Kwartaal 3 Ontwerp Graad 11
Uitleg van teks en beelde

In die ontwerpproses- beplanning NB!

Kan die uitleg bydra tot die suks...
Ontwerpuitleg Beplanning

Besluit op die grootte en vorm van die ontwerp

Ondersoek posisies vir j...
Ontwerpuitleg Beplanning

Laat dit jul nie aan iemand se kunswerk dink nie?

Vorm van hoofopskrifte en inhoud

Teks en soliede vorms saam te voeg
Eksperimenteer met verskillende letterdrukke
Ontwerpstyle

Arts and Craft beweging

1850-1900

Industri ële ontwerp vs Kunshan...
Hoe het dit begin?

Saam met Art Nouveau, die Bauhuis en Art Deco.

Reaksie teen Industri ële Revo...
Hoekom het hul in opstand gekom?

Voorheen

Na die Industri ële Revolusie

Wat wou hul bereik?

Om die standaard van ontwerp en dus sodoende die gehalte van goedere wat in massa geproduseer ...
WOORDELYS

Drieblaarpatroon

“ Trefoil”

Wat beteken die Latynse woord “tres”? </...

Klawer

Drieblaarpatroon vir ornamentele doeleindes.

Ornamentasie
Stilleer

Vereenvoudiging van vorm of fatsoen.

Die vermindering van detail.

Ste...
Tapisserie

Ontwerpe op swaer lap.

Muurbehangsels

Timmerhout

Hout- bou, kerfwerk, houtsneewerk.

Vierbladpatroon

Oopwerkontwerp/ornament

Blom met vier blare

Blaar wat uit vier...

Inleiding tot die “Arts and Crafts”

Engeland

1888-1910

John Ruskin

Dit was ‘n reaksie op

Swak gehalte van massaproduksie produkte.

Die sieldodende fabrieksomgewing...
Hoe het dit gewerk?

Ruskin

Stig die Gilde van St. George in 1871

Vakmanne en o...
Doelwitte van die beweging

Reaksie teen die 19de eeu se industri ële ontwerp.

Moedig die ontwerp...
Invloede- I Middeleeuse Gotiese Styl

Argitekte en kunstenaars het gevoel dat morele standaarde afgeneem het.

Invloede- II Rustieke Engelse Kothuisstyl

Invloede- III Ontwerp

Natuurlike plant, dier- en vo ëlvorme

Mitologiese diere

Algemene eienskappe van hierdie styl

Gebruik onversierde materiaal

Ornamentasie- minimaal

Algemene eienskappe van hierdie styl vervolg…

Klem op natuurlike eenheid tussen vorm, funksie en versiering geplaa...
William Morris Afname in morele waardes en die gehalte van ontwerp….GRRRRRRRR!!!
Ontwerp moet hervorm!!!!!
Hoe?

Stig- Pre- Raphaelite Brotherhood

Deel siening- beter standaarde van kunshandewerk.

Stig Morris & Co

1861

Word later ‘n leier in ontwerpidees

Muurversiering, hout...
Private drukkery-

Kelmscott press

Druk op goeie gehalte papier

Gebruik tradis...
Inspirasie uit die outentieke
Phillip Webb

Ontwerp die “Red House” vir Morris

1859

HOEKOM WAS DIE HUIS ONTWERP??

Ontstaan van ‘n gilde

Unie wat mense aan behoort

Een spesifiek kunshandewerk/ vak

Gotiese Styl

Argitektoniese Styl- laat Middeleeue

Lang pilare, gewelfde poorte en ho ë plafonne....
Upcoming SlideShare
Loading in...5

Kwartaal 3 ontwerp gr11

1,180

Published on

0 Comments
1 Like
Statistics
Notes
• Be the first to comment

No Downloads
Views
Total Views
1,180
On Slideshare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
0
Actions
Shares
0
Downloads
34
Comments
0
Likes
1
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Kwartaal 3 ontwerp gr11

1. 1. Kwartaal 3 Ontwerp Graad 11
2. 2. Uitleg van teks en beelde

In die ontwerpproses- beplanning NB!

Kan die uitleg bydra tot die sukses van die boodskap?

‘ n Paar stappe kan gevolg word.

3. 3. Ontwerpuitleg Beplanning

Besluit op die grootte en vorm van die ontwerp

Ondersoek posisies vir jou opskrif

Ondersoek die groottes van soliede vorms

Oorweeg die vorm van opskrifte en hoofinhoud.

Ondersoek uitleg deur teks en soliede vorms saam te voeg.

4. 4. Ontwerpuitleg Beplanning
5. 11. Laat dit jul nie aan iemand se kunswerk dink nie?
6. 14. Vorm van hoofopskrifte en inhoud
7. 16. Teks en soliede vorms saam te voeg
8. 17. Eksperimenteer met verskillende letterdrukke
9. 18. Ontwerpstyle

Arts and Craft beweging

1850-1900

Industri ële ontwerp vs Kunshandewerk

10. 19. Hoe het dit begin?

