Your SlideShare is downloading. ×
Kunswerk analise
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×

Thanks for flagging this SlideShare!

Oops! An error has occurred.

×

Saving this for later?

Get the SlideShare app to save on your phone or tablet. Read anywhere, anytime - even offline.

Text the download link to your phone

Standard text messaging rates apply

Kunswerk analise

1,583
views

Published on

'n Maklike resep om kunswerke effe

'n Maklike resep om kunswerke effe

Published in: Education

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

No Downloads
Views
Total Views
1,583
On Slideshare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
0
Actions
Shares
0
Downloads
21
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

Report content
Flagged as inappropriate Flag as inappropriate
Flag as inappropriate

Select your reason for flagging this presentation as inappropriate.

Cancel
No notes for slide

Transcript

  • 1. Kunswerk Analise Gr.10 Visuele Kuns
  • 2. Daar is twee tipes analises:
    • 1) Formalisties
    • 2) Kontekstueel
  • 3. Formalistiese Analise
    • Bespreek die IKONOGRAFIE
    • Asof dit vir ‘n blinde persoon beskryf word
    • Mens gee dus baie informasie
    • - Titel
    • - Datum
    • - Kunstenaar
    • - Medium
    • - Tydperk
  • 4. Formalistiese Analise vervolg…
    • Bespreek die struktuur
    • a) Komposisie - fokuspunt
    • - balans
    • - beweging
    • - proporsies/skaal
    • - ritme/herhaling
  • 5. Formalistiese Analise vervolg…
    • Bespreek die struktuur
    • b) Kunselemente: - Lyn
    • - Vorm
    • - Fatsoen
    • - Kleur
    • - Tekstuur
    • - Perspektief (Ruimte)
    • - Toonwaarde
  • 6. Kontekstuele Analise
    • Bespreek die IKONOLOGIE
    • Wat is die dieper betekenis?
    • Bespreek deur te verwys na:
    • 1) Funksie? - Om te oorreed
    • - Vir die mooi
    • - Om iets te ondersoek
    • - Illustrasie
  • 7. Kontekstuele Analise vervolg…
    • 2) Inhoud/ Tema
    • a) Eksterne Invloede
    • * Klimaat
    • * Politiek/Ekonomie
    • * Godsdiens/Filosofie
    • * Tradisie
  • 8. Kontekstuele Analise vervolg…
    • 2) Inhoud/ Tema
    • b) Persoonlike Invloede
    • *Kunstenaar se waardes en agtergrond
    • 3) Verder
    • * Wat sien jy?
    • * Watse gevoel kry jy?
    • * Wat verstaan jy van wat ges ê word?
  • 9. BAIE BELANGRIK
    • Onthou om enige stellings wat gemaak word te motiveer.
    • Voorbeelde sal nou bespreek word.
  • 10. “ Eed van die Horatius broers”
  • 11. “ Eed van die Horatius broers” deur Jacques Louis David
  • 12. Waar om te begin?
    • Begin met dit wat bekend is d.w.s informasie wat alreeds gegee is…
    • Titel?
    • Lady Liberty Leading the People
    • Kunstenaar?
    • Eugene Delacroix
    • Tydperk?
    • Romantisisme
    • Datum?
    • Medium?
  • 13. Beweeg nou na die struktuur….
    • Komposisie?
    • Fokuspunt?
    • Balans?
    • Beweging?
    • Proporsies?
    • Ritme/herhaling?
    • Kunselemente?
  • 14. Kontekstuele Analise
    • Wat is die funksie van die kunswerk?
    • Wat is die boodskap?
    • Eksterne Invloede
    • Interne Invloede
    • Wat dink jy?
  • 15. Probeer om nou een op jou eie te doen…
  • 16. “Lady Liberty Leading the people”
    • Deur Eugene Delacroix
    • Romantisisme