Ontwerp Tweede Kwartaal Graad 11
Eksamen Afbakening

Ontwerp Beginsels en Kuns Elemente-20punte

Gestalt-6punte

2...
Die geskiedenis van tipografie
Die oorsprong van die alfabet

Piktogramme:

Piktogramme was eenvoudige prente of simbole en...
Piktogramme
Die oorsprong van die alfabet

Logografie:

Die volgende vlak van ontwikkeling;  tekens word...
Die oorsprong van die alfabet

Die sillabiese-stelsel:

Twee of meer tekens word saamgevoeg ...
Die oorsprong van die alfabet

Die Egiptiese alfabet:

Die eerste bekende alfabet, ontwikkel...
Die oorsprong van die alfabet

Die Fenisiёrs se alfabet:

In 1500 v.C. ontwikkel die mense v...
Die oorsprong van die alfabet

Die Griekse alfabet:

Die Fenisiёrs se alfabet word in 800 v....
Die geskiedenis van modern tipografie en tekstipe

20ste eeu word eksperimente uitgevoer

fotokom...
Die geskiedenis van modern tipografie en tekstipe

Die rekenaarera

1970’s

In...
Die geskiedenis van modern tipografie en tekstipe

Moderne letterdrukke

Visuele taal   </li...
Futurisme Giacomo Balla
Dadaïsme Marcel Duchamp
De Stijl
Moderne Kunsbewegings

Groep was kunstenaars, skrywers, argitekte en lettersetters.

Vereenvoudig...
Art Nouveau
Art Nouveau

Voorbeelde van lettertipes

Art Deco

Geometriese lettertipes

Avant-Garde en Futura.

Bauhaus

Letterdrukstyl van die 20ste eeu

Gebruik verskillende style

Sintese en seriftipe

<u...
Letterdrukstyl van die 20ste eeu

Sintese en san-seriftipe

1950s

<li...
Letterdrukstyl van die 20ste eeu

Grunge-tipografie

mees onlangse golftipe ontwerpe

Beoefening van tipografiese ontwerp  Wat dink jul behels dit?

Die doel van tipografiese ontwerp is om die verskeie komponente, soos die lettertipe, uitleg, gerigtheid van teks ...
Wat moet in ag geneem word wanneer jy te doen het met tipografiese ontwerp?
Vra die volgende vrae wanneer jy ‘n letterdruk kies:

Vir wie is die projek en wat is die doel daarvan en watter bo...
Vra die volgende vrae wanneer jy ‘n letterdruk kies:

‘ n Sekere emosie/bui oordra

‘ n Assosiasie...
Leesbaarheid:

Eenvoudige letters lees maklik, klein letters is duideliker as hoofletters.

Vind d...
Tipe-uitleg:

Let op balans, bv. moet die uitleg simmetries of asimmetries wees.

Hoe moet die ger...
Verbind tipe met beelde:

Plaas teks en betrokke beelde naby aanmekaar (wet van nabyheid)

Beeld...

Tekens en simbole in ontwerp

Sommige invloede  wat die ontwikkeling van Afrika- en Suid-Afrikaanse ontwerp van die...
Xhosa kulturele kleredrag

Xhosa

Oos-Kaap

In landelike gebiede word die kern ...
Xhosa kulturele kleredrag

Verklap inligting van draer

Simbole

Kleure
</ul...
Bongiwe Walaza.

Agtergrond en opleiding

Oos-Kaapse dorpie, Mqanduli

Van kindsbeen af

Studi...
Agtergrond en opleiding

Du Pont Lycra-toekenning

Franse modenywerheid te verken

Pryse en sukses

1998 ‘n finalis in die Smirnoff Internasionale Toekennings

1999 ‘n finalis in ...
Haar vyfjaardoelwitte

“ Making the Difference Through Design Daily”

Oorsprong, invloed en inspirasie
Haar teikenmark en bemarkingstrategie

Afro-sjiekstyl

Eenvoud en elegansie

Algemene kenmerke van haar werk

“ shweshwe”

Afrikadrukmateriaal

Tekstuur  <...
Algemene kenmerke van haar werk

Kombineer satyntipe, glansende, effekleurige materiaal met kontrasterende “shweshw...
Verantwoordelike Ontwerp

Wat is verantwoordelike ontwerp?

Skep bewustheid

Posi...
Heath Nash

Agtergrond

http://www.heathnash.com/

Impak van verantwoordelike ontwerp teenoor gewone ontwerp N...

