Wim Botha Graad 10
Die Kunstenaar
Agtergrond

Gebore: 1974

BA (Visuele Kuns) in 1996

Beurse en toekennings

1993/94 - University of Pretoria Merit Bursary/SANTAM Art Study Bursary

1...
Inspirasie

“ Herleef” sekere kunswerke en idees.

Hector Pieterson photographed by Sam Nzima, 1976
Michelangelo, Pieta, 1498-1499                                                                                            ...
Wim Botha, Mieliepap Pieta, 2004  Spieelbeeld Medium: Mieliepap Wat se die kunstenaar?
Sy werk handel oor:

Mites

Simbole

Tradisie

Identiteit

Simbole:

Teatrale beligting:

Is bloot om klem te lê op die werke.

<l...
Simbole:

Diere:

Die diere het elk unieke karaktertrekke en eienskappe en is metafore vir die...
Simbole:

Hiëna:

Simboliseer die ironie dat ons identiteit gevorm word deur die ‘ander’ uit ...
Wapens/Familieskild/Kentekens:

Verwys na die inbreek wat publieke ruimte om private ruimte maak.

<li...
Kunswerke

Wim Botha is bekend vir sy ongewone gebruik van media soos kerfwerk uit saamgepersde papier, beenmeel en...
Commune: Suspension of Disbelief (2001

ʼn Gekruisigde figuur 1.3 keer lewensgrootte

Gekerf uit ...

Wonde.

Materiaal

Bevraagteken mag van godsdiens

Doel van die kameras

“ Consumer society”

Commune: onomatopoeia (2003) Stucco Hiëna wapen Geen grense Loodglas Nostalgie
Speculum: 2003

Generies

Van wie was dit gewoonlik?

Verandering

Dit bevraagt...
Premonition of War: 2005
Spekulasie Abraham en Isak Simbolies Romantiese Agtergrond Legkaarte
Pierneef as inspirasie

Blastwave: 2005
Bome omgewaai Afrikaanse erfenis  Vernietigende krag van mag
Upcoming SlideShare
Loading in …5

Wim botha

1,339 views
1,060 views

Published on

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
• Be the first to comment

• Be the first to like this

No Downloads
Views
Total views
1,339
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
10
Actions
Shares
0
Downloads
6
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Wim botha

1. 1. Wim Botha Graad 10
2. 2. Die Kunstenaar
3. 3. Agtergrond

Gebore: 1974

BA (Visuele Kuns) in 1996

4. 4. Beurse en toekennings

1993/94 - University of Pretoria Merit Bursary/SANTAM Art Study Bursary

1995/99 - Judges' prize, SASOL New Signatures Competition/VOLKSKAS Atelier Merit Award/Emil Schweickerdt Award for Most Promising Art Student, University of Pretoria/Dept of Art, Culture, Science and Technology Informal international study bursary/ First Prize, Kempton Park-Tembisa International Art Competition

2001- Kanna Prize for Visual Art, Best Artwork or Exhibition, Klein Karoo National Arts festival, Oudtshoorn

5. 5. Inspirasie

“ Herleef” sekere kunswerke en idees.

6. 6. Hector Pieterson photographed by Sam Nzima, 1976
7. 7. Michelangelo, Pieta, 1498-1499
8. 8. Wim Botha, Mieliepap Pieta, 2004 Spieelbeeld Medium: Mieliepap Wat se die kunstenaar?
9. 9. Sy werk handel oor:

Mites

Simbole

Tradisie

Identiteit

Passie

Populêre kultuur

Gesag

Korrupsie

Die wêreld is verdeel in pole of teenoorgesteldes

Vooropgestelde idees

Niks is wat dit voorgee om te wees nie

Hy ondersoek die beheer wat mense in magsposisies het oor dit wat ons doen, benodig en voel

10. 10. Simbole:

Teatrale beligting:

Is bloot om klem te lê op die werke.

Is simbolies van die leuens waarin ons glo.

11. 11. Simbole:

Diere:

Die diere het elk unieke karaktertrekke en eienskappe en is metafore vir die samelewing.

Diere trofeë is ʼn simbool van dominansie en terselfdertyd van die mens se verwoesting.

12. 12. Simbole:

Hiëna:

Simboliseer die ironie dat ons identiteit gevorm word deur die ‘ander’ uit te sluit.

ʼn Gemeenskap word dus gevorm deur aktiewe bewaring van grense.

Hiënas is dubbelsinnig: ʼn jagter en aasdier.

Word gesien as ʼn eensame aasdier wat bejammer word, maar is ter selfde tyd ʼn aggressiewe aanvaller wat nie vertrou kan word nie.

Stel insluiting en uitsluiting voor.

Daar is in Hiëna troppe gevegte onder lede van die selfde trop, en verwys na ons samelewing waar korrupsie alledaags geword het.

13. 13. Wapens/Familieskild/Kentekens:

Verwys na die inbreek wat publieke ruimte om private ruimte maak.

Dit het in die Middeleeue in Europa ontstaan as ʼn sisteem van militêre en familie identifikasie.

Dit is ʼn simbool wat oorgedra word van Vader tot Seun en dus manlik.

Dit simboliseer die groepering van identiteit.

Dit simboliseer ook die publieke aspek van private ruimtes.

Wapens is ʼn teken van mag, net soos die simbole van geloof.

Wapens wek ʼn gevoel van integriteit, eenheid en krag, maar versteek die korrupsie daaronder.

Bv. ‘ Scorched Earth’ verwring die UN kenteken, en beeld dit uit in verbrande hout en verlig dit met vuur-rooi neon ligte.

14. 14. Kunswerke

Wim Botha is bekend vir sy ongewone gebruik van media soos kerfwerk uit saamgepersde papier, beenmeel en mieliepap. Die dokumente waaruit hy kerf bevat teks wat relevant is tot die konsep en so word die werk en die materiaal wat hy gebruik ʼn eenheid.

15. 15. Commune: Suspension of Disbelief (2001

ʼn Gekruisigde figuur 1.3 keer lewensgrootte

Gekerf uit Bybels

Omring deur CCTV kameras

16. 16.

Wonde.

Materiaal

Bevraagteken mag van godsdiens

17. 17.

Doel van die kameras

“ Consumer society”

18. 18. Commune: onomatopoeia (2003) Stucco Hiëna wapen Geen grense Loodglas Nostalgie
19. 19. Speculum: 2003
20. 20.

Generies

Van wie was dit gewoonlik?

Verandering

Dit bevraagteken hiërargieë en eksklusiwiteit

Tekort aan uniekheid

Geen voetstuk

21. 21. Premonition of War: 2005
22. 22. Spekulasie Abraham en Isak Simbolies Romantiese Agtergrond Legkaarte
23. 23. Pierneef as inspirasie
24. 25. Blastwave: 2005
25. 26. Bome omgewaai Afrikaanse erfenis Vernietigende krag van mag