Saam met Art Nouveau, die Bauhuis en Art Deco.

Reaksie teen Industri ële Revolusie en Massaproduksie.

11. 20. Hoekom het hul in opstand gekom?

Voorheen

Na die Industri ële Revolusie

12. 21. Wat wou hul bereik?

Om die standaard van ontwerp en dus sodoende die gehalte van goedere wat in massa geproduseer word, te verhoog.

Bestaan van kunshandewerknywerheid te verseker.

13. 22. WOORDELYS

Drieblaarpatroon

“ Trefoil”

Wat beteken die Latynse woord “tres”?

Drie-lobbige vorm/ uitgeknipte vorm wat drie dele het.

Kom veral in die Gotiese Argitektuur voor.

14. 25. Klawer

Drieblaarpatroon vir ornamentele doeleindes.

15. 26. Ornamentasie
16. 27. Stilleer

Vereenvoudiging van vorm of fatsoen.

Die vermindering van detail.

Steeds herkenbaar.

Waneer dit nie meer herkenbaar is nie=

abstrak.

17. 28. Tapisserie

Ontwerpe op swaer lap.

Muurbehangsels

18. 29. Timmerhout

Hout- bou, kerfwerk, houtsneewerk.

19. 30. Vierbladpatroon

Oopwerkontwerp/ornament

Blom met vier blare

Blaar wat uit vier blare bestaan

20. 32. Inleiding tot die “Arts and Crafts”

Engeland

1888-1910

John Ruskin

Keur die Industri ële massaproduksie af.

Lê klem op die rol van die ontwerper in die ontwerp van alledaagse produkte.

21. 34. Dit was ‘n reaksie op

Swak gehalte van massaproduksie produkte.

Die sieldodende fabrieksomgewings

Die idee dat massageproduseerde produkte as kuns beskou kon word….

Kitsch??????

Die afskeep van die individuele vakman se vaardighede.

22. 35. Hoe het dit gewerk?

Ruskin

Stig die Gilde van St. George in 1871

Vakmanne en ontwerpers werk saam

Resultaat= gehalte handgemaakte produkte

23. 36. Doelwitte van die beweging

Reaksie teen die 19de eeu se industri ële ontwerp.

Moedig die ontwerp van gehalte produkte aan.

Klem op natuurlike materiale.

“ Less is more”

Verbeter verhouding tussen ontwerper en werker.

24. 37. Invloede- I Middeleeuse Gotiese Styl

Argitekte en kunstenaars het gevoel dat morele standaarde afgeneem het.

Keer terug na die Middeleeuse Gotiese Styl.

Hoekom?

Weerspie ël Christenwaardes

25. 38. Invloede- II Rustieke Engelse Kothuisstyl
26. 40. Invloede- III Ontwerp

Natuurlike plant, dier- en vo ëlvorme

Mitologiese diere

27. 42. Algemene eienskappe van hierdie styl

Gebruik onversierde materiaal

Ornamentasie- minimaal

Ontwerpvorme van die natuur geneem

Handgemaakte voorwerpe en kunshandwerke wat deur geskoolde mense gemaak is.

28. 43. Algemene eienskappe van hierdie styl vervolg…

Klem op natuurlike eenheid tussen vorm, funksie en versiering geplaas.

Op hierdie wyse het vorm sonder enige onnodige bykomende hoofkenmenrke op funksie gevolg.

Plat, monochromatiese kleurgebruik

Lyn- organiese lyne

29. 44. William Morris Afname in morele waardes en die gehalte van ontwerp….GRRRRRRRR!!!
30. 45. Ontwerp moet hervorm!!!!!
31. 46. Hoe?

Stig- Pre- Raphaelite Brotherhood

Deel siening- beter standaarde van kunshandewerk.

Lede - argitekte, kunstenaars, skrywers, denkers, ontwerpers, vakmanne en gewone mense.

32. 47. Stig Morris & Co

1861

Word later ‘n leier in ontwerpidees

Muurversiering, houtsnywerk, kleurglas, metaalwerk, meubelproduksie.

33. 48. Private drukkery-

Kelmscott press

Druk op goeie gehalte papier

Gebruik tradisionele litografie en houtblok drukkery

34. 49. Inspirasie uit die outentieke
35. 50. Phillip Webb

Ontwerp die “Red House” vir Morris

1859

36. 51. HOEKOM WAS DIE HUIS ONTWERP??
37. 57. Ontstaan van ‘n gilde

Unie wat mense aan behoort

Een spesifiek kunshandewerk/ vak

Ontstaan gedurende die Middeleeue

Mense bewus- oorlewing- word deur gesamentlike krag verseker

Om te behoort- vakmankap voltooi word.

Slegs lede kon hul vakmanskap beoefen en hul produkte by die markte verkoop.

38. 58. Gotiese Styl

Argitektoniese Styl- laat Middeleeue

Lang pilare, gewelfde poorte en ho ë plafonne.

Gotiese skrif bestaan uit oorlade letters.

1. A particular slide catching your eye?

Clipping is a handy way to collect important slides you want to go back to later.