Tradisionele Ontwerp
Positiewe gevolge/voordele vir die ontwerper

Werkskepping

Goeie waardes en beginsels moet geskep...
Negatiewe gevolge/nadele vir die ontwerper

Gesondheids risiko’s (die gebruik van skadelike chemikalieё)

Positiewe gevolge/voordele vir die samelewing/gemeenskap

Verbetering van lewensgehalte en skepping van werksgeleen...
Negatiewe gevolge/nadele vir die samelewing/gemeenskap ……

Gevaar van skadelike advertensie (positiewe uitbeelding ...
Positiewe gevolge/voordele op die omgewing

Versiering van omgewings en verhoog waardering vir omgewing

Negatiewe gevolge/nadele op die omgewing

Besoedeling kan plaasvind

Swak beplanning kan lei tot d...
Upcoming SlideShare
Loading in …5

Ontwerp tweede kwartaal gr11

3,387 views

Published on

0 Comments
1 Like
Statistics
Notes
• Be the first to comment

No Downloads
Views
Total views
3,387
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
11
Actions
Shares
0
Downloads
45
Comments
0
Likes
1
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Ontwerp tweede kwartaal gr11

1. 1. Ontwerp Tweede Kwartaal Graad 11
2. 2. Eksamen Afbakening

Ontwerp Beginsels en Kuns Elemente-20punte

Gestalt-6punte

2D vs. 3D ontwerp-8punte

Geskiedenis van Tipografie, logo’s en simbole-41punte

Verantwoordelike Ontwerp-25punte

Bongiwe Walaza- 20punte

3. 3. Die geskiedenis van tipografie
4. 4. Die oorsprong van die alfabet

Piktogramme:

Piktogramme was eenvoudige prente of simbole en het ‘n letter, woord of idee voorgestel.

Ideogramme:

Is ontwikkel deur die Egiptenare. Hulle kombineer piktogramme om meer ingewikkelde boodskappe oor te dra. Hierdie stelsel van die Egiptenare het uit 24 tekens bestaan en was een van die eerste skryfvorme (bv. vyf sonne stel vyf dae voor).

5. 5. Piktogramme
6. 6. Die oorsprong van die alfabet

Logografie:

Die volgende vlak van ontwikkeling; tekens word gebruik om woorde en nommers voor te stel (bv. om vyf skape voor te stel, word ‘n teken vir “vyf” gebruik en ‘n teken vir “skaap” gebruik).

7. 7. Die oorsprong van die alfabet

Die sillabiese-stelsel:

Twee of meer tekens word saamgevoeg om nuwe woorde te skep en was die grondslag van die alfabetstelsel wat ons vandag gebruik en het bestaan uit individuele tekens wat ‘n spesifieke klank verteenwoordig, nl lettergrepe. Dit is ontwikkel deur die Sumeriёrs wat in Mesopotamiё gewoon het, waar die eerste beskawing ontwikkel het (die omgewing van hedendaagse Irak). Dit staan ook bekend as “Rubusskrif” en was in die vorm van wigvormige karakters geskryf op nat klei tablette.

8. 8. Die oorsprong van die alfabet

Die Egiptiese alfabet:

Die eerste bekende alfabet, ontwikkel in 2300v.C. het bestaan uit honderde tekens wat woorde of lettergrepe simboliseer. Die antieke Grieke noem hierdie skrif hiёrogliewe wat op die oppervlakte ingekerf of geteken is.

9. 9. Die oorsprong van die alfabet

Die Fenisiёrs se alfabet:

In 1500 v.C. ontwikkel die mense van Siriё en Palestina ‘n ander alfabetiese stelsel, soort gelyk aan die van die Egiptenaars en die Fenisiёrs onwikkel in 1000 v.C. ‘n stelsel bestaande uit 22 tekens wat konsonantklanke verteenwoordig het. Dit ontwikkel in die fonetiese taalstelsel.

10. 10. Die oorsprong van die alfabet

Die Griekse alfabet:

Die Fenisiёrs se alfabet word in 800 v.C. deur die Grieke aangepas om hul eie alfabet te vorm wat uit konsonante en klinkers bestaan het.

Die Romeinse alfabet:

Vandag gebruik ons hierdie alfabet en dit is ongeveer 114 n.C. voltooi met uitsondering van die letters J, U en W wat in die Middeleeue bygevoeg is.

11. 11. Die geskiedenis van modern tipografie en tekstipe

20ste eeu word eksperimente uitgevoer

fotokomposisiestelsel of fotosetwerkstelsel

Edmund Uher

Dit het karakters deur middel van ‘n sleutelbord op ‘n roterende kontrole geselekteer en die gekose karakters deur ‘n lens op fotografiese papier belig.

