Middeleeue Gr10 Visuele Studies
Agtergrond

Kuns in Europa vir die eerste 1,200 jaar van Christendom was geïnspireer deur die Christelike geloof. M...
Die doel van Middeleeuse kuns:

Om uitdrukking te gee aan die glorie van dit wat die Skepper geskep het

Vroeë Christelike Kuns   313 NC
Agtergrond

Begin van Christelike Kuns

Hierargie gebruik

Christus (Jesus) was a...
Daar was twee tipes kerke:

Die reghoekige tipe wat afkomstig was vanaf die Romeinse Basilika.

Di...
Reghoekige tipe
Die ou Saint Peters Basilika (Rome): Reghoekige Tipe

Plan

Struktureel eenvoudig

Eenvoudige houtdak, alhoewel die middelskip ’n enorme 61 meter lank w...
San Vitale (Ravenna, Italië): Sirkelvormig of agthoek-ontwerp

Die San Vitae is bekend vir die mosaïekwerk  wat van die beste ter wêreld is.
Mosaïek

NB!

Wat dink jul was die temas wat uitgebeeld was?

Gebruik klein gekle...

Bisantynse Kuns

Keiser Konstantyn het die hoofstad vanaf Rome ooswaarts na die stad Bisantium in die jaar 324 AD...
Bisantynse Kuns

Kuns vir die kerk geskep

Baie simboliek

Griekse en Romeinse invloede:

Realisme en die illusie van die werklikheid

Strewe vir ideale skoo...
Bisantynse versiering:

Hiërargiese mosaïek

Dekoratiewe beeldhouwerk

Pilaar...
Santa Sophia/ Hagia Sophia

Kerk van die heilige Wysheid.

Turkse moskee geword in 1453
</ul...

Bisantynse konstruksiemetodes

Pas baie van die Romeine se metodes toe.

Het ook vernuwings gebr...
Die hoekboog
Die pendentief
Die pendentief

Probleem opgelos wat geskep is met die plasing van ’n koepel oor ’n vierkantige basis.

Die pendentief

Die onderste punte van hierdie driehoeke vorm ’n vierkant, die bokante vorm ’n sirkel en dit maak d...
Romaanse Kuns
AGTERGROND

Keiser Charlemagne

Nuwe era

Kry stukkie grond as geskenk by sy Pa <...

Op751 AD het Charlemagne se pa (Konstantyn) die kerk ’n geskenk gegee van ’n stukkie land wat later die Vatikaanst...
Romeinse Katedraal

Afkomstig- Antieke Rome & Vroeë Christene

Gebou wys na die Ooste- Jerusalem <...
Die oorspronklike vorm van die basilika het die volgende veranderinge ondergaan:

Die gebou wys na die Ooste

Romaanse Katedraal was gekenmerk aan:

Dik, swaar mure

Ronde, gewelfde dakke

Mi...
Romaanse argitektuur: Geribde gewelf

Die Gotiese ribgewelf en die koepelgewelf verskil in dié opsig: hulle is op d...

Welkom in die middeleeue

Jy het geen segenskap- die kerk en koning het als.

As kunstenaar werk j...
Kerk in die Middeleeue

Katoliek

Hoe werk dit?

Was ‘n staatsgodsdiens

Agtergrond

Die Gotiese tydperk is ongeveer tussen 1137 en 1400 in sentrale Europa. Oorspronklik in Frankryk.

Stylkenmerke

Die argitekte strewe na perfekte en harmoniese wiskundige verhoudings.

Die Spitsboo...
Ribgewelf

Die Romeine het die kruisgewelf uitgevind, die Romaanse tydperk het dit ‘n stap verder gevoer.

Stutwerk

Groot  Pylers  het gewig na buite verplaas

Saamgestel uit pilare, steu...
Stutmure

verplaas die sywaardse druk ongeveer een derde teen die kromming van die boog op, na buite.

