms vir ons kan inhou.
  6. 6. Aartappel pryse Potatoes Price (R/10kg; National) Potatoes Price (R/10kg), YoY%ch 30.0 0.700 0.525 22.5 0.350 15.0 0.175 0 7.5 -0.175 0 -0.350 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008
  7. 7. Produsentewaarde en pryse Producer Value (Rm; National) Producer Value and Prices: YoY %ch 5000 0.700 0.525 3750 0.350 2500 0.175 1250 0 -0.175 0 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 -0.350 1997 1999 2001 2003 2005 2007
  8. 8. Hektare geplant Hectares planted Sandveld 8000 7250 Hectares Planted: Sandveld vs National, YoY % ch 0.20 6500 0.15 5750 0.10 5000 0.05 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 0 -0.05 Hectares Planted, National 57000 -0.10 -0.15 53750 -0.20 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 50500 47250 Ha planted Sandveld, % ch Ha planted National, % ch 44000 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008
  9. 9. Produsentewaarde en hektare geplant Producer value hectares planted: National YoY %ch 0.500 0.375 0.250 0.125 0 -0.125 -0.250 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 Ha planted National, % ch Producer value (National) (Rm), %ch
  10. 10. Ekonomiese scenarios (I) Scenario Omskrywing 1. Geen verrassings Bestaande tendense word volgehou II. Optimisties Toekoms is beter as verlede III. Pessimisties Toekoms is slegter as verlede IV. Ramp Iets uitermate slegs gebeur in toekoms V. Wonderlik Iets uitermate fantasties gebeur in toekoms Bron: Cornish, 2004. Futuring. The exploration of the future. World Future Society Factors used in scenario analysis: Unit Base value Percentage adjustment BAU Optimist Pessimist Disaster Miracle Input Costs R/ha 62000 20% 10% 25% 30% 5% Price (R/10kg) R/10kg 21 12% 15% 8% -5% 20% Hectares planted Hectare 6700 -3% 3% -5% -10% 10% Yield Ton 40 0% 1% -1% -5% 5% Water Use Mm3 46 -3% 3% -5% -10% 10% Land needed Hectare 30820 -3% 3% -5% -10% 10%
  11. 11. Ekonomiese scenarios (II) Scenario Omskrywing Produksiewaarde bly styg ten spyte van stygende insetkostes en minder hektare wat geplant word. Stygende aartappelpryse grootliks hiervoor verantwoordelik. Rond 2012/13 is totale kostes egter 1. Geen verrassings groter as inkomste en aartappelbedryf as geheel in Sandveld staar bankkrotskap in die gesig. Beide land en water gebruik neem geleidelik af. Produksiewaarde styg vinniger as insetkostes agv stygend aantal hektare wat geplant word, volgehoue goeie aartappel prys stygings en selfs stygings in opbrengste wat per hektaar behaal word. II. Optimisties Produksiewaarde van Sandveld aartappels styg tot rond R700 miljard in 2014/15. Water en land is geredelik beskikbaar. Insetkostes styg onrusbarend vinnig. Hektare wat geplant word daal ook. Stygings in aartappelpryse is nie genoegsaam om hiervoor te kompenseer nie. Sandveld aartappelbedryf is nie meer ekonomies III. Pessimisties haalbaar nie en landbouers leef alreeds op alternatiewe inkomstebronne soos alternatiewe boerdery, lenings en spaargeld. Land en water gebruik neem vinnig af. Insetkostes styg teen vlakke wat net voor die resessie gesien is. Die pryse wat vir aartappels betaal IV. Ramp word stort inmekaar. Sandveld boere in stryd om oorlewing. Druk op water en land neem baie vinnig af. Insetkostes daal tot vlakke onder inflasie. Groot vraag na aartappels laat pryse baie vinnig styg. V. Wonderlik Produksiewaarde styg tot nagenoeg R3 miljard in 2014/15. Land en water is beskikbaar en die gebruik neem vinnig toe.
  12. 12. Ekonomiese scenarios (III) Economic Scenarios, Revenue Rm 3,000 2,250 1,500 750 0 -750 -1,500 -2,250 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 BAU Optimistic Pessimistic Disaster Miracle
  13. 13. Konklusie • Sandveld aartappelboerdery onder huidige omstandighede is ekonomies onder druk • Verdere moontlike ekologiese beperkings • Verdere data en modellering nodig
  14. 14. A warning about the future is not a prediction of doom, but a recommendation to follow a different path Bron: Gebaseer op Meadows et al 2004. Limits to Growth. The 30-year Update, p277

×