Romeinse Kuns    Graad 10
‘n Dag in antieke Rome• Staat het die mag• Wat noem ‘n mens die Ideologiese  sisteem?• Neem Griekse gode en geloof oor.• G...
Godsdiens• Keiser is die hoof• Tempels nie die belangrikste• Openbare geboue
Romeinse Boukuns•   Hoogtepunt•   Tussen 31 V.C. en 14 N.C.•   Vitruvius•   Tien boeke•   De Architectura•   Brei uit op G...
Romeinse Boukuns•   Word “Bybel” vir argitektuur•   Renaissance argitekte•   Reflekteer mag en status•   Hou steeds Grieks...
Bydrae van Romeinse Kuns• Nuwe strukture ontwikkel• Om aan behoeftes te voldoen• Akwadukte moes water na die publieke  bad...
Romeinse Argitektuur- Materiale• Nuwe geboue = nuwe boutegnieke• Italië verskeidenheid van materiale• Pozzolana• ‘n skoon,...
Materiale•   Noord Italie, die Etrutriers•   Leer boogkonstruksie•   Ontwikkel tot tonnelgewelf•   Die tipe konstruksie= g...
Kruisgewelf• Groter spanwydtes• Stutte moet net sterk genoeg wees om  drukkragte te weerstaan• Beton is uitgevind= nuwe bo...
Publieke Administrasie• Grootste prestasies• Baie strukture ontwikkel a.g.v hierdie  behoefte
Forum• Sentrale plein• Mense het handel gedryf en vergader• Daar was ‘n Tempel, Biblioteek, n Basilika  (hofgebou), publie...
Akwadukte
Akwadukte•   Waterleiding•   Water van die berg af na Rome•   Huishoudelike gebruike•   Kanaal met boë•   Elf akwadukte he...
Baddens• Ontspanning• Versorging• NB!• Die baddens was eintlik n kombinasie  stoei/oefen/swem/stoombad, waar allerlei  ver...
Basilika van Maxentus
Die Basilikas (Basilika van             Maxentus)• Een van die belangrikste staatsgeboue• Dit moes as hofsaal, sake kamer ...
Basilika•   Doel= funksioneel•   Kruisgewelwe- hoër as tonnelelgewelf•   Ruimte vir vensters aan die kante•   Vensters= me...
AmfiteatersAmphi = rondom, theatron =          teater
Die Colosseum
Die Colosseum•   Vermaak•   Nie ons idee van vermaak nie•   Sport en vermaaklikheidsbyeenkomste•   50 000 mense•   Diere g...
Die Colosseum• Dak kon toetrek• Was ook waterdig
BUITE AANSiG               BINNE AANSIG
Buite-aansig:•   Bestaan uit 4 verdiepings.•   Onderste 3 verdiepings het arkades - 80 op elke vloer met seile    tussenin...
Binne-aansig:• Ellipsvormige arena.• Rondom die arena vind ons verskillende kamers/  hokke waar die diere, gevangenis en  ...
Romeinse kuns
Romeinse kuns
Romeinse kuns
Romeinse kuns
Romeinse kuns
Romeinse kuns
Romeinse kuns
Romeinse kuns
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×

Romeinse kuns

806

Published on

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total Views
806
On Slideshare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
0
Actions
Shares
0
Downloads
10
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Romeinse kuns