Later is vertoonfotosetwerkmasjiene ontwerp wat dit moontlik gemaak het om ou ontwerptipes te vernuwe en nuwe tipes te ontwerp.

12. 12. Die geskiedenis van modern tipografie en tekstipe

Die rekenaarera

1970’s

Invloed van rekenaar

1980’s

Lessenaarsetwerkstelsel

Hoe vergemaklik dit die werk van ‘n tipograaf?

Tipe kan nou maklik ontwerp, herteken, gedruk, gerek en gemanipuleer word.

13. 13. Die geskiedenis van modern tipografie en tekstipe

Moderne letterdrukke

Visuele taal

Abstrakte vorms in ontwerpe en skilderye gebruik

A.g.v moderne kunsbewegings

Futurisme, Dadaïsme, Konstruktiwisme, Suprematisme en De Stijl.

14. 14. Futurisme Giacomo Balla
15. 15. Dadaïsme Marcel Duchamp
16. 16. De Stijl
17. 17. Moderne Kunsbewegings

Groep was kunstenaars, skrywers, argitekte en lettersetters.

Vereenvoudigde vorms

Primêre kleure

Art Nouveau , Art Deco en die Bauhaus

18. 18. Art Nouveau
19. 19. Art Nouveau

Voorbeelde van lettertipes

20. 20. Art Deco

Geometriese lettertipes

Avant-Garde en Futura.

21. 21. Bauhaus
22. 23. Letterdrukstyl van die 20ste eeu

Gebruik verskillende style

Sintese en seriftipe

Hermann Zapf

Verbinding tussen die modern styl en Renaissance lettervorms

23. 24. Letterdrukstyl van die 20ste eeu

Sintese en san-seriftipe

1950s

Voorbeeld is Zapf se kombinasie

Romeinse, skoonskrif en san-serifvorme vir die ontwerp van Optima .

Keltiese manuskrifverhoudinge word onder andere ook deur ontwepers gebruik.

24. 25. Letterdrukstyl van die 20ste eeu

Grunge-tipografie

mees onlangse golftipe ontwerpe

samesmelting van industriёle funksionalisme beskou

Letters visuele beelde

Barry Deck ontwerp die lettertipe, Template Gothic , Cyberotica en Truth .

25. 27. Beoefening van tipografiese ontwerp Wat dink jul behels dit?
26. 28.

Die doel van tipografiese ontwerp is om die verskeie komponente, soos die lettertipe, uitleg, gerigtheid van teks en die spasiёring van teks, so in een ontwerp te rangskik dat dit eenvormig is en visueel goed lyk.

27. 29. Wat moet in ag geneem word wanneer jy te doen het met tipografiese ontwerp?
28. 30. Vra die volgende vrae wanneer jy ‘n letterdruk kies:

Vir wie is die projek en wat is die doel daarvan en watter boodskap moet daardeur oorgedra word.

Die gepaste styl sal ook die ouderdomsgroep moet reflekteer, of dit modern, tradisioneel, ernstig, lighartig ens. is.

29. 31. Vra die volgende vrae wanneer jy ‘n letterdruk kies:

‘ n Sekere emosie/bui oordra

‘ n Assosiasie maak met ‘n sekere lewenstyl, historiese periods of produkte.

Om letterdrukke interessant te maak, kan verskillende style gekombineer word, dit in verskillende gewigte gedruk word, verskillende kleure gebruik ens.

30. 32. Leesbaarheid:

Eenvoudige letters lees maklik, klein letters is duideliker as hoofletters.

Vind die goue middeweg, letters moenie te klein of te groot wees nie.

Let op spasiёring en die lengte van die tipelyn.

Gladde oppervlaktes vergemaklik lees van woorde, teksture breek die lig op.

Swart op wit is die duidelikste kontras kleure en lees die maklikste.

31. 33. Tipe-uitleg:

Let op balans, bv. moet die uitleg simmetries of asimmetries wees.

Hoe moet die gerigtheid van teks wees.

Belangrikste inligting eerste en met groter letters.

Beplan indeling van teks in paragrawe in, bv. tyd, waar ‘n kermis gehou word in een paragraaf en wat alles te koop is in ‘n ander paragraaf saamgevoeg.

32. 34. Verbind tipe met beelde:

Plaas teks en betrokke beelde naby aanmekaar (wet van nabyheid)

Beelde moet duidelik wees en teks aanvul en andersom.