Gebrandskilderde vensters.

Die vensters was versier met prente wat die mense te onderrig.

Die maak van gebrandskilderde vensters:

Die ontwerp word in volle grootte in stewige swart lyne op ‘n wit ...

Chartres Katedraal (1194 – 1260)

In die dorpie Chartres in Frankryk.

Die onbekende argitek was die eerste wat lugboë gebruik het ...
Die struktuur:

Die vloerplan is ‘n tipise kruis met die skip en dwarsskip.

Die ge...
Die Westelike poort:

Wat is ‘n timpaan?

Versierde muurpaneel

<ul...

Christus word omring deur die simbole van die 4 evangeliste:

Mens:  Mattheus

Linkertimpaan:

Boogveld: Hemelvaart.

In die konsentriese boë is die te...
BEELDHOUWERK

wat ongeveer 2000 figure bevat.

Die figure dien as pilare en is ook dekoratief....
Die indrukwekkende beeld van Maria:

Die maagd word voorgestel as die koniging van die hemel wat op ‘n pragtige...
Köln Katedraal
Notre Damme Parys

Upcoming SlideShare
Loading in …5

Middeleeue

2,469 views

Published on

0 Comments
2 Likes
Statistics
Notes
• Be the first to comment

No Downloads
Views
Total views
2,469
On SlideShare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
32
Actions
Shares
0
Downloads
32
Comments
0
Likes
2
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Middeleeue

1. 1. Middeleeue Gr10 Visuele Studies
2. 2. Agtergrond

Kuns in Europa vir die eerste 1,200 jaar van Christendom was geïnspireer deur die Christelike geloof. Middeleeuse kuns kan in drie periodes van ontwikkeling verdeel word

Vroeë Christelike Kuns

Bisantynse Kuns

Romaanse Kuns

Gotiese Kuns

3. 3. Die doel van Middeleeuse kuns:

Om uitdrukking te gee aan die glorie van dit wat die Skepper geskep het

Om die ongeletterdes op te voed.

Skilderye, beeldhou, en selfs die ontwerp van die katedraal was gebruik om die Christelike geloof te onderrig.

4. 4. Vroeë Christelike Kuns 313 NC
5. 5. Agtergrond

Begin van Christelike Kuns

Hierargie gebruik

Christus (Jesus) was altyd geplaas heel bo, in die hoogste punt van die kerk, gewoonlik in die koepel. Dit was dan gevolg deur die maagd (Maria), engele, evangeliste, apostels, ou testament profete, heiliges en die vaders van die vroeë kerk .

6. 6. Daar was twee tipes kerke:

Die reghoekige tipe wat afkomstig was vanaf die Romeinse Basilika.

Die sirkel of agtvormige tipe.

7. 7. Reghoekige tipe
8. 8. Die ou Saint Peters Basilika (Rome): Reghoekige Tipe
9. 12. Plan

Struktureel eenvoudig

Eenvoudige houtdak, alhoewel die middelskip ’n enorme 61 meter lank was.

Rye kolomme wat naby mekaar staan, verdeel die middelskip in dubbele gange (beuke).

Die atrium lei na die ingang (hoofdeel van die kerk) – 5 deure maak oop na die middelste gedeelte en die vier loopgange.

Die middelste deur was ʼn triomf boog.

10. 13. San Vitale (Ravenna, Italië): Sirkelvormig of agthoek-ontwerp
11. 17. Die San Vitae is bekend vir die mosaïekwerk wat van die beste ter wêreld is.
12. 18. Mosaïek

NB!

Wat dink jul was die temas wat uitgebeeld was?

Gebruik klein gekleurde stene

Tesseras

13. 23. Bisantynse Kuns

Keiser Konstantyn het die hoofstad vanaf Rome ooswaarts na die stad Bisantium in die jaar 324 AD geskuif

Konstantinopel

Wat word die plek vandag genoem?