  1. 1. Romeinse Kuns Graad 10
  2. 2. ‘n Dag in antieke Rome• Staat het die mag• Wat noem ‘n mens die Ideologiese sisteem?• Neem Griekse gode en geloof oor.• Gee nuwe name• Verslaan verskeie beskawings
  3. 3. Godsdiens• Keiser is die hoof• Tempels nie die belangrikste• Openbare geboue
  4. 4. Romeinse Boukuns• Hoogtepunt• Tussen 31 V.C. en 14 N.C.• Vitruvius• Tien boeke• De Architectura• Brei uit op Griekse teorie
  5. 5. Romeinse Boukuns• Word “Bybel” vir argitektuur• Renaissance argitekte• Reflekteer mag en status• Hou steeds Griekse pilare• Kan julle onthou wat dit is?• Nuwe strukturele oplossings
  6. 6. Bydrae van Romeinse Kuns• Nuwe strukture ontwikkel• Om aan behoeftes te voldoen• Akwadukte moes water na die publieke baddens, latrines en geboue vervoer• Insula wat n soort woonstelgebou• Paaie ontwikkel• Forum = hart van die stad• Die koepelgewelf
  7. 7. Romeinse Argitektuur- Materiale• Nuwe geboue = nuwe boutegnieke• Italië verskeidenheid van materiale• Pozzolana• ‘n skoon, sanderige grond wat in dik gesteentelaag gevind is• Meng met kalk• As dit droog word= beton• Bindlae gebruik
  8. 8. Materiale• Noord Italie, die Etrutriers• Leer boogkonstruksie• Ontwikkel tot tonnelgewelf• Die tipe konstruksie= groter spanwydtes• Sonder baie pilare• Kruisgewelf
  9. 9. Kruisgewelf• Groter spanwydtes• Stutte moet net sterk genoeg wees om drukkragte te weerstaan• Beton is uitgevind= nuwe boumetodes• Pozzola (vulkaniese stof)
  10. 10. Publieke Administrasie• Grootste prestasies• Baie strukture ontwikkel a.g.v hierdie behoefte
  11. 11. Forum• Sentrale plein• Mense het handel gedryf en vergader• Daar was ‘n Tempel, Biblioteek, n Basilika (hofgebou), publieke toilette, drinkfonteine, en beeldhouwerke.
  12. 12. Akwadukte
  13. 13. Akwadukte• Waterleiding• Water van die berg af na Rome• Huishoudelike gebruike• Kanaal met boë• Elf akwadukte het daagliks ongeveer 16 00 megaliters water aan Rome verskaf.
  14. 14. Baddens• Ontspanning• Versorging• NB!• Die baddens was eintlik n kombinasie stoei/oefen/swem/stoombad, waar allerlei vermaaklikhede en kulturele aktiwiteite beoefen was.• Daar was selfs stoombaddens
  15. 15. Basilika van Maxentus
  16. 16. Die Basilikas (Basilika van Maxentus)• Een van die belangrikste staatsgeboue• Dit moes as hofsaal, sake kamer en vergaderplak vir staatsamptenare en politici dien• Voltooi tydens Alexander die Grote• Daar is drie vertrekke wat deur tonnelgewelwe bedek word aan weerskante van die sentrale skip (groot gang)wat deur drie reuse kruisgewelwe gespan was
  17. 17. Basilika• Doel= funksioneel• Kruisgewelwe- hoër as tonnelelgewelf• Ruimte vir vensters aan die kante• Vensters= meer lig• Ingang=middel• Apsis= westekant
  18. 18. AmfiteatersAmphi = rondom, theatron = teater
  19. 19. Die Colosseum
  20. 20. Die Colosseum• Vermaak• Nie ons idee van vermaak nie• Sport en vermaaklikheidsbyeenkomste• 50 000 mense• Diere geslag• Onderkant is van sand• Hoekom?
  21. 21. Die Colosseum• Dak kon toetrek• Was ook waterdig
  22. 22. BUITE AANSiG BINNE AANSIG
  23. 23. Buite-aansig:• Bestaan uit 4 verdiepings.• Onderste 3 verdiepings het arkades - 80 op elke vloer met seile tussenin.• Steunpilare word ook as versiering gebruik (dra by tot die ritme van die gebou, verenig die boe tot n eenheid)• By elke verdieping is n ander bou-orde gebruik: – Iste Verdieping: Dories – 2e Verdieping: lonies – 3e Verdieping: Korintiese• Die 4e verdieping is n muur sonder arkades en is versier met Korintiese• Pilasters (halwe pilare) wat die boonste kroonlys ondersteun.• Hierdie samestelling van bou-ordes word stapel-ordes genoem.
  24. 24. Binne-aansig:• Ellipsvormige arena.• Rondom die arena vind ons verskillende kamers/ hokke waar die diere, gevangenis en swaardvegters moes wag totdat hulle deur was om tot die dood te veg.• Sitplekke volgens klasse rangskik• Aan die een kant kom die seil voor wat die colosseum beskerm teen die son.• Die Keiser saam met all die belangrike mense het hulle eie ‘boks’ waar hulle sit.
  1. A particular slide catching your eye?

    Clipping is a handy way to collect important slides you want to go back to later.

×