0
Anatomie Gesigstruktuur
Hoe lyk ek?

Gesig word in 3 gelyke dele verdeel:

Haarlyn tot wenkbroulyn

Haarlyn tot wenkbroulyn

Wenkbroulyn  tot neuslyn

Neuslyn...

Die Oog
Die Oog

Grootte van die oog word bepaal deur die grootte van die gesig.

Slegs ‘n derde van jou o...
Vyf o ë pas in die breedte van die gesig.
Sewe o ë in die lengte van die gesig…

Kyk na die rooi lyne…

Die neus

Die neus eindig nie by die o ë nie maar by die wenkbroue.

Die neusbrug word aangedui de...

Die mond

Die belangrikste lyn is waar die twee lyne van die lippe opmekaar kom.

Die lyn eindig n...
Die hare
Hare

Die gedeelte wat oorbly nadat die gesig in drie dele verdeel is.

Die hare maak ongeveer twe...

Hoe om te begin?

http://www.videojug.com/film/how-to-draw-a-face

Stap 1:  Verdeel jou gesig in blokke.
Stap 2:  Teken ‘n ovaal op jou wit papier.  Trek ‘n middellyn deur die ovaal.
Stap 3: Verdeel die ovaal in derdes.
Stap 4: Dui die onderstaande dele aan.
Stap 5:  Trek die onderstaande konstruksielyne in
Stap 6: Teken die onderstaande besonderhede in
Stap 7:
Stap 8: Begin jouself te teken

Jy het 3 periodes

A3 bladsy

Jou gesig moet twee...
Handige URL:

http://www.drawinghowtodraw.com/stepbystepdrawinglessons/2010/05/drawing-faces-head-in-eyes-nose-mout...
Upcoming SlideShare
Loading in...5

Gesig proporsies

920

Published on

0 Comments
0 Likes
Statistics
Notes
• Be the first to comment

• Be the first to like this

No Downloads
Views
Total Views
920
On Slideshare
0
From Embeds
0
Number of Embeds
0
Actions
Shares
0
Downloads
13
Comments
0
Likes
0
Embeds 0
No embeds

No notes for slide

Transcript of "Gesig proporsies"

1. 1. Anatomie Gesigstruktuur
2. 2. Hoe lyk ek?

Gesig word in 3 gelyke dele verdeel:

Haarlyn tot wenkbroulyn

Wenkbroulyn tot neuslyn

Neuslyn tot kenlyn

3. 3.

Haarlyn tot wenkbroulyn

Wenkbroulyn tot neuslyn

Neuslyn tot kenlyn

4. 5. Die Oog
5. 6. Die Oog

Grootte van die oog word bepaal deur die grootte van die gesig.

Slegs ‘n derde van jou oogbal is sigbaar.

6. 7. Vyf o ë pas in die breedte van die gesig.
7. 8. Sewe o ë in die lengte van die gesig…
8. 10. Kyk na die rooi lyne…
9. 13. Die neus

Die neus eindig nie by die o ë nie maar by die wenkbroue.

Die neusbrug word aangedui deur toonwaarde te gebruik.

10. 15. Die mond

Die belangrikste lyn is waar die twee lyne van die lippe opmekaar kom.

Die lyn eindig nie by die mondhoeke nie.

Die een lyn kurf opwaarts en die ander een afwaarts.

11. 16. Die hare
12. 17. Hare

Die gedeelte wat oorbly nadat die gesig in drie dele verdeel is.

Die hare maak ongeveer twee derdes van die totale gesig op.

MAAR een derde as die ovaal in drie gedeel word.

13. 19. Hoe om te begin?

http://www.videojug.com/film/how-to-draw-a-face

14. 20. Stap 1: Verdeel jou gesig in blokke.
15. 21. Stap 2: Teken ‘n ovaal op jou wit papier. Trek ‘n middellyn deur die ovaal.
16. 22. Stap 3: Verdeel die ovaal in derdes.
17. 23. Stap 4: Dui die onderstaande dele aan.
18. 24. Stap 5: Trek die onderstaande konstruksielyne in
19. 25. Stap 6: Teken die onderstaande besonderhede in
20. 26. Stap 7:
21. 27. Stap 8: Begin jouself te teken

Jy het 3 periodes

A3 bladsy

Jou gesig moet twee derdes van jou papier beslaan

Versier jou agtergrond met kleurvolle inligting oor jouself.

22. 28. Handige URL:

http://www.drawinghowtodraw.com/stepbystepdrawinglessons/2010/05/drawing-faces-head-in-eyes-nose-mouth-ears-brows-proportions-simple-measurements/

1. A particular slide catching your eye?

Clipping is a handy way to collect important slides you want to go back to later.