Die stad word nou Istanbul, Turkye.

14. 24. Bisantynse Kuns

Kuns vir die kerk geskep

Baie simboliek

15. 25. Griekse en Romeinse invloede:

Realisme en die illusie van die werklikheid

Strewe vir ideale skoonheid

Strukturele beginsels, veral kolomme, boë en koepels

Klassieke afmetings

16. 26. Bisantynse versiering:

Hiërargiese mosaïek

Dekoratiewe beeldhouwerk

Pilaarkoppe

Reliëfbeeldhouwerk

17. 27. Santa Sophia/ Hagia Sophia

Kerk van die heilige Wysheid.

Turkse moskee geword in 1453

Die gebou is enorm en ryklik versier met veelkleurige marmer en mosaïekwerk.

Lig vloei in die gebou deur die veertig vensters wat in die koepel geplaas is en dit gee aan die gebou ’n hemels kwaliteit

Vandag word die gebou nie gebruik vir ’n kerk of vir ’n moskee nie, dit is slegs ’n museum.

18. 32. Bisantynse konstruksiemetodes

Pas baie van die Romeine se metodes toe.

Het ook vernuwings gebring.

Hoekboë en pendentiewe

Wat het die nuwe boutegnieke tot gevolg gehad?

Groter kerke met hoë koepels.

19. 33. Die hoekboog
20. 34. Die pendentief
21. 35. Die pendentief

Probleem opgelos wat geskep is met die plasing van ’n koepel oor ’n vierkantige basis.

’ n Omgekeerde konkawe driehoek, neem vorm aan vanuit die hoek van die vierkant, krul op en uit om die ander pendentiewe te ontmoet.

22. 36. Die pendentief

Die onderste punte van hierdie driehoeke vorm ’n vierkant, die bokante vorm ’n sirkel en dit maak dit moontlik dat ’n koepel op ’n sirkel met ’n vierkantige basis geplaas kan word.

Verander die rangskikking van die kerk.

Vroeë basilikas was horisontaal, nou het die horisontaal verdwyn en die oë word nou opwaarts getrek.

Die verandering vanaf die horisontale na die vertikale beklemtoon die gevoel van die kerk wat regop staan na God toe.

23. 37. Romaanse Kuns
24. 38. AGTERGROND

Keiser Charlemagne

Nuwe era

Kry stukkie grond as geskenk by sy Pa

Sy Pa= Konstantyn

Is vandag Vatikaanstad

25. 39.

Op751 AD het Charlemagne se pa (Konstantyn) die kerk ’n geskenk gegee van ’n stukkie land wat later die Vatikaanstad geword het, dis ’n klein onafhanklike koninkryk wat oorheers word deur die katolieke kerk binne Rome, die hoofstad van Italië, St. Peters Katedraal (die oorspronklike gebou) was binne hierdie staat, so ook die blyplek van die Pous. ’n Voorwaarde van hierdie geskenk was dat die Pous afstand doen van die kerk in die Ooste, en terug trek na dit wat beskou was as die oorspronklike stad van Christendom, Rome. Dit is ook die plek waar die stigter van die georganiseerde kerk, St. Petrus, gelewe het en gemartel was.

26. 40. Romeinse Katedraal

Afkomstig- Antieke Rome & Vroeë Christene

Gebou wys na die Ooste- Jerusalem

Hoekom Jerusalem?

Heilige stad

27. 41. Die oorspronklike vorm van die basilika het die volgende veranderinge ondergaan:

Die gebou wys na die Ooste

Die ingangsdeur is geskuif vanaf die middel na die Weste kant.

Die middeskip is verleng

Twee kleiner kapelle was bygesit aan beide kant van die altaar.

Uiteindelik het die gebou begin lyk soos die Latynse kruisvormige plan – ’n lang middeskip, met twee korter arms wat uitsteek aan albei kante van die altaar.