33. 38. Tekens en simbole in ontwerp

Sommige invloede wat die ontwikkeling van Afrika- en Suid-Afrikaanse ontwerp van die verlede en nou vorm: Die Xhosa kulturele kleredrag en die invloed daarvan op kontemporêre Suid-Afrikaanse modeontwerper Bongiwe Walaza

34. 39. Xhosa kulturele kleredrag

Xhosa

Oos-Kaap

In landelike gebiede word die kern van die leefstyl en sosiale organisasies van die Xhosamense nog bewaar

Kleredrag

n kragtige betekenis en boodskap

35. 40. Xhosa kulturele kleredrag

Verklap inligting van draer

Simbole

Kleure

Elke rol= spesifieke uitrusting

Bongiwe Walaza.

36. 41. Bongiwe Walaza.
37. 43. Agtergrond en opleiding

Oos-Kaapse dorpie, Mqanduli

Van kindsbeen af

Studies

Werk by Telkom

Maak vir haar kollegas klere

1997 -Natal Technikon

38. 44. Agtergrond en opleiding

Du Pont Lycra-toekenning

Franse modenywerheid te verken

39. 45. Pryse en sukses

1998 ‘n finalis in die Smirnoff Internasionale Toekennings

1999 ‘n finalis in die Rothman’s July Young Designer Award.

2000 wen sy die M-Net Anglo Gold Africa Designs Award en word genooi om haar reeks by die New York Modeweek ten toon te stel.

In 2004 word sy genooi om haar versameling in Switserland, Indi ё , Vi ё tnam en Milaan te vertoon

Sy klee TV-aanbieders en haar werk is op die leefstyl program Top Billing vertoon asook in die tydskrif “Cosmopolitan”.

40. 46. Haar vyfjaardoelwitte

“ Making the Difference Through Design Daily”

41. 47. Oorsprong, invloed en inspirasie
42. 48. Haar teikenmark en bemarkingstrategie

Afro-sjiekstyl

Eenvoud en elegansie

43. 52. Algemene kenmerke van haar werk

“ shweshwe”

Afrikadrukmateriaal

Tekstuur

Struktuur

Natuurlike materiaal

44. 53. Algemene kenmerke van haar werk

Kombineer satyntipe, glansende, effekleurige materiaal met kontrasterende “shweshwe” of ander Afrikadrukke

Krae is ongewoon en halslyne

Gebruik belde,uitspattige serpe.

A-lyn rompe

Kleure is meestal swart en silwer of bruin en beige met geel spatsels.

45. 54. Verantwoordelike Ontwerp

Wat is verantwoordelike ontwerp?

Skep bewustheid

Positiewe en negatiewe aspekte

Bewus van omgewing en gemeenskap

Sterkste vorm van visuele kommunikasie

Heath Nash

46. 55. Heath Nash
47. 58. Agtergrond

http://www.heathnash.com/

Impak van verantwoordelike ontwerp teenoor gewone ontwerp NB!

48. 62. Tradisionele Ontwerp
49. 63. Positiewe gevolge/voordele vir die ontwerper

Werkskepping

Goeie waardes en beginsels moet geskep en gehandhaaf word (‘n ontwerper word dus in ‘n sin, in ‘n magsposisie geplaas).

Toevoeging van selfwaarde

Terapeuties

50. 64. Negatiewe gevolge/nadele vir die ontwerper

Gesondheids risiko’s (die gebruik van skadelike chemikalieё)

Sekere instrumente kan gevaarlik wees en moet met die nodige opleiding hanteer word.

51. 65. Positiewe gevolge/voordele vir die samelewing/gemeenskap

Verbetering van lewensgehalte en skepping van werksgeleenthede

Identiteit van kulture verhoog

Bewusmakingveldtogte vir bv. vigs, geslagsgelykheid ens kan positiewe bydraes lewer

Verhoog produksie van ondernemeings deur goeie advertering

52. 66. Negatiewe gevolge/nadele vir die samelewing/gemeenskap ……

Gevaar van skadelike advertensie (positiewe uitbeelding van rook, alkohol)

Sekere materiale en toerusting is baie duur

Plagiaatpleging (oneties en onrespekvol)

53. 67. Positiewe gevolge/voordele op die omgewing

Versiering van omgewings en verhoog waardering vir omgewing

Verantwoordelike gebruik van ontwerpmateriaal (herwinning van sekere produkte) verlaag besoedeing

54. 68. Negatiewe gevolge/nadele op die omgewing

Besoedeling kan plaasvind

Swak beplanning kan lei tot die oprigting van ‘n goedkoop modern gebou langs ‘n historiese gebou wat visueel steurend is.