Griekse kuns
Upcoming SlideShare
Loading in...5
×
 

Griekse kuns

on

  • 1,521 views

 

Statistics

Views

Total Views
1,521
Views on SlideShare
1,513
Embed Views
8

Actions

Likes
1
Downloads
4
Comments
0

1 Embed 8

http://ahmpkuns.blogspot.com 8

Accessibility

Categories

Upload Details

Uploaded via as Microsoft PowerPoint

Usage Rights

© All Rights Reserved

Report content

Flagged as inappropriate Flag as inappropriate
Flag as inappropriate

Select your reason for flagging this presentation as inappropriate.

Cancel
  • Full Name Full Name Comment goes here.
    Are you sure you want to
    Your message goes here
    Processing…
Post Comment
Edit your comment
  • Die Grieke vertel stories, wat hulle geglo het, oor die familie lewe van die gode, en het ’n miete oor oor hoe die wereld ontstaan het. Die stories het ’n patroon; jong man gaan op ’n ruistog na die ’n ver land waar hy ’n aantal take moet uitvoer om die hand van ’n dame te wen wat dan die dogter van ’n koning is. Sukses bring hom tot die koninhkryk, dan volg dood gewoontelik van die opstoker van slegte dinge en hulle lewe dan ‘Happyly ever after‘

Griekse kuns Griekse kuns Presentation Transcript

  • Griekse Kuns Graad 10 Visuele Kuns
  • “ Man is the Measure of things”
  •  
  •  
  • Ligging
    • Klimaat
    • Grond
    • Nou wie sou hulself daar wou vestig?
  • Agtergrond
    • Mitologie staan sentraal
    • Vorm deel van Geskiedenis
    • Volg die klassieke verhalende struktuur.
    • Wat beteken dit?
  • Agtergrond
    • Gebruik nog vandag sisteme wat hulle in plek gestel het
    • Watse tipe ideologiese sisteem gebruik Suid- Afrika?
    • Demokrasie
      • demos = mense
      • kratos = krag
  • Agtergrond
    • Wat het ook daar begin?
      • Olimpiese Spele
      • Eerste keer in Athene
      • Stop oorlog
    • Wat was die doel?
      • Vir die gode
  • Agtergrond
    • Slegs Grieke kon deelneem
    • Kulturele eenheid
    • Gode is baie belangrik
    • Zeus- NB!!
    • Vader van die gode
  • Grieke en die gode
    • Mens staan sentraal
    • Klem op die intellek geplaas
    • Wetenskap & filosofie= rede
    • Kunstenaar & digter= passie
  • Godsdiens
    • Aardbewings en vulkane speel ‘n rol in hul godsdiens
    • Hoekom sal julle so s ê?
    • Verskillende gode en godinne
    • Gode is soos mense
    • God van al die gode = Zeus
  • Waar is al die gode gevestig?
    • Berg Olympus
    • Noorde van Griekeland
    • Bou tempels vir hulle gode
    • Wat het die Grieke nog vir hulle gode gedoen?
  • Griekse mites en legendes
    • Versameling van verhale
    • Plato
    • Verskeie gode gehad
    • Kan julle van hulle noem?
  • Op die pediment
  •  
  •  
  •  
  • Helde en Gedrogte
  • NUUSFLITS!!!!!
    • Ons het ‘n geheime gas vandag….
    • Vul die blokkiesraaisel in saam met ‘n maat om sy identiteit te onthul.
    • Die paar wat eerste klaar is wen ‘n prys.
    • Leidraad- Ek gebruik vandag my Romeinse naam.
  • Wie is ek? CENSORED
  • Wie is ek? CENSORED
  • HUISWERK
    • Gaan na die laaste bladsy van jou notas
    • Kom ons lees saam
  • Tydperke in die Griekse Kuns:
    • Geometriese Tydperk ( 1000-800 vC )
    • Argaïse tydperk ( 800-500 vC )
    • Vroeë Klassieke tydperk ( 500-323 vC )
    • Klassieke tydperk (500 – 323 vC)
    • Helleense Tydperk ( 323 - )
  • “ Kuns moet funksioneel wees” Plato
  • Beeldhou
    • Wat is die funksie daarvan?
      • Grafmerkers
      • Geskenk aan die gode
      • Afbeelding van die god/godin (word in die tempel geplaas)
  • Beeldhou
    • Mens is in natuurlike vorm uitgebeeld
    • Geidialiseerd
    • Be ïnvloed Renaissance kunstenaars
    • Kan julle aan enige voorbeelde dink?
  • Beeldhou
    • Kuns reflekteer die zeitgeist
    • Wat beteken dit nou weer?
    • Obsessie met selfbeheer
    • Balans tussen denke en passie
  • Argaïse tydperk
    • Kouros
    • Vroegste Griekse beeld
  • Die kore
  • Die kore
    • Vroulik
    • Drapering
    • Volgens sosiale norme
    • Voete langs mekaar
    • Hande langs die sye
    • Soms offergawe in die een hand
  • Die kore
    • Verskillende kleure geklee
    • Watse proses het die kunstenaar gevolg?
    • Hare- detail
  • Klassieke tydperk
    • Toppunt van die Griekse kultuur
    • Klem op mens word bevestig
  • Helleense Tydperk Nike of Somathrace
  • Helleense Tydperk
    • Beelde raak meer realisties
    • Baie detail
    • Toon beweging
    • Emosies
  • Potte/ Vase
    • Narratief
    • Wat beteken dit?
    • Griekse mitologie, stories oor die gode en griekse helde soos Odysseus en Hercules.
  • Verskillende Vase Amphora Krater Kantharos Hydria Arabellos Pyxis
  • Gebruike
    • Die Amphora word gebruik om dinge te stoor en te vervoer
    • Die Krater word gebruik om wyn en water te meng
    • Die Kantharos word gebruik om wyn uit te drink
    • Die Hydria is gebruik om water te skep en dra
    • Arabellos word om die atleet se gewrig gedra – water bottletjie
    • Die Pyxis is vir grimering
  • Hoe word dit gemaak?
    • Pottebakkerswiel
    • Elke deel word apart gemaak
    • Word met ’n klei en water vloeistof geverf
    • Kiln gevuur
    • Dit is hierdie bak proses wat die dele of swart of rooi laat verkleur
  • Verskillende style
    • Geometriese
  • Verskillende style
    • Argaïse styl (Swart Figuur Potte)
  • Verskillende style
    • Klassieke styl (Rooi Figuur potte)
  • Argitektuur
    • Tempels NB!
    • Wat was die doel van die tempels?
    • Wonings vir hulle gode
    • Groot vertrek met afbeelding van spesifieke god.
  • Argitektuur
    • Verskillende tydperke
    • Elke tydperk meer detail
  • Dories
  • Ionies
  • Korinties
  • Tempels
  • Tempels
  • Tempel van Zeus, Olympia
    • Van onder tot bo vind mens altyd die volgende dele:
      • Trappe (basis)
      • 6 kollomme (bestaan uit dromme en fluite)
      • Entablement
      • Dak
      • Pediment met mitologiese uitbeeldings wat verband hou met die spesifieke god/godin wie se tempel dit is.
  • Tempel van Zeus, Olympia
    • Entablement bestaan uit Metope
    • Wat is dit?
    • Dit is die vooraansig
  • Al wat oorblywend is….