28. 42. Romaanse Katedraal was gekenmerk aan:

Dik, swaar mure

Ronde, gewelfde dakke

Min vensters

Hoekom min vensters?

Daar was dus baie muur oppervlaktes wat versier kon word deur fresko’s en mosaïeke .

29. 43. Romaanse argitektuur: Geribde gewelf

Die Gotiese ribgewelf en die koepelgewelf verskil in dié opsig: hulle is op die gepunte boog en die halfsirkelvormige boog onderskeidelik gebaseer.

(1) As halfsirkelvormige boë gebruik word, verskil hul radiusse en dus ook hul hoogtes (GH en IJ). Die gevolg hiervan sal ’n koepelgewelf wees; oneweredig wat betref die vorm en moeilik om te belig.

(2) As gepunte boë gebruik word, kan die punte (en dus ook die ribbe) dieselfde hoogtes he (IK en GL). Die gevolg sal die Gotiese ribgewelf wees; ’n ligter, meer beweegbare assestelsel as die koepelvormige, wat genoeg spasie laat vir groot bo-beukvensters.

30. 45. Welkom in die middeleeue

Jy het geen segenskap- die kerk en koning het als.

As kunstenaar werk jy vir die kerk.

Geen Drukkuns

Mense kan nie lees/skryf

Werk by adelikes om verblyf te verseker

Kerk besit als

God is verhewe

31. 46. Kerk in die Middeleeue

Katoliek

Hoe werk dit?

Was ‘n staatsgodsdiens

32. 51. Agtergrond

Die Gotiese tydperk is ongeveer tussen 1137 en 1400 in sentrale Europa. Oorspronklik in Frankryk.

Dit is simbolies van die godsdienstige atmosfeer van die middeleeue en die hoogtepunt van die Romeinse kerk se mag.

Die eerste Gotiese katedraal was die koninklike kloosterkerk, St.Denis, net buite Parys.

Meeste van die elemente van Gotiese argitektuur was voorheen gebruik in Bisantynse en Romaanse katedrale maar is nooit gekombineer in een gebou nie.

Die styl was ‘n gevolg van vooruitgang in die ingenieurswese:

Kruisgewelwe, ribgewelwe en die spitsboog het gewig na buite verplaas en groter vensters toegelaat ien sodoende meer lig en lug in die gebou te kry.

Die Gotiek is bekend vir pragtige gebrandskilde vensters, beeldhouwerk, en indrukwekkende argitektuur.

33. 54. Stylkenmerke

Die argitekte strewe na perfekte en harmoniese wiskundige verhoudings.

Die Spitsboog:

Dra meer gewig en laat toe vir ‘n hoër plafon.

Vertikale lyne lei die oog op na God

34. 55. Ribgewelf

Die Romeine het die kruisgewelf uitgevind, die Romaanse tydperk het dit ‘n stap verder gevoer.

Die ribbe is eerste opgerig in die ruimtes tussenin met ‘n liger materiaal gevul.

Die struktuur is sterker

Tot watse Moderne boutegniek het dit gevolg gehad?

35. 56. Stutwerk

Groot Pylers het gewig na buite verplaas

Saamgestel uit pilare, steunpilare en pilasters.

Dra die gewig van die rib en vorm sodoende ‘n bundelpyler.

36. 57. Stutmure

verplaas die sywaardse druk ongeveer een derde teen die kromming van die boog op, na buite.

Hulle begin dik onder en word dunner na bo.

37. 58. Gebrandskilderde vensters.

Die vensters was versier met prente wat die mense te onderrig.

Dit vul die interieur met gekleurde lig

Die gekleurde lig in die donkerte van die katedraal verander die atmosfeer en ‘n mens se persepsie van die wêreld, en is daarom ‘n skakeling tot ‘n spirituele dimensie.

Dit kan gesien word as die lig van God.

Kleure is ryk

Daar is geen perspektief

38. 59. Die maak van gebrandskilderde vensters:

Die ontwerp word in volle grootte in stewige swart lyne op ‘n wit plank uitgeteken.

Die ontwerp word stuk vir stuk met gekleurde glas opgebou.

Die glas word met kleurstof gekleur terwyl dit vloeibaar is.

Fyner besonderhede van gesigte en drapering word met dun emaljeverf ingeskilder.

Die emalje word verhit om met die glas te versmelt

Loodrepe met gleuwe, waarin die glas ingeskuif word, word gesoldeer om die glasstukke aanmekaar te heg.

Gterk ysterstawe word ter versterking van die geheel gebruik.

Jukstaplasing van kleure (bv. Blou en geel reg langs mekaar vertoon groen op ‘n afstand).

39. 61. Chartres Katedraal (1194 – 1260)
40. 62.

In die dorpie Chartres in Frankryk.

Die onbekende argitek was die eerste wat lugboë gebruik het om gewig van die gelwe te verlig.

41. 63. Die struktuur:

Die vloerplan is ‘n tipise kruis met die skip en dwarsskip.

Die gewelf rus op pylers wat deur suile versterk word. Die gewig van die dak word dus sywaarts verplaas na stutmure buite die katedraal.

Die stutmure begin op ‘n breë basis en word smaller na bo.

Hoër op begin die boogstutte (lugboë) om oor die dak van die suilegange na die boonste deel van die skip te strek en sodoende die druk op die suilegange te verminder

Die suile is agthoekig met vereenvoudigde suilhoofde.

42. 64. Die Westelike poort:

Wat is ‘n timpaan?

Versierde muurpaneel

Regtertimpaan:

Eerste koms van Christus (menswording).

In die konsentriese boë is ‘n uitbeelding van die sewe vrye kunste: simbolies van die mens se kennis wat hom tot ware geloof lei.

Middelste timpaan

Tweede koms van Christus (wederkoms en laaste oordeel).

Dit is ‘n simbool van verlossing

43. 67. Christus word omring deur die simbole van die 4 evangeliste:

Mens: Mattheus

Arend: Johannes

Os: Lukas

Leeu: Markus

44. 68. Linkertimpaan:

Boogveld: Hemelvaart.

In die konsentriese boë is die tekens van die diereriem (zodiac), simbolies van die hemel op aarde.

Suilhoofde met tonele uit die lewe van Christus.

Figure van konings en koninginge en die voorouers van Christus.

Glasvensters

45. 69. BEELDHOUWERK

wat ongeveer 2000 figure bevat.

Die figure dien as pilare en is ook dekoratief.

Die figure moes Bybelverhale aan ongeletterdes oordra.

Hulle is die koningklike voorouers van Christus.

Die hande wat soms ‘n boek of ‘n septer vashou onderbreek byna nie vertikale lyne van die klere se drapering nie.

46. 70. Die indrukwekkende beeld van Maria:

Die maagd word voorgestel as die koniging van die hemel wat op ‘n pragtige goue bed lê.

Haar regterhand is opgehef in seëngebed.

Die toneel is geïsoleerd en formeel met die gordyne van die heiligdom weggetrek om ‘n belangrike episode in die heilige drama ten toon te stel.

Bo die beeld hang ‘n lamp wat die seremoniële aard van die toneel versterk.

Die kleurskema is eenvoudig. Rooi is die oorheersende kleur. Dit verbind die gordyne en vorm ‘n soort afdak waaronder die toneel afspeel.

Die komposisie is simmetries.

Die intensiteit van die kleur word verlig deur die gebruik van ‘n neutrale kleur in die koppe van die diere, die sodomeester en die opgeligte arm van die Maagd.

Eenheid word verkry deur herhalende blou vorms (die Christuskind en Maagd) en die strepe in die gordyne en Josef se kleed,

47. 71. Köln Katedraal
48. 72. Notre Damme Parys